100% tevredenheidsgarantie Direct beschikbaar na je betaling Lees online óf als PDF Geen vaste maandelijkse kosten 4,6 TrustPilot
logo-home
Samenvatting

Summary GR 12 BESIGHEIDSTUDIES HFST 10

Beoordeling
-
Verkocht
-
Pagina's
5
Geüpload op
17-08-2025
Geschreven in
2025/2026

My business notes are well-organized and easy to understand, which makes studying so much more effective for me. I’ve made sure to include all the important concepts while keeping the information clear and concise. The structure helps me revise quickly without feeling overwhelmed, and the detail I’ve added shows the effort I’ve put in. I’m confident that these notes will help me perform well in my exams.

Meer zien Lees minder
Instelling
Vak









Oeps! We kunnen je document nu niet laden. Probeer het nog eens of neem contact op met support.

Geschreven voor

Instelling
Vak
Schooljaar
200

Documentinformatie

Geüpload op
17 augustus 2025
Aantal pagina's
5
Geschreven in
2025/2026
Type
Samenvatting

Onderwerpen

Voorbeeld van de inhoud

EENHEID 10 :
• Die versekerde sal gedeeltelik vergoed word
vir verliese of skade gely.

BELEGGING – VERSEKERING Awery-klousule/Gemiddelde klousule

• ‘n Bepaling gestel deur die versekeraar wat
van toepassing is wanneer eiendom of goedere
Versekeringskonsepte
onderverseker is.

• Die versekeraar sal vir versekerde verlies of
skade in verhouding tot die versekerde waarde
Die betekenis van versekering
daarvan betaal.
Twee partye is by alle versekeringskontrakte
• Die versekerde sal persoonlik aanspreeklik
betrokke – naamlik die versekeraar en die
wees vir die deel van die risiko wat nie deur die
versekerde. Die versekerde sluit `n
versekeraar gedek word nie.
versekeringskontrak met die versekeraar en
maak gereelde betalings, bekend as premies,
aan die versekeraar. Die versekeraar
onderneem om die versekerde skadeloos te stel Awery-klousule/Gemiddelde klousule
teen moontlike verliese wat in die berekeninge
versekeringskontrak gespesifi seer word.
Die versekerde het die verantwoordelikheid om
Die versekeringsbedryf is ‘n regsentiteit wat versekerde items teen die volle markprys
redelik gesofi stikeerd is. Dit is belangrik dat daarvan te verseker. Indien enige versekerde
beide die versekerde en die versekeraar item vir minder as hul markwaarde verseker
vertroud is met die wetlike vereistes en die word, sal die versekeraar die gemiddelde
jargon wat gebruik word om sekere klousule toepas om die bedrag geld te bepaal
gebeurtenisse binne die bedryf uit te druk. Kom wat betaal sal word in die geval van ‘n eis deur
ons kyk na sommige van die algemene die versekerde.
konsepte wat deel vorm in die algemene taal
van die versekeringsbedryf



Nie-verpligte versekering Herinbesitstelling
• Verwys na versekering waar die versekerde • Dit is ‘n bepaling waarvolgens die versekeraar
die opsie het om te verseker teen sekere risiko’s verlore of beskadigde eiendom of goedere mag
wat mag of nie mag voorkom nie. vervang in plaas daarvan om die versekerde in
• Die besluit om ‘n bate of risiko te verseker, lê kontant te vergoed.
uitsluitlik by die versekeraar en word nie deur • Hierdie bepaling is van toepassing wanneer
die regering beïnvloed nie. die versekerde items oorverseker is.
Oorversekering • Skade aan versekerde items sal vergoed word
• Dit vind plaas wanneer bates of risiko’s deur deur die item te herstel of te vervang in plaas
die versekerde vir meer as die markwaarde daarvan om ‘n kontantbetaling aan die
daarvan verseker word. versekerde te maak.

• Die versekeraar kan verkies om eerder die • Die kontantbetaling sal nie meer as die
beskadigde bate te herstel/reg te maak, eerder markwaarde van die versekerde items van die
as om die bedrag van skade uit te betaa. versekerde wees nie.

• In geval van `n eis, sal die vergoeding nie
meer wees as die markwaarde van die Bybetaling
beskadigde item/bate nie.
• Bybetaling verteenwoordig `n bedrag wat van
Onderversekering die skadevergoeding afgetrek word voordat `n
• Vind plaas wanneer items of bates vir minder eis afgehandel word.
as die markwaarde daarvan verseker is.

, • Bybetaling is ‘n bedrag wat die versekerde voorkom. sekerheid, maar die
instem om uit eie sak by te dra tot die tyd van die
vergoeding van die skade gely. gebeurtenis is
onseker.
• Bybetalings hou versekeringspremies laer en • Van toepassing op • Van toepassing op
dit ontmoedig bedrog. korttermynversekerin langtermynversekeri
g. ng.
• Bybetaling verhoed die versekerde om vir Voorbeelde Voorbeelde
geringe skadevergoeding te eis. • • Lewensversekering
Eiendomsversekering • Aftree-annuïteite
• Die bedrag of waarde van die bybetaling word • Kontant in transito
in die versekeringspolis gestipuleer. • Diefstal
• Inbraak
• Brand

Die verskil tussen onderversekering en
oorversekering Die verskil tussen korttermyn en
langtermynversekering
Oorversekering Onderversekering
• Die versekerde • Die versekerde Korttermynverseke Langtermynversek
verseker bates of verseker bates of ring ering
besittings vir meer as besittings vir minder • • Aftree-annuïteite
die markwaarde. as die markwaarde. Eiendomsversekering • Lewensversekering
• Die versekeraar sal • Die versekeraar sal • Geld in transito • Pensioenfonds of
die herinbesitstelling- die awery-klousule • Diefstal Voorsorgfonds
klousule toepas om te toepas indien die • Inbraak •
vergoed vir verliese versekerde ‘n eis vir • Brand Begrafnisversekering
wat aangegaan is. verliese of •
skadevergoeding Gesondheidsversekeri
indien. ng/
• Vergoeding deur die • Die versekerde sal Mediese versekering
versekeraar sal nie gedeeltelik of
meer as die proporsioneel
markwaarde wees vergoed word vir DIE BEGINSELS VAN VERSEKERING
van die items wat skade of verliese wat
Skadeloosstelling/Vrywaring
beskadig of verlore is aangegaan is.
nie. • Dit is gewoonlik van toepassing op
• Die versekeraar sal • Die versekeraar sal
korttermynversekering, aangesien die
die skade of verlies die versekerde
wat deur die kontant betaal vir versekerde vergoed word vir ‘n gespesifi
versekerde gely is skade of verliese wat seerde/bewese skade of verlies.
vervang of herstel. gely is.
• Versekeraar stem in om die versekerde te
vergoed vir skade of verliese gespesifi seer in
Die verskil tussen versekering en die versekeringskontrak, in ruil vir premies wat
die versekerde aan die versekeraar betaal.
assuransie
• Beskerm die versekerde teen die gespesifi
Versekering Assuransie seerde gebeurtenis wat mag voorkom.
• Gebaseer op die • Gebaseer op die
beginsel van beginsel van • Uitbetalings van die versekeraar sal slegs
skadeloosstelling/vry sekuriteitstelling/sek gemaak word:
waring. erheid.
• Die versekerde dra • Die versekeraar - indien daar bewys is dat die gespesifi
die koste van onderneem om ‘n seerde gebeurtenis plaasgevind het, of
potensiële verlies ooreengekome som - as die versekerde die bedrag van die
teen ‘n premie na die geld te betaal nadat verlies of skade kan bewys.
versekeraar oor. ‘n sekere tydperk
verstryk het of by die Sekuriteitstelling/Sekerheid
dood van die
versekerde persoon, • Van toepassing op langtermynversekering
wat ook al eerste waar die versekeraar onderneem om ‘n
plaasvind. ooreengekome bedrag uit te betaal in die geval
• Dit dek ‘n bepaalde • Gespesifi seerde van lewensverlies.
gebeurtenis wat mag gebeurtenis is ‘n
€5,38
Krijg toegang tot het volledige document:

100% tevredenheidsgarantie
Direct beschikbaar na je betaling
Lees online óf als PDF
Geen vaste maandelijkse kosten

Maak kennis met de verkoper
Seller avatar
gittevanrooyen
5,0
(1)

Ook beschikbaar in voordeelbundel

Maak kennis met de verkoper

Seller avatar
gittevanrooyen
Volgen Je moet ingelogd zijn om studenten of vakken te kunnen volgen
Verkocht
4
Lid sinds
11 maanden
Aantal volgers
0
Documenten
106
Laatst verkocht
3 maanden geleden
NotePerfect

My studienotas is sorgvuldig opgestel om ’n duidelike en omvattende oorsig van die materiaal te bied. Elke onderwerp word in goed georganiseerde afdelings verdeel, wat dit maklik maak om te volg en te verstaan. Die notas is bondig maar deeglik, wat sleutelkonsepte in detail dek sonder om die leser oorweldig. Ek gebruik presiese taal en duidelike verduidelikings om te verseker dat die inhoud beide toeganklik en boeiend is. Goed navors en akkuraat, my notas bied waardevolle insigte en voorbeelde wat studente help om selfs die mees komplekse idees te begryp. Dit is ontwerp om so effektief as moontlik te wees, en is ’n noodsaaklike bron vir enigeen wat in hul studies wil slaag.

Lees meer Lees minder
5,0

1 beoordelingen

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Recent door jou bekeken

Waarom studenten kiezen voor Stuvia

Gemaakt door medestudenten, geverifieerd door reviews

Kwaliteit die je kunt vertrouwen: geschreven door studenten die slaagden en beoordeeld door anderen die dit document gebruikten.

Niet tevreden? Kies een ander document

Geen zorgen! Je kunt voor hetzelfde geld direct een ander document kiezen dat beter past bij wat je zoekt.

Betaal zoals je wilt, start meteen met leren

Geen abonnement, geen verplichtingen. Betaal zoals je gewend bent via iDeal of creditcard en download je PDF-document meteen.

Student with book image

“Gekocht, gedownload en geslaagd. Zo makkelijk kan het dus zijn.”

Alisha Student

Veelgestelde vragen