Hulpbronne &
Volhoubaarheid
Onderwerp 4
At Hattingh Cumit summaries GEOGRAFIE
, 1 DIE GEBRUIK VAN HULPBRONNE
DIE GEBRUIK VAN HULPBRONNE
• Om hulpbronne op 'n volhoubare wyse te gebruik is 'n lewensvaardigheid.
• Die wêreld moet oorhandig kan word aan die volgende generasie in ‘n beter toestand as wat
ons dit gekry het. Ons sal klimaatsverandering moet keer deur ons leefstyl te verander en ons
gebruik van hulpbronne in te kort.
• Ons moet gronderosie beperk en hernubare bronne van energie soos sonlig en wind begin
gebruik.
HULPBRONNE EN DIE VERBAND TUSSEN HULPBRONNE EN EKONOMIESE
ONTWIKKELING
• Hulpbronne is die natuurlike en ekonomiese bates wat 'n land het.
• Sommige hulpbronne is hernubaar.
• Ander hulpbronne is nie-hernubaar en gebruik kan lei tot uitputting van die hulpbron. Bv. goud,
olie en steenkool.
• Lande probeer hul lewenstandaard en die lewensgehalte van hul burgers verbeter. Dit kan
slegs gedoen word met 'n breë hulpbronbasis.
HULPBRONNE KAN OOK MENSLIKE, FINANSIËLE OF VERVAARDIGDE HULPBRONNE
WEES
MENSLIKE HULPBRONNE:
Die vaardighede ,vermoens en kennis wat vir die vervaardiging van produkte en lewering van
dienste gebruik word.
Werkers om in myne, fabrieke en op plase te werk.
Hoe hoer jou vaardighede hoe hoer is jou ekonomiese waarde
as menslike hulpbron. Bates:
Die totaal van al die
VERVAARDIGE HULPBRONNE: tipes nuttige
Dit is items wat vir die vervaardiging van goeder en dienste besittings wat aan
gebruik word, soos masjiene. n land behoort.
Dit sluit geboue, fabrieke, masjiene asook infrastruktuur soos
spoorlyne en paaie in.
FINANSIELE HULPBRONNE:
Die kapitaal/geld war benodig word om myne en fabrieke te open en te bestuur.
Die geld wat noiidig is om die natuurlik hulpbronne te verwerk, en om die lone van die mense
wat goedere vervaardig of dienste verskaf te betaal.
NATUURLIKE HULPBRONNE:
Hulpbronne
Dit is die materiale wat deur
die natuur geproduseer word en
wat nuttig of noodsaklik is vir
lewe. Bv al die minerale op
aarde asook die plante, water Hernubaar: Nie-Hernubaar:
Dit kan oor en oor gebruik Dit kan opgebruik word.
ens.
word. Bv sonergie. (Kan uitgeput word)
Dit is enige iets uit die Bv Olie.
omgewing soos water en plante
wat ons gebruik om aan ons
behoeftes en begeertes te voorsien.
Bladsy 1 van 28 © Copyright reserved/Kopiereg voorbehou At Hattingh ©
, Uitbuiting vs Uitputting.
Uitbuiting: Uitputting:
Die gebruik van iets tot die As n hulpbron veral n
grootste moontlike natuurlike hulpbron vinniger
voordeel,dikwels vir gebruik word as wat dit
selfsugtige gebruik. vervang of hernu kan word.
HOE WORD HULPBRONNE BENUT EN UITGEPUT?
Hulpbronuitputting verwys na oorbenutting of uitbuiting en uitputting van grondstowwe in 'n
streek. Sommige benutting van natuurlike hulpbronne is noodsaaklik vir menslike bestaan.
Verskilende hulpbronne is nodig as daar ekonomiese ontwikkeling in n land moet plaasvind.
Namate die wéreld meer ekonomies ontwikkeld word, groei die bevolking.
Dit skep meer tegnologiese geleenthede, dus word meer hulpbronne benodig om hierdie groei te
ondersteun.
Lande probeer om die lewensstandaard van hul burgers te verbeter.
Dit kan slegs gedoen word met n groot hulpbronbasis.
Ekononies-onwikkelde lande soos amerika, Frankryk en Duitsland se sukses is te danke aan n groot
hulpbronbasis.
DIE HULPBRON VLOEK:
Bladsy 2 van 28 © Copyright reserved/Kopiereg voorbehou At Hattingh ©