BEOORDELING VAN SPAPRESTASIE EN
KONFLIKBESTUUR • Elke spanlid weet presies wat van hulle
verwag word om te doen, want die doelwitte is
duidelik en realisties.
Kriteria vir suksesvolle spanprestasie • Spanlede is bereid om met mekaar te werk
‘n Span verwys na ‘n groep mense wat om die doelwitte van die span na te streef.
saamwerk om ‘n gemeenskaplike doel te bereik. • Werk saam met bestuur om span- en
Die kriteria vir suksesvolle spanprestasie is die besigheidsdoelwitte te bereik.
individuele standaarde waarvolgens ‘n span
beoordeel gaan word om te bepaal of die span • Alle lede neem deel aan besluitneming.
die doelwitte bereik het wat hulle vir hulself
gestel het.
Kenmerke van suksesvolle spanprestasie
Die suksesvolste spanne is nie altyd die spanne
Interpersoonlike gesindhede en gedrag
met die beste talent/meeste vaardighede nie.
• Lede het ‘n positiewe gesindheid van Suksesvolle spanne word dikwels rondom
ondersteuning en motivering teenoor mekaar. individue gebou, wie se gesamentlike bydrae tot
die doelwitte van die span, die span in staat stel
• Goeie/Gesonde interpersoonlike gesindhede om suksesvol te wees.
sal werkstevredenheid verseker/ produktiwiteit
van die span verhoog. • Suksesvolle spanne deel ‘n
gemeenskaplike doelwit aangesien
• Spanlede werk passievol saam om ‘n spanlede deel is van die proses om
gemeenskaplike doel te bereik. doelwitte vir die groep te stel.
• Spanleier erken/gee krediet aan lede vir • Daar is ‘n klimaat van respek, vertroue en
positiewe bydraes. eerlikheid.
• Deel ‘n stel spanwaardes en
implementeer groepsbesluite.
• Suksesvolle spanne het goeie intra-span
Gedeelde waardes/Wedersydse vertroue
verhoudings.
en ondersteuning
• Spanne waardeer die bydraes van
• Spanlede respekteer en vertrou mekaar ten individuele lede en bereik konsensus oor
spyte van verskille wat tussen die span mag verskille.
bestaan. • Spanlede geniet oop kommunikasie en
hanteer konfl ik kwessies onmiddellik.
• Die ervaring, kennis en vaardighede van
ander spanlede word erken en gerespekteer.
• Voer spantake met integriteit uit en streef Stadiums van spanontwikkeling
verantwoordelikheid na. Spertye word bereik
Om ‘n span tot ‘n suksesvolle eenheid te
met die nodige toewyding tot spanwerk.
ontwikkel, verg tyd en energie. Individue wat by
die span aansluit, het hul vooropgestelde idees
oor die bereiking van spandoelwitte. Die idees
Kommunikasie van die individue moet saamgevoeg word om ‘n
• Die rolle van elke spanlid word uiteengesit in gemeenskaplike doel te ontwikkel. Alle spanne
die prosedures waaraan die span moet voldoen. gaan deur verskillende stadiums van
spanontwikkeling voordat hulle saamwerk na ‘n
• Goeie kommunikasie tussen spanlede kan gemeenskaplike doelwit.
vinnige besluite tot gevolg hê.
• Gehalte-terugvoering verbeter die moraal van
die span. Vorming
• Eerlike besprekings lei tot effektiewe
oplossings vir probleme.