GRAAD 8 WERKSWINKEL SINSTRUK
Mev. Nell
,S S – Subject/ subjek (wie/ wat?)
w w – verb/ werkwoord
T T – Time/ tyd (wanneer?)
O O- Object/ objek (wie/ wat?)
M M- Manner/ manier (hoe?)
P P- Place/ plek (waar?)
w w – verb/ werkwoord
I Infinitief- (om/te- rede)
,BEGIN MET:
S w T O M P w I
T w S O M P w I
Mw S T O P w I
P w S T O M w I
I w S T O M P w
, S w T O M P w I
1. James het gister rugby aanhoudend op die veld gespeel om te oefen vir die wedstryd.
Op die veld …
Op die veld het James gister rugby aanhoudend gespeel om te oefen vir die
wedstryd.
Om te oefen vir die wedstryd ….
Om te oefen vir die wedstryd het James gister rugby aanhoudend op die veld
gespeel.
Gister …
Gister het James rugby aanhoudend op die veld gespeel om te oefen vir die
wedstryd.
Aanhoudend ….
Aanhoudend het James gister rugby aanhoudend op die veld gespeel om te oefen vir die wedstryd