, GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS [GIS]
GIS → gerekenariseerde sisteem bestaande uit of hardware, sagteware, data, mense &
metodes wat ontwerp is om ruimtelike geografiese data en nie-ruimtelike geografiese
data in te lees, te bestuur, te manipuleer, te ontleed, te modelleer en vertoon
komplekse beplanning en bestuursprobleme op te los
• Geografie: Studie van die werklike wêreld. Fisiese en kulturele wêreld met sy
spasiëringspatrone van mense, die omgewing en hul interaksie met mekaar.
• Inligting: Stel prosesse wat rou data gebruik om inligting saam te stel wat in
besluitnemingsprosesse gebruik kan word
• Stelsels: groep gebonde voorwerpe en aktiwiteite wat op mekaar inwerk
5 KOMPONENTE:
NOTA’s:
u Hardeware [SVE, skerm, sleutelbord, muis
u stoor geografiese data in
ens.]
digitale formaat → rekenaar
u Sagteware [ArcView, QGIS, Geomatica]
u spesifieke data deur 'n
u Data [karate, satellietbeelde ens.]
gebruiker oorgeplaas
u Mense [datavasleggers ens.]
u regering, nywerhede,
u Metode [GIS-ontwerp volgens GEBRUIKER SE
grondbeplanners, binnelandse
BEHOEFTES]
sake, openbaresektorkantore
en private gebruikers
u Mense = sleutelrol in die
ontwikkeling van GIS- FUNKSIES:
programmatuur wat • insameling en vaslegging van data
belangrike geografiese • stoor en bestuur van data
inligting vaslê • ontsluiting en verwerking van data
u Geograwe → beplan (waar om • transformasie en integrasie met ander
nuwe nedersettings te data
ontwikkel, damme te bou), • ontleding van data
waar om op te tree (gee • voorstelling van data as kaarte en
aandag aan hoë vlakke van inligtingstabelle
besoedelende stowwe in 'n
bewaringsgebied) en evalueer
(die uitwerking van suur DIE WAARDE VAN DIGITALE DATA
mynwater op plaaslike
• ↑ hoeveelheid inligting wat ingesamel,
inwoners)
gestoor, ontleed en vertoon kan word
u Gebruik → voortdurend
• inligting = rekenaarstelsel gestoor en in
uitgebrei deur nuwe data en
syfervorm gemanipuleer [syfer, letter en
nuwe tegnologie
kleur = syferkode]
u spesifieke en aangepaste
• Inligting = maklik geselekteer, gesorteer en
data of inligting
grafies vertoon
2 © Noted Summaries [Graad 11 Geografie] www.notedsummaries.co.za
, 7 ELEMENTE:
1. Son = bron van elektromagnetiese energie
2. Sonenergie = golwe > beweeg deur atmosfeer [sateliete = energie (radiogolwe)]
3. Energie = aardoppervlak > golfbande & wisselwerking met oppervlak [geabsorbeer,
uitgestraal, teruggekaats]
4. Afstandsensors = energie in verskillende golfbande bespeur & regsistreer inligting
5. Energie inligting = elektroniese seine → grondstasie (omskakel van inligting > kaarte >
satellietbeelde)
6. Mense → satellietbeelde = inligting oor aarde
7. Kaarte / modelle = nuwe kennis oor gebied te ontwikkel / help oplos van
omgewingsprobleme
DATA moet eers ruimtelik verwys word in 'n koördinaatstelsel = geoverwysing (Georef in
kort)
RUIMTELIKE & SPEKTRALE RESOLUSIE
ELEKTROMAGNETIESE ENERGIE SATELLIETE & SENSORS
[SPEKTRALE RESOLUSIE] [RUIMTELIKE RESOLUSIE]
→ golflengtes = bande → elkeen = sensors > bespeur inligting [beskryf
→ sensors op satelliete = energie buite sigbare hoeveelheid / grootte van beeldelemente in
spektrum bespeur PIXELS]
→ vermoë van die sensor om inligting oor
verskeie spektrumbande van die
elektromagnetiese spektrum te bespeur
Hoë resolusie Med. Resolusie Lae resolusie
4 TIPES DATA
Ruimtelike kenmerke = punt-, lyn- of gebiedseienskappe [geografiese data = vorm en die
absolute en relatiewe posisie van alle geografiese kenmerke vertoon]
Nie-ruimtelike data ( attribuutdata ) = inligting wat die ruimtelike eienskappe van die
ruimtelike kenmerke of voorwerpe beskryf
3 © Noted Summaries [Graad 11 Geografie] www.notedsummaries.co.za
, RASTER, VEKTOR EN WERKLIKE DATA
Vektordata = toon geografiese
kenmerke in die vorm van basiese
geometriese voorwerpe soos punte, lyne
en poligone
Rasterdata = toon geografiese
kenmerke by wyse van gerangskikte
patrone binne 'n ruitenet van vierkantige
of reghoekige selle. Die posisie van elke
sel word bepaal deur die nommer van sy
ry en kolom.
GEOVERWYSDE TEMATIESE LAE:
4 © Noted Summaries [Graad 11 Geografie] www.notedsummaries.co.za