Suiwer wiskunde
- N.P. VAN WYK LOUW
TITEL Presies logies + voorspelbaar
Beskryf moontlikheid van stolling
van tyd
Begrip in suiwerste vorm
Kliniese aspek: awesigheid van
emosie
Beelde : kringloop van die lewe =
gevolge van stollingsmoment
IRONIES : Suiwer nie emosionele
wiskunde is nie genoeg / voldoende
vir interpretasie nie
TEMA Onvoltooidheid en verganklikhied
Geskrewe woorde kan alles laat verstar
/ stol
METAFISIESE Digter dig oor die geskrewe woord
(digkuns)
Geintellektualiseerd
Beskou en bespiegel menslike
aspke
Gedig = intellekuele postullering oor
tydstilstand
EMOSIONALITEIT Menslike eenwording (liefmaat, mistieke
ontmoeting (omgewing/God) is ook op
die spel
TOON Besinnend
Nadenkend
BOOTSKAP Lewe sowel as dood is onlosmaaklik
deel van mekaar en van tydverloop. 1
kan nie sonder die ander nie.
Tyd is n proses en kan nie vasgevang
word nie- alles op aarde is tydsgebonde
STEMMING Formeel en erenstig
Die atmosfeer - gemoedsgesteldheid
, Suiwer wiskunde
- N.P. VAN WYK LOUW
1. Die uurwerk kantel. En die ligbruin by
2. hang roerloos voor die blom wat nooit bevrug
3. word, nooit sal saadskiet, welk, en nooit verby
4. hierdie verstarde uur sal groei. Die lug
5. het stil soos ys gaan staan, so wit en blou.
6. Die brander wat wou oorbuig, val, en skuim,
7. bly in sy ligte sirkels vasgehou
8. en moet sy see ‘n ewigheid versuim.