VERBRUIKERSTUDIES
VERBRUIKERSTUDIES
KWARTAAL HERSIENING
TOETSE, VRAESTEL EN
MEMORANDUMS
1 | Bladsy
, - GRAAD 11 -
Hersieningspakket - (Kwartaal 1 – 2024)
Onderwerpe: Ontwerpelemente en – beginsels
Vesels en Tekstielstowwe
Hierdie hersieningspakket sluit die volgende in:
• ‘n Oorsig oor die werk van Kwartaal no. 1;
• Hersiening van die werk van Kwartaal no. 1;
• Hersiening van belangrike terminologie;
• Uitleg van die finale teorie-eksamen vir die vak;
• Aktiwiteite en eksamen-vrae vir hersiening.
2 | Bladsy