100% tevredenheidsgarantie Direct beschikbaar na je betaling Lees online óf als PDF Geen vaste maandelijkse kosten 4,6 TrustPilot
logo-home
Tentamen (uitwerkingen)

Wickenden Letterhead grad 12 finances sleutelwoorde QUESTIONS WITH CORRECT ANSWERS

Beoordeling
-
Verkocht
-
Pagina's
3
Cijfer
A+
Geüpload op
30-10-2024
Geschreven in
2024/2025

Wickenden Letterhead grad 12 finances sleutelwoorde QUESTIONS WITH CORRECT ANSWERS kasregisterstrokie - ANSWERS 'n witans wat dine as buys van betaking vie goader recoup. rekeningstaat - ANSWERS 'n record van transaxles wat manrope op credit, rented ghee, be drag verskuldig en betalings wat gemaak is, toon en op 'n gereelde basis uitgestuur word bv. maandeliks, kwartaalliks huishoudelike rekening - ANSWERS 'n rekening wat aan 'n kliënt gestuur word vir dienste wat deur die huishouding gebruik word, soos water, elektrisiteit, telefoon en selfoon. faktuur - ANSWERS 'n lys van goedere of dienste gelewer, tesame met 'n staat van die bedrag verskuldig. beginsaldo - ANSWERS die bedrag geld in die rekening aan die begin van die tydperk eindsaldo - ANSWERS die bedrag geld in die rekening aan die einde van die tydperk bedrag verskuldig - ANSWERS Die bedrag geld wat betaal moet word: kan die volle bedrag, minimum bedrag of 'n persentasie van die totale bedrag verskuldig wees. debiet - ANSWERS Die bedrag geld wat deur die kliënt geskuld word omdat die geld uit die rekening geneem is; en word met die afkorting DT aangedui. debietsaldo - ANSWERS Die bedrag wat op 'n vorige rekening betaal is, was minder as die bedrag verskuldig, dus word die geld op die rekening nog geskuld. krediet - ANSWERS Die bedrag wat in 'n kliënt se rekening inkom omdat geld in die rekening inbetaal word; en word met die afkorting KT aangedui. kredietsaldo - ANSWERS Die bedrag wat op 'n vorige rekening betaal is, was meer as die bedrag verskuldig, dus is daar 'n surplusbedrag geld in die rekening. betaaldatum - ANSWERS Die datum waarop 'n rekening betaal moet word. eenheidsprys - ANSWERS die prys per enkele item gekoop of diens gelewer Tarief - ANSWERS Die koers gehef in rand, per meeteenheid, vir 'n spesifieke diens soos elektrisiteit, water en telefoonoproepe. d.w.s. tarief (koste per eenheid) = totale koste aantal eenhede BTW (Belasting op Toegevoegde Waarde) - ANSWERS Is 'n persentasie wat by die koopprys van sekere goedere en dienste gevoeg word; en is 'n vorm van belasting wat deur die regering bepaal word. d.w.s. BTW 15% prys betaalstrokie - ANSWERS 'n Rekord van inligting rakende vergoeding. loon - ANSWERS 'n Betaling gemaak vir werk gebaseer op 'n uurlikse, daaglikse, weeklikse of stukwerkkoers; en sluit ook oortydwerk, gebaseer op 'n uurlikse tarief. salaris - ANSWERS 'n Vaste betaling vir werk in 'n betalingsperiode, gebaseer op 'n jaarlikse totaal; en is nie afhanklik van ure gewerk nie. aftrekkings - ANSWERS Sekere uitgawes wat van die bruto inkomste afgetrek kan word, om belasbare inkomste te verlaag bv. LBS (Lopende Betaalstelsel); WWF (Werkloosheidversekeringsfonds); SIBW (Standaardinkomstebelasting op Werknemers); vakbondbydraes; mediese hulpfondsbydraes; pensioenfondsbydraes. netto inkomste - ANSWERS Die inkomste ontvang nadat aftrekkings gedoen is. dw.s. netto inkomste = bruto inkomste - aftrekkings bruto inkomste - ANSWERS Die inkomste ontvang voordat enige aftrekkings gedoen is. WWF (Werkloosheid- verskerings- fonds) - ANSWERS 'n Fonds daargestel deur die Suid-Afrikaanse regering, waarvolgens werknemers wat meer as 24 uur per maand werk, tot die fonds bydra en in ruil daarvoor vir 'n kort tydperk van die fonds kan eis as gevolg van werkloosheid, swangerskap, aannemingsverlof of siekte. d.w.s. WWF 1% van bruto maandelikse inkomste reistoelaag - ANSWERS 'n toelaag (vaste bedrag) wat deur werkgewers aan werknemers gegee word om die vaste koste, brandstof en onderhoudskoste van die werknemer se voertuig, wat vir maatskappydoeleindes gebruik word, te dek lenings- ooreenkoms - ANSWERS 'n Kontrak tussen twee partye waarvolgens die uitlener geld aan die lener gee met die verwagting dat die geld, met rente, terugbetaal sal word, deur middel van maandelikse paaiemente, binne 'n vaste tydperk. rente - ANSWERS Die fooi wat 'n lener aan die uitlener betaal of die inkomste wat die uitlener, bo en behalwe die aanvangsbedrag, van die lener ontvang as vergoeding vir die gebruik van die uitlener se geld; en word bereken volgens 'n enkelvoudige of saamgestelde rentekoers. maandelikse terugbetaling - ANSWERS 'n Maandelikse betaling om die leningsbedrag af te betaal, tesame met 'n gedeelte van die rente. leningstermyn - ANSWERS 'n Vaste tydperk waarbinne die lening terugbetaal moet word; en word gewoonlik in maande vermeld. fynskrif - ANSWERS Die bepalings en voorwaardes wat op finansiële kontrakte gedruk is en vir alle partye as regtens bindend beskou word

Meer zien Lees minder
Instelling
Wickenden Letterhead Grad 12 Finances Sleutelwoo
Vak
Wickenden Letterhead grad 12 finances sleutelwoo

Voorbeeld van de inhoud

Wickenden Letterhead grad 12
finances sleutelwoorde QUESTIONS
WITH CORRECT ANSWERS


kasregisterstrokie - ANSWERS 'n witans wat dine as buys van betaking vie goader recoup.



rekeningstaat - ANSWERS 'n record van transaxles wat manrope op credit, rented ghee, be drag
verskuldig en betalings wat gemaak is, toon en op 'n gereelde basis uitgestuur word bv. maandeliks,
kwartaalliks



huishoudelike rekening - ANSWERS 'n rekening wat aan 'n kliënt gestuur word vir dienste wat deur
die huishouding gebruik word, soos water, elektrisiteit, telefoon en selfoon.



faktuur - ANSWERS 'n lys van goedere of dienste gelewer, tesame met 'n staat van die bedrag
verskuldig.



beginsaldo - ANSWERS die bedrag geld in die rekening aan die begin van die tydperk



eindsaldo - ANSWERS die bedrag geld in die rekening aan die einde van die tydperk



bedrag verskuldig - ANSWERS Die bedrag geld wat betaal moet word: kan die volle bedrag,
minimum bedrag of 'n persentasie van die totale bedrag verskuldig wees.



debiet - ANSWERS Die bedrag geld wat deur die kliënt geskuld word omdat die geld uit die rekening
geneem is; en word met die afkorting DT aangedui.



debietsaldo - ANSWERS Die bedrag wat op 'n vorige rekening betaal is, was minder as die bedrag
verskuldig, dus word die geld op die rekening nog geskuld.



krediet - ANSWERS Die bedrag wat in 'n kliënt se rekening inkom omdat geld in die rekening
inbetaal word; en word met die afkorting KT aangedui.

Geschreven voor

Instelling
Wickenden Letterhead grad 12 finances sleutelwoo
Vak
Wickenden Letterhead grad 12 finances sleutelwoo

Documentinformatie

Geüpload op
30 oktober 2024
Aantal pagina's
3
Geschreven in
2024/2025
Type
Tentamen (uitwerkingen)
Bevat
Vragen en antwoorden

Onderwerpen

€10,90
Krijg toegang tot het volledige document:

100% tevredenheidsgarantie
Direct beschikbaar na je betaling
Lees online óf als PDF
Geen vaste maandelijkse kosten

Maak kennis met de verkoper
Seller avatar
brendamaina

Maak kennis met de verkoper

Seller avatar
brendamaina Teachme2-tutor
Volgen Je moet ingelogd zijn om studenten of vakken te kunnen volgen
Verkocht
0
Lid sinds
1 jaar
Aantal volgers
0
Documenten
45
Laatst verkocht
-

0,0

0 beoordelingen

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recent door jou bekeken

Waarom studenten kiezen voor Stuvia

Gemaakt door medestudenten, geverifieerd door reviews

Kwaliteit die je kunt vertrouwen: geschreven door studenten die slaagden en beoordeeld door anderen die dit document gebruikten.

Niet tevreden? Kies een ander document

Geen zorgen! Je kunt voor hetzelfde geld direct een ander document kiezen dat beter past bij wat je zoekt.

Betaal zoals je wilt, start meteen met leren

Geen abonnement, geen verplichtingen. Betaal zoals je gewend bent via iDeal of creditcard en download je PDF-document meteen.

Student with book image

“Gekocht, gedownload en geslaagd. Zo makkelijk kan het dus zijn.”

Alisha Student

Veelgestelde vragen