100% tevredenheidsgarantie Direct beschikbaar na je betaling Lees online óf als PDF Geen vaste maandelijkse kosten 4.2 TrustPilot
logo-home
Samenvatting

Summary Biologie Gr 12 Kwartaal 2

Beoordeling
-
Verkocht
-
Pagina's
33
Geüpload op
07-08-2024
Geschreven in
2022/2023

Biologie Gr 12 Kwartaal 2

Instelling
Vak











Oeps! We kunnen je document nu niet laden. Probeer het nog eens of neem contact op met support.

Geschreven voor

Instelling
Vak
Schooljaar
200

Documentinformatie

Geüpload op
7 augustus 2024
Aantal pagina's
33
Geschreven in
2022/2023
Type
Samenvatting

Onderwerpen

Voorbeeld van de inhoud

Biologie:

Kwartaal 2

, Genetika

Term Definisie
Albinisme Produsering van die pigment melanien besit nie
Allele Verskillende vorme van dieselfde geen
Antigene Proteienmolekules wat op die oppervlak van selle voorkom en as merkers
dien
Dominante alleel Een alleel van ‘n geenpaar kan ‘n ander oorheers
Draer Dra ‘n ressesiewe geen oor na die nageslag
Egtelend Wanneer selfbestuiwing plaasvind en die hele nageslag het dieselfde eienskap
as die ouerplant
F1-generasie Al die nakomelinge in die eerste generasie
Fenotipe Eienskappe wat ons kan sien
Geen terapie Inskakeling van gene in selle met foutiewe gene
Geenmutasies Verandering in die nukleotied volgorde in die DNA-molekule
Geenpaar Word op twee chromosome van ‘n homoloe chromosoompaar gedra
Geenpoel Totale aantal gene van alle teprooduktiewe individue in ‘n populasie
Genetiese Doelbewuste verandering van ‘n kenmerk van ‘n organisme deur genetiese
manipulasie materiaal te meng
Genetika Studie van oorerwing en variasie in lewende organismes
Genoom Volledige stel gene wat ‘n bepaalde organisme besit
Genotipe Samestelling van die geenpaar vir ‘n bepaalde eienskap. Wat mens nie sien nie
Geslagsgekoppelde Die gonosome beheer nie net geslag nie, maar dra ander gene
gene

,Gonosome 23ste paar of geslagschromosome
Hemofille Toestand waar die bloed te lank vat om te stol
Heterosigoties Wanneer twee allele op die homoloe chromosome van mekaar verskil
Homoloe Chromosoompare met dieselfde grootte, vorm, en genetiese samestelling
Homosigoties Wanneer twee allele vir ‘n bepaalde eienskap op die homoloe chromosome
dieselfde is.
KLoning Proses waar ‘ genetiese identiese kopie van ‘n molekule gemaak word met
biotegnologie
Ko-dominansie Albei allele van die geenpaar ewe dominant en albei word in die fenotipe van
‘n heterosigoot vertoon
Lokus Elke geen het ‘n bepaalde posisie op ‘n chromosoom
Meervoudige allele Die verskynsel waar een geen meer as twee allele besit
Melanien Pigment wat die kleur aan vel, hare en oe gee
Mendel se Wet van Indien twee allele verskil, sal net die dominante een vertoon
Dominansie
Mendel se wet van Die alleelpaar vir een eienskap op homoloe chromosome, skei tydens meiose,
onafhanklike sodat elke gameet slegs een alleel vir daardie eienskap bevat
sortering
Natuurlike seleksie Meganisme van evolusie,waardeur die omgewing bepaal watter individu die
geskikste vir oorlewing is
Onvolledige Twee homsigotiese individue met verskillende fenotipes gekruis word en die
dominansie nakomelinge se fenotipe vertoon ‘n tussenvorm van die ouers
Outosomaal Skadelike geenmutasies veroorsaak genetiese afwykings
ressesief
Outosome 22 pare chromosome in die menslike somatiese sel
P1-ouers Twee ouers wat aanvanklik gekruis word
Rekombinant Nuwe kombinasie van DNA in die organisme wat die geen ontvang het
Resessief Alleel wat oorheers word en nie ‘n sigbare effek op die organisme het nie
Rooi-groen Mees algemeenste vorm van kleurblindheid
kleurblindheid
Rooiskimmel kalf Beide rooi en wit hare
Stamselle Eenvoudige ongedifferensieerde somatiese selle, wat in enige tipe sel kan
differensieer.
Toetskruisings Indien genotipes nie bekend is nie
Transgeniese Organisme wat geneties gemanipuleerd is en die geen ontvang
organisme

, Vader van Genetika Gregor Mendel
Vektor Organisme wat iets oordra
Volledige dominansie Voorafgaande kruising tussen ‘n homosigotiese alleel en ‘n homosigotiese
alleel , waar daar in die nageslag slegs een eienskap voortbring




Gregor Mendel
→Oordrag van eienskappe van een generasie na ‘n volgende
bestudeer deur ertjieplante te gebruik
Vader van genetika →Basiese wette van genetika geformuleer
Afleidings uit sy eksperimete
˃ Oorgeerfde eienskap word deur “faktore”
wat in pare voorkom, bepaal
˃ Pare faktore skei tydens gameetvorming
˃ Een faktor kan sy maat se faktor oorheers
˃ Faktore word onafhanklik van mekaar
oorgeerf


1. Mendel se wet van dominansie
→ Indien twee allele verskil, sal net die dominante een vertoon word
resessief
H

\ hOOFLETTER-toon die dominante alleel en is altyd eerste

KLEINLETTER-toon die resessiewe alleel en is altyd
laaste




2. Mendel se wet van onafhanklike sortering
→ Die alleelpaar vir een eienskap op homoloe chromosome, skei tydens
meiose,sodat elke gameet slegs een alleel vir daardie eienskap bevat

*Bl. 1.27 se skets verduidelik dit
€6,29
Krijg toegang tot het volledige document:

100% tevredenheidsgarantie
Direct beschikbaar na je betaling
Lees online óf als PDF
Geen vaste maandelijkse kosten


Ook beschikbaar in voordeelbundel

Maak kennis met de verkoper

Seller avatar
De reputatie van een verkoper is gebaseerd op het aantal documenten dat iemand tegen betaling verkocht heeft en de beoordelingen die voor die items ontvangen zijn. Er zijn drie niveau’s te onderscheiden: brons, zilver en goud. Hoe beter de reputatie, hoe meer de kwaliteit van zijn of haar werk te vertrouwen is.
elrilombard University of Pretoria
Volgen Je moet ingelogd zijn om studenten of vakken te kunnen volgen
Verkocht
27
Lid sinds
1 jaar
Aantal volgers
4
Documenten
25
Laatst verkocht
2 weken geleden

5,0

1 beoordelingen

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Recent door jou bekeken

Waarom studenten kiezen voor Stuvia

Gemaakt door medestudenten, geverifieerd door reviews

Kwaliteit die je kunt vertrouwen: geschreven door studenten die slaagden en beoordeeld door anderen die dit document gebruikten.

Niet tevreden? Kies een ander document

Geen zorgen! Je kunt voor hetzelfde geld direct een ander document kiezen dat beter past bij wat je zoekt.

Betaal zoals je wilt, start meteen met leren

Geen abonnement, geen verplichtingen. Betaal zoals je gewend bent via iDeal of creditcard en download je PDF-document meteen.

Student with book image

“Gekocht, gedownload en geslaagd. Zo makkelijk kan het dus zijn.”

Alisha Student

Veelgestelde vragen