100% Zufriedenheitsgarantie Sofort verfügbar nach Zahlung Sowohl online als auch als PDF Du bist an nichts gebunden 4.2 TrustPilot
logo-home
Zusammenfassung

Summary Lewenswetenskap Graad 11 Kwartaal 2 Opsomming (2023)

Bewertung
-
Verkauft
10
seiten
25
Hochgeladen auf
19-08-2023
geschrieben in
2023/2024

Opsomming oor fotosintese, dierevoeding en respirasie. In lyn met KABV en ATP. Maklik verstaanbaar vir leerders en sluit ook definisielyste vir elke onderwerp in.

Hochschule
Kurs










Ups! Dein Dokument kann gerade nicht geladen werden. Versuch es erneut oder kontaktiere den Support.

Schule, Studium & Fach

Hochschule
Kurs
Schooljaar
200

Dokument Information

Hochgeladen auf
19. august 2023
Anzahl der Seiten
25
geschrieben in
2023/2024
Typ
Zusammenfassung

Themen

Inhaltsvorschau

LW Graad 11 Kwartaal 2 Notas 2023


Sleutelbegrippe:



Onderwerp 1:

Fotosintese
Anabolisme Opbou van chemiese reaksies.
Katabolisme Afbreek van chemiese reaksies.
Jodium oplossing Chemikalieë gebruik om te toets vir stysel.
Outotrofies Groen plante wat hul eie voedsel vervaardig deur fotosintese.
Heterotrofies Organismes kan nie fotosinteer en verkry voedsel vanaf ander organismes.
Stralingsenergie Energie vanaf die son, benodig deur plante vir fotosintese.
Chloroplast Organelle in plante; sentrum vir fotosintese.
Chlorofil Groen pigment benodig vir fotosintese.
Tilakoïede / Deel van chloroplast wat chlorofil bevat.
lamellas
Grana Stapels tilakoïede.
Stroma Vloeibare deel van chloroplast.
Fotolise Splitsing van watermolekules om suurstof en waterstofatome te vorm. foto =
lig, lise = splitsing
Fosforilasie Vorming van energieryke molekules naamlik ATP.
ATP Energiedraers in selle (Adenosien trifosfaat)
Calvin siklus Sikliese proses gedurende lig-onafhanklike fase van fotosintese.
Glukose Koolhidraat tydens fotosintese gevorm.
Stysel Gestoorde vorm van glukose in plante.
Glikogeen Gestoorde vorm van glukose in diere.
Kweekhuis ‘n Glas of plastiek struktuur wat hitte vasvang en lig deurlaat, en word gebruik
vir die groei van plante.
Kweekhuiseffek Verskynsel waar hitte van die son vasgevang word op die aarde deur CO2 in
die atmosfeer.




1

,LW Graad 11 Kwartaal 2 Notas 2023


Onderwerp 2:

Dierevoeding
Herbivoor Diere wat slegs plante plante eet.
Karnivoor Diere wat slegs ander diere of diere-reste eet.
Omnivoor Diere wat plante, diere of vleis van dooie diere eet.
Bolus Balvormige mengsel voedsel en speeksel tydens kouproses gevorm.
Gal Vloeistof wat deur lewer vervaardig word, en in galblaas geberg word wat
help met vertering van lipiede in die dunderm.
Eksokriene klier Klier wat van buise gebruik gemaak om sekresies (afskeidings) of chemiese
stowwe uit die liggaam te dreineer of na ander liggaamsoppervlakke te
vervoer.
Endokriene klier Orgaan wat hormone direk in die bloedstroom of limfstelsel stort / afskei.
Peristalse Spiersametrekking en- verslapping wat voedsel in een rigting deur
spysverteringskanaal laat beweeg.
Chym Half-vloeibare massa, gedeeltelik-verteerde voedsel wat meganiese en
chemiese verteringsprosesse ondergaan het terwyl dit deur maag na
duodenum beweeg.
Villus/ Klein, vingeragtige uitsteeksels op binne-wand van dunderm; vergroot
dermvlokkie oppervlak vir voedselabsorpsie.
Ingestie Voedsel-inname.
Vertering Fisiese en chemiese afbreek van voedsel tot sy eenvoudigste vorm.
Absorpsie Die produkte van vertering diffundeer in die bloedstroom in.
Assimilasie Voedingstowwe word in die sel geïnkorporeer (word deel van die sel).
Egestie/defekasie Verwydering van onverteerde afvalstowwe in die vorm van feses.
Mastikasie Om voedsel te kou.
Ensiem Proteïen wat optree as ‘n katalisator om chemiese reaksies in lewende selle te
reguleer of te versnel.
Emulsie Verspreiding van klein druppeltjies van een vloeistof (bv. vette en olies) in ‘n
ander vloeistof waarin dit nie oplos of waarmee dit nie meng nie.
Karbohidrase Ensieme wat die afbreek van koolhidrate in eenvoudige suikers kataliseer.
Protease Groep ensieme wat die afbreek van proteïne in aminosure kataliseer.
Lipase Groep ensieme wat die afbreek van lipiede (vette en olies) in gliserol en
vetsure kataliseer.
Lakteaal Limfkapillêre in die villus van die dunderm waar vette geabsorbeer word.
Deaminering Verwydering van ‘n amino-groep van aminosure.
Metabolisme Chemiese prosesse wat in ‘n lewende organisme plaasvind om lewe te
onderhou.
Homeostase Vermoë van ‘n organisme om stabiele interne toestande te handhaaf ten
spyte van veranderinge in sy omgewing.
Negatiewe Meganismes in menslike liggaam wat veranderinge of wanbalanse in die
terugvoer- interne omgewing identifiseer en die balans weer herstel (homeostase).
meganismes
Bloedglukose Hoeveelheid glukose in die bloed.
Insulien Hormoon wat in pankreas vervaardig word en in bloedstroom vrygestel word;
help om glukose om te skakel in glikogeen en bloedglukose te verlaag.
Glukagon Hormoon wat deur pankreas vervaardig word wat bloedglukosevlakke laat
styg deur gebergde glikogeen om te skakel in glukose.
Glikogeen Vorm waarin glukose in die lewer en selle geberg word.




2

, LW Graad 11 Kwartaal 2 Notas 2023


Onderwerp 3:

Respirasie
Katabolies Komplekse molekules word in eenvoudiger stowwe afgebreek.
Anabolies Sintese van komplekse stowwe vanuit eenvoudiger molekules.
Selrespirasie Chemiese proses waartydens glukose geleidelik afgebreek word, in die
teenwoordigheid of afwesigheid van suurstof om energie vry te stel.
Aerobiese respirasie Respirasie in die teenwoordigheid van suurstof.
Mitochondrion Organel van respirasie.
ATP Energiedraer in selle.
Anaerobiese Respirasie in die afwesigheid van suurstof.
respirasie
Fermentasie Tipe anaerobiese respirasie wat in gisselle plaasvind.
Alkoholiese Afbreek van glukose in die afwesigheid van suurstof; lei tot vorming van
fermentasie alkohol in plantselle.
Melksuurfermentasie Afbreek van glukose in afwesigheid van suurstof; lei tot vorming van
melksuur by diere.
Melksuur Suur wat in spierselle gevorm word tydens anaërobiese respirasie.
Kalkwater Oplossing wat gebruik word om vir koolstofdioksied te toets.
Glikogeen Vorm waarin glukose in diere geberg word.
Ontkieming Proses waartydens ‘n plant vanuit ‘n saad groei




3

Lerne den Verkäufer kennen

Seller avatar
Bewertungen des Ansehens basieren auf der Anzahl der Dokumente, die ein Verkäufer gegen eine Gebühr verkauft hat, und den Bewertungen, die er für diese Dokumente erhalten hat. Es gibt drei Stufen: Bronze, Silber und Gold. Je besser das Ansehen eines Verkäufers ist, desto mehr kannst du dich auf die Qualität der Arbeiten verlassen.
melissavanwyk Department of Education
Folgen Sie müssen sich einloggen, um Studenten oder Kursen zu folgen.
Verkauft
184
Mitglied seit
4 Jahren
Anzahl der Follower
98
Dokumente
20
Zuletzt verkauft
1 Jahren vor

4,5

32 rezensionen

5
21
4
7
3
3
2
0
1
1

Kürzlich von dir angesehen.

Warum sich Studierende für Stuvia entscheiden

on Mitstudent*innen erstellt, durch Bewertungen verifiziert

Geschrieben von Student*innen, die bestanden haben und bewertet von anderen, die diese Studiendokumente verwendet haben.

Nicht zufrieden? Wähle ein anderes Dokument

Kein Problem! Du kannst direkt ein anderes Dokument wählen, das besser zu dem passt, was du suchst.

Bezahle wie du möchtest, fange sofort an zu lernen

Kein Abonnement, keine Verpflichtungen. Bezahle wie gewohnt per Kreditkarte oder Sofort und lade dein PDF-Dokument sofort herunter.

Student with book image

“Gekauft, heruntergeladen und bestanden. So einfach kann es sein.”

Alisha Student

Häufig gestellte Fragen