100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary onderwereld langvrae

Rating
-
Sold
12
Pages
8
Uploaded on
17-08-2022
Written in
2022/2023

onderwereld langvra.Perfek vir rekord en eindeksamen om die beste punte moontlik te verseker!

Institution
Afrikaans









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
August 17, 2022
Number of pages
8
Written in
2022/2023
Type
Summary

Content preview

Onderwereld
Literere opstelle:
‘n relevante verduideliking
Stelling + ‘n aanhaling in eie woorde
n gepaste aanhaling




Voorbeeldvraag 1:
Die title van die roman het verskeie toepassingsmoontlikhede.Bespreek hierdie
toepassingsmoontlikhede in ‘n opstel van 400-450 woorde


Argument Stelling Verduideliking
-Kuberkrakery kan as die ,want kuberkrakers beweeg
Onderwereld van ongesiens in die onderwe-
Rekenaargebruikers reld net as iemand hulle
Beskou word uitvang


-Greg gee sy eerste omdat hy koshuisreels oortree
Misstap na die onder- wanneer hy die bier
Wereld saam met Eckardt
Drink
-die title verwys ook want as deel van die inlywing van
Na ‘n fisiese onder- die Trappers moet hulle hul
Wereld,die tonnels onder weg daardeur vind.
Die skoolgronde

, -die onderwereld van want agv Dok Pienaar en Greg se
geld pa wat agter geld aan was
het mense hulle lewens
verloor


-die onderwereld van want toe John dood gaan het
Emosies Greg nie gehuil nie




Voorbeeldvraag 2:
“bullet-proof,Plank en jy”
Bespreek in ‘n opstel Greg se karaktereienskappe wat toon dat die teendeel van
hierdie woorde waar is.




Greg is emosioneel kwesbaar want na John se dood het hy nie
Herstel nie
Greg is vatbaar vir versoekings want hy wee thy moet die bier
rapporteer,maar doen nie
Greg is ruggraatloos want die aand voor skool lyk dit asof hy
glad nie gemotiveerd is nie
Greg is arrogant want hy besef hy is eintlik net sy pa
Se skouperd,daarom kies hy
‘n arrogante kuberkrakernaam
Greg is skeiheilig want hy kritiseer sy pa se optrede
,maar tog hanteer hy mense
Net so lelik
Greg is jaloers want Hy is besitlik teenoor Nicole en
Weet nie of hy haar kan vertrou
nie.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
nadiadutoit150 Potchefstroom Gimnasium
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
17
Member since
4 year
Number of followers
12
Documents
8
Last sold
5 months ago

5.0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these revision notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No problem! You can straightaway pick a different document that better suits what you're after.

Pay as you like, start learning straight away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and smashed it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions