100% tevredenheidsgarantie Direct beschikbaar na je betaling Lees online óf als PDF Geen vaste maandelijkse kosten 4,6 TrustPilot
logo-home
Samenvatting

Summary Graad 11_Ekonomie [Vraestel 1 : Makro-ekonomie] Opsommings

Beoordeling
-
Verkocht
-
Pagina's
51
Geüpload op
07-01-2024
Geschreven in
2023/2024

Die Graad 11_Ekonomie [Vraestel 1 : Makro-ekonomie] Notastel is 'n noodsaaklike hulpmiddel vir enige student wat ekonomie studeer. Dit dek makro-ekonomie kwartaal 1 tot 4 volgens ATPS DBE en IEB, om te verseker dat studente 'n omvattende begrip van die vak het. Die notastel is gevul met kleurvolle interpretasies van grafieke, wat dit vir leerders maklik maak om komplekse ekonomiese konsepte te begryp. Dit is 'n moet-hê-hulpbron vir enige student wat vir hul graad 11-ekonomie-eksamen voorberei.

Meer zien Lees minder
Instelling
Vak











Oeps! We kunnen je document nu niet laden. Probeer het nog eens of neem contact op met support.

Geschreven voor

Instelling
Vak
Schooljaar
200

Documentinformatie

Geüpload op
7 januari 2024
Aantal pagina's
51
Geschreven in
2023/2024
Type
Samenvatting

Onderwerpen

Voorbeeld van de inhoud

EKONOMIE




1 © Noted Summaries Graad 11 Ekonomie [Makro-Ekonomie]
www.notedsummaries.co.za

, BASIESE EKONOMIESE BEGRIPPE & BEGINSELS
WAT IS EKONOMIE? EKONOMIESE PROBLEEM
sosiale wetenskap wat ondersoek hoe individue, huishoudings en firmas SKAARSHEIDSPROBLEEM
hul onbeperkte behoeftes en begeertes met beperkte en skaars
hulpbronne bevredig om die onbeperkte behoeftes en behoeftes van die samelewing te
bevredig met die gebruik van beperkte hulpbronne

→ Mense het net ’n beperkte hoeveelheid geld MAAR baie behoeftes en
begeertes om te bevredig
→ Die regering het ook ’n beperkte hoeveelheid geld en kan nie al sy
BEHOEFTES BEGEERTES begeertes bevredig nie


= goedere en dienste NOODSAAKLIK vir = menslike begeertes na goedere en
basiese oorlewing dienste EKONOMIESE SISTEEM [3 SENTRALE VRAE]
Z Behuising & veiligheid Z fancy tegnologie 1. UITSET VRAAG
Z Kos Z nuwerwetse klere/drag
Z Water Z lekkernye (kos en geskenke) → WATTER GOEDERE EN DIENSTE sal geproduseer word
en in WATTER hoeveelhede?
GELEENTHEIDSKOSTE
AANVRAAG 2. INSET / INVOER VRAAG
= die verlies van ander alternatiewe wanneer
= vind plaas wanneer verbruikers in staat en een alternatief gekies word → HOE sal elk van die goedere en dienste geproduseer
bereid is om 'n produk teen 'n sekere prys te word?
= verlies aan waarde / voordeel wat veroorsaak
koop sou gewees het deur deel te neem aan 'n → HOEVEEL van die skaars hulpbronne in die produksie
sekere aktiwiteit relatief tot 'n alternatiewe
= begeertes word werklike aanvraag van elke goed gebruik sal word
aktiwiteit wat 'n hoër opbrengs in waarde of
voordeel bied 3. VERSPREIDINGSVRAAG
Ek begeer ‘n Ford Figo maar het aanvraag = afspeel tussen begeertes en behoeftes = VIR WIE sal die goedere en dienste vervaardig word?
vir ‘n Kia Picanto
2 © Noted Summaries Graad 11 Ekonomie [Makro-Ekonomie] = WIE sal die goederewww.notedsummaries.co.za
en dienste ontvang?

, SENTRAAL BEPLANDE EKONOMIE MARK EKONOMIE [VRYEMARKSTELSEL]

BESIGHEDE→STAAT REGERING → NIE AKTIEF BETROKKE

STAAT→ KRY WINS & VERSKAF DIENSTE
(EKONOMIESE BESLUIT WORD DEUR INDIVIDUE GENEEM)

(REGERING BEHEER EKONOMIE) = ’n ekonomiese stelsel waarin ekonomiese besluite deur privaat
individue wat die produksiefaktore besit geneem word
→ Regering beheer die produksiefaktore (STAAT)
→ Privaat individue besit en beheer die produksiefaktore
→ Regering besluit watter goedere en dienste geproduseer word
→ Besigheids mededinging + spesialisering van vervaardiging van
→ Regering besluit hoe hierdie goedere en dienste geproduseer word produkte wat GROOTSTE WINS MAAK [begeerte om grootste
→ Regering besluit wie die verbruikers van hierdie goedere en dienste moontlike wins te maak]
sal wees → Afwesigheid van sentrale plan
→ Dwang > bereik van ekonomiese doelwitte → Individue besluit watter goedere en dienste gebruik gaan word.

→ Besluite gekoördineer op vraag + aanbod (prys bepaal deur
interaksie)
VOORDELE NADELE
→ Verminder ongelykheid
→ Werksverskaffing☞ STABIELLE → Lae werkersmotivering VOORDELE NADELE
EKONOMIE → Terkort aan verbruikersgoedere → goeie manier van toekenning van
→ Ekonomiese ongelykheid
→ Ekonomiese gelykheid → Beperk van vryheid hulpbronne op ‘n doeltreffende
→ Hulpbronne word vir die → Afwesigheid van mededinging = wyse → Markterugslagte > staatsinmenging
gesamentlike voordeel van almal gebrek aan verbruikerskeuse → produksie = doeltreffend
→ Eiebelang = gebrek aan besorgdheid
gebruik → Afwesigheid van wins-motief → hoë ekonomiese groei
> onverskillige gebruik van
→ Ekonomiese kwesbare mense → Entrepreneurs word → vryheid van handeling,
word beskerm hulpbronne
ontmoedig eienaarskap, vryheid van spraak
→ Prys = geadministreer → Uitbuiting
→ Regering beheer alles → entrepreneurskap word
→ Buitefaktore hanteer → openbare goedere en dienste nie
→ hulpbronne word nie gelyk aangemoedig en beloon
→ Staat = infrastruktuur + dienste voorsien / skaarste voorsien
gedeel nie → min inmenging van regering
→ Geen vermorsing (mededinging)
→ individue het vryheid van keuse van → handelsiklusse
wye reeks produkte → ongelyke verspreiding van inkomste
3 © Noted Summaries Graad 11 Ekonomie [Makro-Ekonomie] www.notedsummaries.co.za

, GEMENGDE EKONOMIE [SUID-AFRIKA]
GLOBALISERING
tendens in die rigting van groter ekonomiese integrasie en samewerking
= mengsel van private en staatsbeheer oor die ekonomie
tussen verskillende lande
[markkapitalisme + sentrale beplanning]

→ Kapitaal afkomstig van banke, aandeelhours en regering[bestee
GLOBALE EKONOMIE
belastinginkomste]
→ Privatisering + nasionalisering
→ Regering bestee geld aan publieke dienste GLOBALISERING VAN PRODUKSIE MARKTE,
→ Regering implementeer wetgewing om ekonomiese aktiwiteit te FINANSIES, KOMMUNIKASIE EN DIE
beheer [bv. Regstellende aksie in SA] > monetêre + fiskale beleid WERKMAGTE
→ Winsmotief + mededinging
→ Natuurlike hulpbronne + besighede = privaat besit (EKONOMIE VAN DIE WÊRELD)

kenmerke van globale ekonomie:

→ Vryehandel in goedere en dienste
VOORDELE NADELE → Vrye beweging van arbeid
→ goeie ekonomiese groei → Winsmotief = eiebelang + gebrek aan
→ Vrye beweging van kapitaal
→ Regering = ewewigtige groei van besorgdheid vir armes (= ARMOEDE)
die ekonomie te bevorder → Staatsonderneming = GEEN
[inkomste gelyker as in MEDEDINGING = monopolieë
markekonomie]
→ Privaat besighede word
→ Staatsinmening = ↓ indiensneming =
meer werkloosheid
VOORDELE NADELE
aangespoor om bydrae te maak → Onregverdige mededinging en
→ Werkloosheid VRYEHANDEL = UITVOERE EN INVOERE ↑ WAT VEROORSAAK DAT:
tot welsyn van burgers meer voordelig vir ontwikkelde
→ Inflasie → Mededinging tussen produsente ↑ + pryse vir verbruikers ↓.
→ Mededinging word bevorder [+ → groter verskeidenheid van goedere en dienste
→ Handelsiklusse lande
beskerm burgers] → Uitbreiding van uitvoermarkte vir binnelandse vervaardigers =
→ Oneweredige → Uitbuiting van werkers a.g.v
→ Vryheid van keuse + private meer goedere kan verkoop + meer inkomste verdien
Ekonomiese DIE VRYE BEWEGING VAN ARBEID: beleggers wat lae lone betaal
eienskap van grond + besighede
→ Staat verbeter maatskaplike Verspreiding → geleentheid om inkomste te vergroot + lewensstandaard ↑ > → Uitvloei van vaardighede a.g.v
beste werksgeleenthede t geskoolde arbeid wat land
welsyn (armes) → BELASTING! → ↓ werkloosheid syfer in onderontwikkelende gebiede +
→ Privaat + infrastruktuur (staat) = verlaat op soektog na hoë lone
verspreiding van vaardighede en kennis tussen lande.
ekonomiese groei DIE VRYE BEWEGING VAN KAPITAAL
→ Stimuleer investering in arm lande
→ Lei tot werkskepping en ekonomiese groei
4 © Noted Summaries Graad 11 Ekonomie [Makro-Ekonomie] www.notedsummaries.co.za

Maak kennis met de verkoper

Seller avatar
De reputatie van een verkoper is gebaseerd op het aantal documenten dat iemand tegen betaling verkocht heeft en de beoordelingen die voor die items ontvangen zijn. Er zijn drie niveau’s te onderscheiden: brons, zilver en goud. Hoe beter de reputatie, hoe meer de kwaliteit van zijn of haar werk te vertrouwen is.
NotedSummaries STADIO
Volgen Je moet ingelogd zijn om studenten of vakken te kunnen volgen
Verkocht
1500
Lid sinds
4 jaar
Aantal volgers
780
Documenten
208
Laatst verkocht
4 dagen geleden
Noted Summaries

4,5

231 beoordelingen

5
161
4
44
3
19
2
1
1
6

Recent door jou bekeken

Waarom studenten kiezen voor Stuvia

Gemaakt door medestudenten, geverifieerd door reviews

Kwaliteit die je kunt vertrouwen: geschreven door studenten die slaagden en beoordeeld door anderen die dit document gebruikten.

Niet tevreden? Kies een ander document

Geen zorgen! Je kunt voor hetzelfde geld direct een ander document kiezen dat beter past bij wat je zoekt.

Betaal zoals je wilt, start meteen met leren

Geen abonnement, geen verplichtingen. Betaal zoals je gewend bent via iDeal of creditcard en download je PDF-document meteen.

Student with book image

“Gekocht, gedownload en geslaagd. Zo makkelijk kan het dus zijn.”

Alisha Student

Veelgestelde vragen