100% tevredenheidsgarantie Direct beschikbaar na je betaling Lees online óf als PDF Geen vaste maandelijkse kosten 4.2 TrustPilot
logo-home
Tentamen (uitwerkingen)

AFK1501 Assignment 2 (ANSWERS) Semester 1 2025 - DISTINCTION GUARANTEED

Beoordeling
5,0
(1)
Verkocht
5
Pagina's
12
Cijfer
A+
Geüpload op
19-02-2025
Geschreven in
2024/2025

Well-structured AFK1501 Assignment 2 (ANSWERS) Semester 1 2025 - DISTINCTION GUARANTEED. (DETAILED ANSWERS - DISTINCTION GUARANTEED!)...VVraag 1: Literêre fiksie en Dorado deur Tom Dreyer Skryf ʼn essay van ongeveer 1000 tot 1200 woorde waarin jy die literêre fiksie as prosa-genre bespreek en dan ook waarom Dorado deur Tom Dreyer ʼn voorbeeld daarvan is. Verwys in jou essay na die volgende: AFK1506 • Wat is literêre fiksie? • Wat is die elemente (boustene) van die Letterkunde? • In jou opinie, waarom is Tom Dreyer se roman Dorado ʼn voorbeeld van ʼn literêrefiksieteks? • Wat is die romanverhaal se struktuur? (Wenk: Bestudeer die ses storielyne in die studiegids op bl. 14.) • Hoe dra die romanverhaal se struktuur by tot die spanning in die verhaal? AFK1502 Wenk: Ten einde die vraag suksesvol te beantwoord, moet jy deeglike kennis hê van die inhoud wat in Leereenhede 1 en 2 bespreek word. Bestudeer Leereenheid 1 omtrent wat literêre fiksie is, asook vir die deeglike bespreking van hoe om ʼn literêre teks te analiseer. Gebruik dan hierdie vaardighede saam met die bespreking van Dorado in Leereenheid 2 om die vraag aan te pak. Bestudeer noukeurig die volgende nasienrubriek wat gebruik sal word om jou essay te evalueer, asook die gedetailleerde riglyne wat daarop volg. Vraag 2: Die radiodrama Werk aandagtig deur Leereenheid 3 en lees Cruywagen se inleiding tot Droomskip en ander radiodramas (beskikbaar as e-reserwe). Beantwoord dan die volgende vrae oor die radiodrama/hoorspel as genre: 2.1 Verduidelik in jou eie woorde wat die verskil is tussen ’n hoorspel en ’n radiodramateks. (2) 2.2 Kan ’n hoorspel opgevoer word sonder ’n radiodramateks? (1) AFK1503 2.3 Hoe word die verhaalelemente van die hoorspel aan die luisteraar gekommunikeer? (1) 2.4 Voltooi die volgende sin: Op grond van bogenoemde kan ons dus sê dat die hoorspel staatmaak op _________ oordrag. (1) 2.5 Hoe word byklanke en tegniese aanwysings in die radiodramateks oor die algemeen aangedui? (3) 2.6 Waarna verwys ons as ons as praat van “montages van byklanke”? (2) 2.7 Wat word bedoel as ons praat van die opvoeringsgerigtheid van die radiodramateks?(3) 2.8 Om welke hoofsaaklike rede kan ’n radiodrama nie te lank wees nie? (1) Subtotaal: Vraag 2 [14] Vraag 3: Poësie AFK1504 Werk aandagtig deur Leereenheid 4. Beantwoord dan die volgende vrae oor poësie as genre: 3.1 In welke opsig oorvleuel die poësie as genre sterk met die radiodrama/hoorspel? (1) 3.2 Wanneer ons ’n gedig ontleed, probeer ons drie vrae beantwoord. Wat is hierdie vrae? (3) 3.3 Verduidelik in jou eie woord wat ons bedoel wanneer ons gedigte beskryf as “kompakte woordkunswerke”. (3) 3.4 Lys drie soorte herhaling wat in die poësie aangetref word. (3) 3.5 WAAR of VALS: Die poësie bestaan uit sinne en paragrawe. (1)

Meer zien Lees minder
Instelling
Vak








Oeps! We kunnen je document nu niet laden. Probeer het nog eens of neem contact op met support.

Gekoppeld boek

Geschreven voor

Instelling
Vak

Documentinformatie

Geüpload op
19 februari 2025
Aantal pagina's
12
Geschreven in
2024/2025
Type
Tentamen (uitwerkingen)
Bevat
Vragen en antwoorden

Onderwerpen

Voorbeeld van de inhoud

AFK1501
Assignment 2 Semester 1 2025
Unique Number:
Due Date: 4 April 2025
VRAAG 1: LITERÊRE FIKSIE EN DORADO DEUR TOM DREYER

Literêre fiksie en Dorado deur Tom Dreyer

Inleiding

Die Afrikaanse letterkunde beskik oor ‟n ryk tradisie van tekste wat lesers nie bloot wil
vermaak nie, maar ook wil konfronteer met diepere menslike, sosiale en filosofiese vrae.
Wanneer ons praat van literêre fiksie, verwys ons na ‟n prosa-genre wat dieper grawe as
alledaagse ontspanningslektuur. Tom Dreyer se roman Dorado (2016) pas uitsteklik by
hierdie beskrywing in. In hierdie essay word eerstens verduidelik wat literêre fiksie behels,
gevolg deur ‟n uiteensetting van die hoofelemente van literêre tekste. Daarna word
geargumenteer hoekom Dorado ‟n voorbeeld van literêre fiksie is, met spesiale verwysing
na die roman se struktuur en hoe dié struktuur tot die spanning in die verhaal bydra.




DISCLAIMER & TERMS OF USE
 Educational Aid: These study notes are intended to be used as educational resources and should not be seen as a
replacement for individual research, critical analysis, or professional consultation. Students are encouraged to perform
their own research and seek advice from their instructors or academic advisors for specific assignment guidelines.
 Personal Responsibility: While every effort has been made to ensure the accuracy and reliability of the information in
these study notes, the seller does not guarantee the completeness or correctness of all content. The buyer is
responsible for verifying the accuracy of the information and exercising their own judgment when applying it to their
assignments.
 Academic Integrity: It is essential for students to maintain academic integrity and follow their institution's policies
regarding plagiarism, citation, and referencing. These study notes should be used as learning tools and sources of
inspiration. Any direct reproduction of the content without proper citation and acknowledgment may be considered
academic misconduct.
 Limited Liability: The seller shall not be liable for any direct or indirect damages, losses, or consequences arising from
the use of these notes. This includes, but is not limited to, poor academic performance, penalties, or any other negative
consequences resulting from the application or misuse of the information provided.

Beoordelingen van geverifieerde kopers

Alle reviews worden weergegeven
8 maanden geleden

5,0

1 beoordelingen

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
Betrouwbare reviews op Stuvia

Alle beoordelingen zijn geschreven door echte Stuvia-gebruikers na geverifieerde aankopen.

Maak kennis met de verkoper

Seller avatar
De reputatie van een verkoper is gebaseerd op het aantal documenten dat iemand tegen betaling verkocht heeft en de beoordelingen die voor die items ontvangen zijn. Er zijn drie niveau’s te onderscheiden: brons, zilver en goud. Hoe beter de reputatie, hoe meer de kwaliteit van zijn of haar werk te vertrouwen is.
Edge
Volgen Je moet ingelogd zijn om studenten of vakken te kunnen volgen
Verkocht
9676
Lid sinds
2 jaar
Aantal volgers
4252
Documenten
2653
Laatst verkocht
1 dag geleden

4,2

1176 beoordelingen

5
663
4
236
3
177
2
27
1
73

Recent door jou bekeken

Waarom studenten kiezen voor Stuvia

Gemaakt door medestudenten, geverifieerd door reviews

Kwaliteit die je kunt vertrouwen: geschreven door studenten die slaagden en beoordeeld door anderen die dit document gebruikten.

Niet tevreden? Kies een ander document

Geen zorgen! Je kunt voor hetzelfde geld direct een ander document kiezen dat beter past bij wat je zoekt.

Betaal zoals je wilt, start meteen met leren

Geen abonnement, geen verplichtingen. Betaal zoals je gewend bent via iDeal of creditcard en download je PDF-document meteen.

Student with book image

“Gekocht, gedownload en geslaagd. Zo makkelijk kan het dus zijn.”

Alisha Student

Veelgestelde vragen