, Grondbeginsels – kern begrippe
NATUURLIKE GETALLE
REËLE GETALLE
GETALLE “FAMILIE”/-STELSEL
Die getalle lyn bestaan uit al die Rasionale
Ewe getalle : : 2;4;6;8….
(Q) en Irrasionale (Q’) getalle wat saam die
versameling Reële (ℝ) getalle vorm Onewe getalle : 1;3;5;7…
NIE-REËLE GETALLE Priemgetalle : 2;3;5;7;11;13… (1 is nie n priemgetal
nie)
√−25 is ‘n voorbeeld van ‘n nie-reële getal.
Saamgestelde getalle: 4;6;8;9;10;12 (getalle met
Daar is geen getal wat, as dit gekwadreer meer as 2 faktore)
word, gelyk sal wees aan -25 nie.
Vierkants getalle ; 1;4;9;16;25…
√−25 bestaan nie op die getalle lyn nie. Die
reële en nie- reële getalle vorm gesamentlik Derdemagsgetalle : 1;8;27;64;125…
die komplekse getalle.
TELGETALLE
HEELGETALLE
RASIONALE GETALLE
enige getal wat as ‘n breuk geskryf kan word d.w.s ‘n
ℎ𝑒𝑒𝑙𝑔𝑒𝑡𝑎𝑙 𝐴
of [waar A & B ∈ Z ; B ≠ 0]
ℎ𝑒𝑒𝑙𝑔𝑒𝑡𝑎𝑙 𝐵
W Alle heelgetalle
W Alle breuke
W Alle eindigende desimale breuke
W Alle repeterende desimale breuke
IRRASIONALE GETALLE
W Alle nie-eindigende , nie-repeterende desimale
Kan slegs in ‘n getalvorm met oneindigende, nie- getalle
repeterende syfers na die desimale komma geskryf W Pi (π)
word, die getalle kan NIE AS ‘N BREUK geskryf word W √Positiewe nie − vierkant
3
NIE W √𝑃𝑜𝑠𝑖𝑡𝑖𝑒𝑤𝑒 𝑛𝑖𝑒 − 𝑘𝑢𝑏𝑖𝑒𝑘𝑒
, Grondbeginsels – kern begrippe
BODMAS - HVDVOA BEREKENINGE MET HAKKIES ()
NB ! By minus – en hakkies ()
Binne die hakkie (-3)² = (-3)(-3) =+9
Geen hakkie -3² =-(3)(3) = -9
Buite hakkie -(3)² =-(3)(3) = -9
BEREKENINGE MET WORTELS √
+ of – onder √ [VEREENVOUDIG eers onder die √]
W √16 + 9=√25
W √16 + 9≠√16 + √9
x of ÷ onder die √ [verdeel √ en werk elke deel se √
apart uit]
W √16 × 9=√144
TEKENREELS [X ÷] W √16 × 9=√16 × √9