HOOFSTUK 1: INVLOEDE IN DIE BESIGHEIDSOMGEWINGS
INLEIDING:
Alle ondernemings word binne die raamwerk van SAKE-OMGEWINGS bedryf
Drie SAKE-OMGEWINGS beheerfaktore beïnvloed ondernemings
1. ELEMENTE VAN DIE SAKE-ONDERNEMINGS
1.1 MIKRO:
Visie, missie, doelwit, strategie
Besigheidskultuur
Ondernemingshulpbronne
Ondernemings struktuur
Bestuur en leierskap
Ondernemingsfunksies
1.2. MARK:
Verbruiker
Verskaffer
Tussenganger
Mededinger
Burgerlike gemeenskap
1.3 MAKRO:
Natuurlike-omgewing
Ekonomiese-omgewing
Sosiale, kulturele, demografiese-omgewing
Tegnologiese-omgewing
Wetlike, politiese-omgewing
Internasionale-omgewing
Institusionele-omgewing
2. REDES WAAROM MATE VAN BEHEER WAT BESIGHEDE OOR SAKE-OMGEWING HET, VERSKIL
2.1 MIKRO-OMGEWING
Entrepreneurs het volle beheer
Beheerfaktore bepaal grootliks hoe besighede op daaglikse basis bestuur word
Bestuur bepaal:
Visie, missie, doelwit, strategie
Watter werknemer hulle aanstel en hoe hulpbronne aangewend word
Watter produkte om te vervaardig
Hoe besigheid verbruikers behoeftes bevredig
2.2 MARK-OMGEWING
Verwys na beheerfaktore wat direkte invloed op besighede het en besighede se besluite beïnvloed
Besigheid:
Geen beheer oor beheerfaktore nie, maar kan tot mate beïnvloed
Nie beheer nie maar mate van invloed
Beïnvloed Mededingers deur beter diens en laer pryse
Beïnvloed Verbruikers deur goeie bemarking en billike pryse
Verbruiker, Verskaffer, Mededinger, Reguleerder, Strategiese bondgenote dui geleenthede en bedreigings aan
2.3. MAKRO-OMGEWING
Verwys na besigheid se verhouding tot Ekonomiese, Tegnologiese, Politiese omgewings
Beheer Faktore:
Kan nie beheer of beïnvloed word nie
Beïnvloed besigheid se strategiese besluite
Dinamies en verander voortdurend
Beïnvloed manier wat besigheid bedryf
, 3. MANIERE WAAROP BESIGHEDE BY MAKRO-OMGEWING BETROKKE KAN RAAK
Doen aansoek by staatstenders
Gebruik hernubare energiebronne
Voer produkte uit
Dryf handel binne wetlike raaamwerk
4. VOORDELE VAN BESIGHEDE SE BETROKKENHEID BY MAKRO-OMGEWING
Betrokkenheid help besigheid om uitdagings antisipeer
Wend Natuurlike hulpbronne op volhoubare manier aan
Besigheid:
Beskik oor opgeleide produktiewe werksmag
Trek voordeel uit gunstige Ekonomiese-toestande
, HOOFSTUK 2: UITDAGINGS IN DIE SAKE-OMGEWING
INLEIDING:
Besigheid nie beheer oor uitdagings in SAKE-OMGEWING nie
Sommige uitdagings kan beïnvloed word
1. UITDAGINGS IN DIE BESIGHEIDSOMGEWING
1.1. MIKRO-OMGEWING
1.1.1. MOEILIKE WERKNEMERS
Werk stadiger
Nie selfstandig werk nie
Beskadig besigheid beeld a.g.v negatiewe uitsprake
Nuwe werknemers kan negatief beïnvloed word
1.1.2 GEBREKKIGE VISIE en MISIE
Besigheid is rigtingloos
Werknemers word oneffektief gelei
Besigheid kan nie strategie aanpas om skielike verandering te akkommodeer nie
1.1.3. ONVOLDOENDE BESTUURSVAARDIGHEDE
Swak bestuur maak dat doelwitte nie bereik word nie
Bestuurders:
Onvoldoende bestuursvaardighede bestuur departemente oneffektief
Inspireer en motiveer nie werknemers nie
Lei tot frustreerde en onproduktiewe werknemers
1.1.4. VAKBONDE, STAKINGS, SLOERSTAKINGS
a. VAKBONDE
Bevorder belange van lede
Stel hoë eise in strewe na beter werksomstandighede wat nie deur werkgewer nagekom kan word nie
Veroorsaak soms spanning tussen werknemer en werkgewer
Onopgelosde geskille tussen werknemer en werkgewer lei tot arbeidstoptrede soos stakings
b. STAKINGS EN SLOERSTAKINGS
STAKING SLOERSTAKING
WERKNEMERS weier om te werk Werk stadig
Dwing WERKGEWER om eise te aanvaar Dwing WERKGEWER om eise te aanvaar deur
Gaan nie eers in werk toe nie produksie te sloer
Daag steeds op by werk
1.1.5. VAARDIGHEIDSTEKORTE
Moeilik vir besigheid om WERKNEMERS met regte kwalifikasies aan te stel
Besigheid word dan genoop om ongekwalifiseerde werknemers aan te stel:
Dit lei tot swak besluitneming
Verhoogde risiko vir ongelukke
Ongekwalifiseerde werknemers se werk moet voltooi word deur ander werknemers, dit lei tot oorlaaiding en
bedankings.
1.1.6. HOË WERKNEMERSOMSET
Werknemersomset = nie lank by besigheid gewerk voor bedanking nie
Nuwe werknemers word aanhoudend aangestel
Hoë werknemersomset:
Lei tot onderbrekkings
Addissionele uitgawes
Beteken dat besigheid probleme ondervind
, 1.1.7. HOË AFWESIGHEIDSKOERS ONDER WERKNEMERS
Negatiewe invloed op kontinuïteit en produktiwiteit
Veroorsaak dat vergaderings herskeduleer word
1.2. UITDAGINGS IN MARKOMGEWING
1.2.1 MEDEDINGERS
Besighede:
Met dieselfde produkte is bedreiging vir mekaar = kompeteer vir dieselfde mark
Wat nie kwaliteit en pryse van mededingers ewenaar nie, sukkel om te oorleef
Soms moeilik om in sekere industrieë om die mark te betree a.g.v mededingers wat reeds ‘n merk gemaak het
in die mark
Verbruikers ondersteun besighede met beste pryse vir goeie gehalte produkte
1.2.2. VOORRAADTEKORTE
A.g.v voorraadtekorte verloor besigheid klante omdat hulle nie nodige produkte kan kry nie
Produksie staan stil
Bou van goeie verhouding met verskaffers:
Bestel op tyd
Betaal op tyd
Wys mense aan na verskaffers
Verstaan verskaffers se proses
1.2.3. VERANDERINGS IN VERBRUIKERSGEDRAG
Verbruikers:
Lewensaar van ‘n besigheid
Belangrik om by verbruikers aan te pas
Uitdaging om verbruikers te voorspel en te beïnvloed
Besighede word genoop om bemarkingstrategie aan te pas
1.2.4. DEMOGRAFIE EN PISOGRAFIE
Plaaslike verbruikersmark = divers en bemoeilik marknavorsing
Besighede moet bewus wees van diversiteit in mark
Leefstylsegmentasie is moeilik want dit verander gereeld
Uitdaging om betyds marknavorsing uit te voer vir vinnige veranderinge om plaas te vind
1.2.5. SOSIO-KULTURELE FAKTORE
Eienskappe soos taal en kultuur
Mense se koopgewoontes verander soos hulle verander
Uitdaging vir besigheid om aan te pas by al die veranderinge
1.3. UITDAGINGS IN DIE MAKRO-OMGEWING
1.3.1. VERANDERINGS IN INKOMSTEVLAKKE
Faktore wat verbruikers beïnvloed is werkloosheid en inflasie
Hoeveelheid besteebare inkomste verminder
Verlaging in besigheids wins a.g.v verlaging in verbuikersbesteding
Min besteebare inkomste lei tot koop van noodsaaklike produkte
Verlaging in besteebare inkomste is ‘n bedreiging vir die besigheid
1.3.2 POLITIEKE VERANDERINGE
Regering streef na eie doelwitte en wetgewing word daarvolgens aangepas
Nuwe wetgewing is bedreigng vir besighede
Politieke veranderinge lei soms tot politieke onstabiliteit
Politieke onstabiliteit is uitdaging vir besighee betrokke in invoere en uitvoere