NW OPSOMMINGS
KWARTAAL 4
MATERIE EN MATERIALE:
Beskrywing Neutron Proton Elektron
Sonder lading, Negatiewe
Lading Positiewe lading
dus neutraal lading
Waar Ruimte om die
Kern Kern
aangetref? kern
Atome: Kleinste deeltjies waaruit alle materie opgebou is.
Protone: Positiewe deeltjies in die kern van die atoom.
Neutrone: Neutrale deeltjies in die kern van die atoom.
Elektrone: Negatiewe deeltjies rondom die kern van ‘n atoom.
Atome is neutraal omdat die protone gelyk is aan die elektrone. (Positiewe dele =
Negatiewe dele)
‘n Element is ‘n stof wat nie deur chemiese metodes in twee of meer stowwe
opgebreek kan word nie.
Verbinding: ‘n Stof wat vorm wanneer twee of meer atome chemies met mekaar
verbind.
Ontbindingsreaksie: ‘n Chemiese reaksie wat ‘n verbinding in eenvoudiger
produkte opbreek. Energie word hiervoor benodig.
Suiwerstowwe
Kom op die
Periodieke
Tabel voor
Kan nie in
eenvoudiger
Bestaan uit stowwe
een soort opgebreek
atoom word nie
Elemente
, Vorm wanneer
verskillende
atome chemies
met mekaar
verbind
Atome van 'n
verbinding is
Kom nie op die
altyd in 'n
Periodieke Tabel
spesifieke
voor nie
verhouding
verbind
Verbindings
Het ander
Kan in
eienskappe as
eenvoudiger
elemente waaruit
stowwe opbreek
dit opgrbou is
Kan slegs met
chemiese
reaksies en Is suiwer
toevoeging
geskei word
Komponente is
nie in 'n
spesifieke
verhouding nie
Komponente Komponente
kan maklik met behou hul eie
fisiese metodes eienskappe
geskei word
Mengsels