ELEKTROSTATIKA
5005
[COMPANY NAME] [Company address]
,DEFINISIES
Stel Coulomb se wet: Die grootte van die elektrostatiese krag wat deur
twee puntladings (Q1 en Q2) op mekaar uitgeoefen word, is direk
eweredig aan die produk van die grootte van die ladings en omgekeerd
eweredig aan die kwadraat van die afstand (r) tussen hulle.
Elektriese veld as 'n gebied in die ruimte waarin 'n elektriese lading 'n
krag
ondervind.
Elektriese veldsterkte by 'n punt: Die elektriese veldsterkte by 'n punt is
die elektrostatiese krag ondervind per eenheid positiewe lading wat by
daardie punt geplaas
Bladsy 1 van 10 © Copyright reserved/Kopiereg voorbehou At Hattingh ©
, FORMULES:
Q Lading
n=
qé Konstante van 1é = 1.6 x 10-9
Aantal elektrone
Q1+Q2
Q nuut=
2
Konstante van 9 x 109
K Q1.Q2 Lading 1 en lading 2
FE= Afstand in meter kwadraat
r2
Elektrostatiese krag (N)
Elektrostatiese krag (N)
FE
E= Toets-lading
q
Elektriese-veld sterkte(N.C-1)
Bladsy 2 van 10 © Copyright reserved/Kopiereg voorbehou At Hattingh ©