AFRIKAANS HUISTAAL
,KOM ONS BEGIN
,1. Soutmansland: Temalied 2
2. Agtergrond 3
3. Tema / Subtemas 4
4. Ruimte / Milieu 5
5. Titel 8
6. Struktuur 9
7. Tyd & Vertellers 10
8. Motiewe 11
9. Simboliek 12
10. Karakters 13
11. Konflik 22
12. Literêre opstel 24
13. Aktualiteit 25
, (Temalied) Lize Beekman
Mens sou dink die see is vol genoeg
en die wêreld oud en die mense moeg
want die haan het gekraai – ons het mekaar
verraai so skraap die sout weer op ‘n hoop
want die winde gaan draai.
En ons die doen wat ons moet doen
dit kan nie anders nie – dis hoe ons met die tyd versoen
ons doen wat ons moet doen
akkers skraap en sout van die aarde raak.
‘n Enk’le dag kan by ‘n leeftyd gaan draai en
die rugsak laai wat ons saam met ons dra
op die soutpan se ooptes kan ons ook verdwaal
ma’ hou die vrees verby, want die waarheid maak
vry.
En ons die doen wat ons moet doen
dit kan nie anders nie – dis hoe ons met die tyd versoen
ons doen wat ons moet doen
akkers skraap en sout van die aarde raak.
2