logo-home

Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!

We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!!
Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Community

  • Seguidores
  • Siguiendo

64 Comentarios recibidos

463 artículos

Afrikaans EAT Taalboekie A Gr 10 - 12_2025 @Juffrou Ansie

(0)
$6.54
0x  vendido

Hierdie taalboekie dek alle kernaspekte van taalstruktuur en -gebruik vir Graad 10–12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Dit is saamgestel uit hersiene vraestelle en afdelings van amptelike eksamens, en sluit volledige verduidelikings en voorbeelde in. Perfek vir leerders wat hul taalvaardighede wil versterk en eksamenvoorbereiding doelgerig wil aanpak.

i x
  • Resumen
  •  • 30 páginas • 
  • por ansiestudynotes • 
  • subido  2025
Vista rápida
i x

Gr. 10–12 Afrikaans Huistaal Taalboekie B – 2025

(0)
$6.54
0x  vendido

Taalboekie B is ’n gevorderde hulpbron wat sinsontleding, taaltoepassing en eksamenvoorbereiding versterk. Die vrae is gebaseer op ou vraestelle en hersieningsaktiwiteite. Sluit in: • Sinsontleding en gevorderde taalgebruik • Hersieningsopsommings per konsep • Ou eksamenvrae en antwoorde • Uitstekend vir hersiening en toetsvoorbereiding ’n Onontbeerlike gids vir volhoubare taalmeesterskap.

i x
  • Resumen
  •  • 30 páginas • 
  • por ansiestudynotes • 
  • subido  2025
Vista rápida
i x

Gr. 10–12 Afrikaans Huis Taal Taalboekie A_ 2025 @Juffrou Ansie

(1)
$6.54
1x  vendido

Hierdie taalboekie is ideaal vir leerders wat hul basiese taalstrukture wil vaslê. Die inhoud is saamgestel uit ou nasionale en provinsiale vraestelle, met fokus op herhaling en versterking van taalreëls. Sluit in: • Basiese taalstrukture en -konvensies • Voorbeelde en hersieningsaktiwiteite • Eksamenstyl-vrae met modelantwoorde • Inoefening per konsep – maklik om te volg ’n Perfekte hulpmiddel vir klasgebruik én selfstudie!

i x
  • Resumen
  •  • 35 páginas • 
  • por ansiestudynotes • 
  • subido  2025
Vista rápida
i x

Gr. 10 Verbruikerstudies Pakket T1 - T3_2025 @Juffrou Ansie

(0)
$16.96
0x  vendido

Hierdie is 'n alles-in-een pakket Perfek gestruktureer vir onderrig, hersiening of selfstudie. • Aktiwiteite met antwoorde en verduidelikings • Geïntegreerde vrae en sketse • Junie-eksamenvraestelle en hersienings gebaseer op ou nasionale en provinsiale vraestelle ideaal vir klasonderrig, ekstra klasse en eksamenvoorbereiding!

i x
  • Lote
  •  • 3 artículos • 
  • por ansiestudynotes • 
  • subido  2025
i x

Gr. 10 Verbruikerstudies Tremyn 2 Junie 2025 @ Juffrou Ansie

(0)
$5.73
0x  vendido

Gr. 10 Verbruikerstudies Tremyn 2 Junie 2025 @ Juffrou Ansie Sluit in: • Opsommings van sleutelinhoud • Aktiwiteite met antwoorde • Sketse, definisies en verduidelikings • Oefenvrae gebaseer op ou vraestelle Ideaal vir eksamenvoorbereiding en hersiening!

i x
  •  Package deal
  • Resumen
  •  • 40 páginas • 
  • por ansiestudynotes • 
  • subido  2025
Vista rápida
i x

Gr. 10 Verbruikerstudies Termyn 1 – 2025 @ Juffrou Ansie

(0)
$6.22
0x  vendido

Gr. 10 Verbruikerstudies Termyn 1 – 2025 @ Juffrou Ansie Volledige notas en aktiwiteite oor verbruikers, reklame, voedseletikette, rol van media en meer. Sluit verduidelikings, definisies, sketse en antwoorde in. Ideaal vir hersiening of toetsvoorbereiding.

i x
  •  Package deal
  • Resumen
  •  • 32 páginas • 
  • por ansiestudynotes • 
  • subido  2025
Vista rápida
i x

Graad 11 Verbruikerstudies Volledige T 1 - T3_2025 Pakket @Juffrou Ansie

(0)
$17.58
1x  vendido

Gr. 11 Verbruikerstudies 2025 Volledige pakket vir T1–T3. Dek verbruiker en ekonomie, tekstiele, bemarking, klere, behuising, meubels & meer. Sluit aktiwiteite, antwoorde en opsommings in. Ideaal vir eksamenvoorbereiding of hersiening.

i x
  • Lote
  •  • 3 artículos • 
  • por ansiestudynotes • 
  • subido  2025
i x

Graad 11 Verbruikerstudies Termyn 1 – 2025 @ Juffrou Ansie

(0)
$6.12
0x  vendido

Graad 11 Verbruikerstudies Termyn 1 – 2025 Volledige en duidelike notas wat alle Termyn 1-inhoud dek volgens CAPS. Sluit in: ️ Teorie verduidelik in eenvoudige taal ️ Aktiwiteite met antwoorde ️ Definisies, sketse & opsommings ️ Ideaal vir hersiening, eksamenvoorbereiding of ekstra klasse

i x
  •  Package deal
  • Resumen
  •  • 27 páginas • 
  • por ansiestudynotes • 
  • subido  2025
Vista rápida
i x