100% Zufriedenheitsgarantie Sofort verfügbar nach Zahlung Sowohl online als auch als PDF Du bist an nichts gebunden 4.2 TrustPilot
logo-home
Zusammenfassung

Summary Onderwerp 4: Kreatiewe denke

Bewertung
-
Verkauft
-
seiten
8
Hochgeladen auf
05-06-2024
geschrieben in
2023/2024

In Graad 10 het ons na die betekenis van kreatiewe denke, en die voordele van kreatiewe denke in die werkplek gekyk. Ons het ook na die verskille tussen probleemoplossing en besluitneming, probleemoploddingstegnieke en die toepassing van probleemoplossingstegnieke gekyk. In Graad 11 het ons op die Delphi-tegniek en Kragvelg-ontleding as probleemoplossingstegnieke gefokus. Ons het gekyk na die toepassing van hierdie probleemoplossingstegnieke in die verbetering van besigheidspraktyk. Ons het ook gekyk hoe om probleemoplossingsvaardighede in 'n besigheidskonteks te gebruik om komplekse besigheidsprobleme op te los. In Graad 12 sal ons die inhoud wat in Graad 10 en 11 bhandel word, opsom. Ons sal ook op die VIER probleemoplossingstegnieke, die toepassing en die impak van ELKE tegniek in die oplossing van komplekse besigheidsprobleme fokus.

Mehr anzeigen Weniger lesen
Hochschule
Kurs









Ups! Dein Dokument kann gerade nicht geladen werden. Versuch es erneut oder kontaktiere den Support.

Schule, Studium & Fach

Hochschule
Kurs
Schooljaar
200

Dokument Information

Hochgeladen auf
5. juni 2024
Anzahl der Seiten
8
geschrieben in
2023/2024
Typ
Zusammenfassung

Themen

Inhaltsvorschau

Kreatiewe denke en
probleemoplossing
Eenheid 4.1: Probleemoplossing
Besighede moet dikwels in ‘n uitdagende besigheidsomgewing funksioneer en kan baie
uitdagings ervaar. Besighede moet meganismes in plek hê om hulle te help om deur hierdie
probleme te werk, deur die fiete in te samel wat nodig is.


Verskille tussen besluitneming en probleemoplossing

Besluitneming Probleemoplossing
Besluitneming word dikwels deur een Probleme kan deur ‘n groep of ‘n individuele
persoon gedoen spanlid opgelos word

Dit is gesaghebbend Meer inklusief

Die persoon sal verskeie alternatiewe Die groep sal verskeie oplossings genereer
oorweeg voordat daar op die beste een en dan elkeen krities evalueer
besluit word

Hierdie proses is deel van die Hierdie proses van ontleding van ‘n situasie
probleemoplossing-siklus omdat besluite in sal die groep help om strategieë te
elke stap van die siklus geneem moet word identifiseer wat verandering sal meebring


Die stappe van probleemoplossing en hul toepassing
As gevolg van die vele uitdagings wat besighede in komplekse besigheidsomgewings in die
gesig staar, moet hulle weet hoe om die stappe van probleemoplossing toe te pas wanneer
hulle voor ‘n uitdaging te staan kom


Die stappe van probleemoplossing:

1) Identifiseer die probleem
● Erken dat daar ‘n probleem is voordat dit opgelos kan word
● Kry inligting en voorstelle van almal wat geraak kan word om die presiese probleem
te identifiseer

2) Definieer die probleem
● Verkry ‘n dieper begrip van die aard van die probleem
● Versamel soveel inligting as moontlik om die oorsaak van die probleem vas te stel
● Definieer al die moontlike oorsake van die probleem

, 3) Identifiseer alternatiewe oplossings
● Identifiseer verskillende moontlike oplossings deur ‘n probleemoplossingstegnieke te
gebruik
● Besluit wat die beste moontlike oplossing vir die probleem kan wees

4) Evalueer alternatiewe oplossings
● Gebruik kritiese evaluering en alalitiese vaardighede om elke oplossing te evalueer
● Oorweeg die voordele en nadele van elke alternatiewe oplossing

5) Kies die beste oplossing
● Stel kriteria vir die beste oplossing, met inagneming van aspekte soos tyd, koste en
risiko wat betrokke is
● Kry konsensus of identifiseer watter oplossing gebruik sal word
● Die beste oplossing moet ooreenstem met die grootte en die hulpbronne van die
besigheid
● As daar nie ‘n duidelike oplossing is nie, moet die besigheid teruggaan na die eerste
stap, wat wil sê, die probleem te identifiseer

6) Ontwikkel ‘n aksieplan
● Reël die nodige hulpbronne en delegeer take
● Stel ‘n tydlyn vir implementering en stel spertye vas

7) Implementeer die aksieplan
● Voer die beplande aksies uit om die probleem op te los
● Kommunikeer gedelegeerde take en/of sperdatums aan alle werknemers

8) Evalueer die geïmplementeerde aksieplan
● Evalueer of die probleem gedeeltelik of heeltemal opgelos is
● Monitor die oplossing en aksieplan deurlopend deir die toepaslike toetse te gebruik
● As probleme opduik, herformuleer die probleem vir verbeterde oplossings in die
toekoms


Probleemoplossingstegnieke
Daar is verskeie probleemoplossingstegnieke wat besighede kan toepas om komplekse
besigheidsprobleme op te los
● Delphi-tegniek
● Kragveld-ontleding
● Dinkskrum
● Nominale groeptegniek
2,62 €
Vollständigen Zugriff auf das Dokument erhalten:

100% Zufriedenheitsgarantie
Sofort verfügbar nach Zahlung
Sowohl online als auch als PDF
Du bist an nichts gebunden

Lerne den Verkäufer kennen
Seller avatar
sastudybuddy

Ebenfalls erhältlich im paket-deal

Lerne den Verkäufer kennen

Seller avatar
sastudybuddy
Folgen Sie müssen sich einloggen, um Studenten oder Kursen zu folgen.
Verkauft
4
Mitglied seit
2 Jahren
Anzahl der Follower
5
Dokumente
21
Zuletzt verkauft
1 Jahren vor
SA Study Buddy

Welcome to our Summary/Notes/Presentation platform dedicated to helping South African youth study effectively and achieve their academic goals! At our platform, we understand the challenges that students face in today's fast-paced and competitive educational environment. That's why we are here to provide you with valuable resources, tips, and techniques that will empower you to excel in your studies. We also understand the importance of student well-being and mental health. Therefore, we regularly feature videos on stress management, motivation, and self-care, as we believe that a healthy mind is essential for academic success. Join us on this educational journey, and let SA Study Buddy be your trusted study buddy! Be sure to subscribe to our channel and turn on notifications, so you never miss an opportunity to enhance your study skills and achieve your academic goals. Remember, with SA Study Buddy, success is just a click away!

Mehr lesen Weniger lesen
0,0

0 rezensionen

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Kürzlich von dir angesehen.

Warum sich Studierende für Stuvia entscheiden

on Mitstudent*innen erstellt, durch Bewertungen verifiziert

Geschrieben von Student*innen, die bestanden haben und bewertet von anderen, die diese Studiendokumente verwendet haben.

Nicht zufrieden? Wähle ein anderes Dokument

Kein Problem! Du kannst direkt ein anderes Dokument wählen, das besser zu dem passt, was du suchst.

Bezahle wie du möchtest, fange sofort an zu lernen

Kein Abonnement, keine Verpflichtungen. Bezahle wie gewohnt per Kreditkarte oder Sofort und lade dein PDF-Dokument sofort herunter.

Student with book image

“Gekauft, heruntergeladen und bestanden. So einfach kann es sein.”

Alisha Student

Häufig gestellte Fragen