Geschreven door studenten die geslaagd zijn Direct beschikbaar na je betaling Online lezen of als PDF Verkeerd document? Gratis ruilen 4,6 TrustPilot
logo-home
Samenvatting

Samenvatting "Susan Boyle " deur Kobus Grobler, '@ Juffrou Ansie opgesom uit vorige vraestelle!

Beoordeling
5,0
(1)
Verkocht
-
Pagina's
9
Geüpload op
31-01-2025
Geschreven in
2015/2016

Susan Boyle is 'n kleurvolle indiepte gedig ontleding wat fokus op terme soos half rym, ellipse en verduidelikings. Alles gebaseer op vorige eksamens en toetse. Die tema van kwesbaarheid word effektief deur spreker perspektief, woordgebruik en retoriese middele aangetoon Tipiese Opstelvraag:Opstelvraag: Die spreker gebruik die verwysing na verskeie ander ekste/boeke/kunste om die inhoud van die gedig effektief te ondersteun.

Meer zien Lees minder

Voorbeeld van de inhoud

1



Susan Boyle (Kobus Grobler)

1 daar staan jy inskrywing 43212
2 voor die pilatusse van Britain’s got talent
3 aangeja soos ’n skaap
4 miserabel vaal in die lig verguis
5 die monobrou en die kapsel raam
6 jou vertelsel van ʼn klein Nasaret
Agtergrond:Kobus Grobler is ʼn onderwyser, getroud met 7 Simon spot, skares jou uit:
Betsie. Hy woon in Kaapstad. Hy het sy MA in Kreatiewe Skryf 8 jy is die grap van die jaar
aan die Universiteit van Stellenbosch behaal. Hierdie gedig
9 met die eerste woorde van I dreamed a dream
kom uit die bundel, Toulopers, verse vir tieners (2011). 10 het jy vanuit vernederende vooroordeel
↘ Die veronderstelling is dat die leser na die spesifieke 11 hulle en miljoene ander op YouTube
12 in ongeloof laat aanskou
episode van die talentkompetisie op televisie of na
13 hoe jy jare se troeteltalent
die videogreep op YouTube gekyk het en die 14 aan die hele wêreld skenk
verwysings in die gedig sal verstaan. Die verwysing na [Uit: Toulopers, verse vir tieners, Lapa, 2011]
die Bybelstorie waar Jesus se lot deur Pontius Pilatus
bepaal en onregverdig veroordeel is, is ook van
toepassing in hierdie gedig. Tema: Moenie iemand oordeel voordat hy/sy hom-
↘ Die derde (intertekstuele) verwysing is die /haarself kan bewys nie./Moenie iemand op sy baadjie
musiekblyspel, Les Misérables, met die gebruik van takseer nie. Vergifnis.
die woord “miserable” waaruit Susan Boyle ʼn lied
“Vernederende vooroordeel”.
gesing het.
↘ Susan Boyle het leerprobleme op skool gehad en
swak interpersoonlike verhoudings. Haar
gestremdheid is as Asperger-sindroom gediagnoseer.
Dit het haar op musiek laat fokus.

@Juffrou_Ansie

, 2
Die titel verwys na Susan Boyle, (47) die minder aantreklike Skotse
Susan Boyle (Kobus Grobler)
sangeres wat tydens 2009 se Britain’s Got Talent wêreldwyd opslae
1 daar staan jy inskrywing 43212 gemaak het.
2 voor die pilatusse van Britain’s got talent
3 aangeja soos ’n skaap
4 miserabel vaal in die lig verguis Digvorm Boodskap: Die mens moenie
5 die monobrou en die kapsel raam toelaat dat persoonlike
Die gedig het 14 versreëls met
6 jou vertelsel van ʼn klein Nasaret gestremdhede/tekortkominge
7 Simon spot, skares jou uit: wisselende lengtes.
hulle verhoed om hul talente te
8 jy is die grap van die jaar Bestaan uit twee strofes: ontwikkel nie. Vergifnis, soos wat
9 met die eerste woorde van I dreamed a dream Strofe 1: bestaan uit twee Jesus almal rondom Hom vergewe
10 het jy vanuit vernederende vooroordeel kwatryne wat ʼn oktaaf vorm (8 het toe Hy gekruisig is, so het
11 hulle en miljoene ander op YouTube Susan almal rondom haar vergewe
versreëls)
12 in ongeloof laat aanskou toe sy haar talent aan almal voor
13 hoe jy jare se troeteltalent Strofe 2: bestaan uit twee haar “geskenk” het.
14 aan die hele wêreld skenk tersines wat ʼn sestet vorm (6
[Uit: Toulopers, verse vir tieners, Lapa, 2011]
versreëls)
Stemming: aanvanklik
gespanne/angstig, maar later
verander dit na vreugde en
OPSOMMING blydskap.

Hierdie gedig handel oor Susan Boyle wat, teen almal se verwagting in, die ster van Toon: ernstig.
Britian’s Got Talent (in 2009) was. In die oktaaf word ʼn beskrywing van Susan Boyle se
eerste indrukke op die beoordelaars en skare, toe sy op die verhoog verskyn het, gegee. Sy
het onaantreklik/miserabel vir die gehoor en beoordelaars voorgekom. Sy is bespot en
uitgejou deur die beoordelaars en die skare. In die sestet word hierdie siening verander
(wending vind plaas) toe sy I Dreamed a Dream van Les Misérables begin sing. Sy het die
vernederende vooroordele/sieninge van miljoene mense in ongeloof laat verander. Boyle
was deeglik bewus van die gehoor en beoordelaars se aanvanklike afkeer weens haar
voorkoms, maar dit het haar nie ontmoedig om haar “troeteltalent” aan die wêreld te skenk
@Juffrou_Ansie
nie.

Geschreven voor

Instelling
Middelbare school
Niveau
12th Grade
School jaar
1

Documentinformatie

Geüpload op
31 januari 2025
Aantal pagina's
9
Geschreven in
2015/2016
Type
SAMENVATTING

Onderwerpen

€3,03
Krijg toegang tot het volledige document:

Verkeerd document? Gratis ruilen Binnen 14 dagen na aankoop en voor het downloaden kun je een ander document kiezen. Je kunt het bedrag gewoon opnieuw besteden.
Geschreven door studenten die geslaagd zijn
Direct beschikbaar na je betaling
Online lezen of als PDF


Ook beschikbaar in voordeelbundel

Thumbnail
Voordeelbundel
Gr 12 Afrikaans HT gedigte x 12, IMPAQ DBE--Opgesom deur @ Juffrou Ansie . Kompak en kleurvol,gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!!
-
5 12 2025
€ 26,08 Meer info

Beoordelingen van geverifieerde kopers

Alle reviews worden weergegeven
1 jaar geleden

1 jaar geleden

Thank you very much for your wonderful 5 star rating. We appreciate your support and are delighted that you are satisfied with our service. We look forward to helping you again!

1 jaar geleden

Thank you very much for your wonderful 5 star rating. We appreciate your support and are delighted that you are satisfied with our service. We look forward to helping you again!

5,0

1 beoordelingen

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
Betrouwbare reviews op Stuvia

Alle beoordelingen zijn geschreven door echte Stuvia-gebruikers na geverifieerde aankopen.

Maak kennis met de verkoper

Seller avatar
De reputatie van een verkoper is gebaseerd op het aantal documenten dat iemand tegen betaling verkocht heeft en de beoordelingen die voor die items ontvangen zijn. Er zijn drie niveau’s te onderscheiden: brons, zilver en goud. Hoe beter de reputatie, hoe meer de kwaliteit van zijn of haar werk te vertrouwen is.
ansiestudynotes Teachme2-tutor
Bekijk profiel
Volgen Je moet ingelogd zijn om studenten of vakken te kunnen volgen
Verkocht
1039
Lid sinds
2 jaar
Aantal volgers
224
Documenten
416
Laatst verkocht
1 dag geleden
Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!

We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!! Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Lees meer Lees minder
4,8

75 beoordelingen

5
61
4
12
3
2
2
0
1
0

Waarom studenten kiezen voor Stuvia

Gemaakt door medestudenten, geverifieerd door reviews

Kwaliteit die je kunt vertrouwen: geschreven door studenten die slaagden en beoordeeld door anderen die dit document gebruikten.

Niet tevreden? Kies een ander document

Geen zorgen! Je kunt voor hetzelfde geld direct een ander document kiezen dat beter past bij wat je zoekt.

Betaal zoals je wilt, start meteen met leren

Geen abonnement, geen verplichtingen. Betaal zoals je gewend bent via iDeal of creditcard en download je PDF-document meteen.

Student with book image

“Gekocht, gedownload en geslaagd. Zo makkelijk kan het dus zijn.”

Alisha Student

Bezig met je bronvermelding?

Maak nauwkeurige citaten in APA, MLA en Harvard met onze gratis bronnengenerator.

Bezig met je bronvermelding?

Veelgestelde vragen