GEOMORFOLOGIE
Geografie
At Hattingh Geografie
, INHOUDSOPGAWE
1)TOPOGRAFIE WAT VERBAND HOU MET HORISONTAAL GELAAGDE GESTEENTES ....................... 2
Kenmerke en prosesse wat verband hou met die ontwikkeling van heuwelagtige landskappe .................. 2
Kenmerke en prosesse wat verband hou met die ontwikkeling van Basaltplato’s ...................................... 5
Kenmerke en prosesse wat verband hou met die ontwikkeling van Canyon-landskappe .......................... 7
Kenmerke en prosesse wat verband hou met die ontwikkeling van Karoo-landskappe ............................. 9
2)TOPOGRAFIE WAT VERBAND HOU MET SKUINS ROTSSTRATA ...................................................... 13
Kenmerke en prosesse wat verband hou met die ontwikkeling van skuins rotsstrata(oorhellende lae) ook
genoem homoklinale riwwe. .................................................................................................................... 14
3) Topografie wat verband hou met massiewe stolrots ............................................................................... 17
4) Hellings/hange........................................................................................................................................ 20
5) Massa-afvoer en menslike reaksies........................................................................................................ 27
Bladsy 1 van 31 ©Copyright reserved/Kopiereg voorbehou At Hattingh©
,1) TOPOGRAFIE WAT VERBAND HOU MET HORISONTAAL GELAAGDE
GESTEENTES
LANDSKAPPE IS DIE GEVOLG VAN:
• Geologie.
• Klimaat en die agente van erosie.
• Die tempo van opheffing en isostatiese verandering.
Doleriet Doleriet
plate plate
Doleriet
plaa
WAT IS HORISONTAAL GELAAGDE ROTSE?
Topografie wat verband hou met horisontaal gelaagde rotse ontwikkel waar lae rots plat lê.
Sedimentêre gesteentes word soms met ‘n stollingsgesteente deklaag bedek.
KENMERKE EN PROSESSE WAT VERBAND HOU MET DIE ONTWIKKELING VAN
HEUWELAGTIGE LANDSKAPPE
HEUWELAGTIGE LANDSKAPPE
• Heuwelagtige landskappe word beïnvloed deur die klimaat van die streek en die weerstand
van die rots.
• Hoë reënval lei tot massa-afvoer en plaaterosie terwyl hoë temperature chemiese verwering
bevorder.
Vallei van ‘n duisend heuwels in Kwa- Groen grasheuwels
Zulu Natal
Bladsy 2 van 31 ©Copyright reserved/Kopiereg voorbehou At Hattingh©
, KENMERKE VAN NAT EN KLAM GEBIEDE
• In baie warm en humiede streke is die hellings gerond.
• Golwende landskappe
• Diep grond op hellings
• Rotse is horisontaal en sedimentêr – bied eenvormige weerstand teen erosie.
• Landbou word hier toegepas.
PROSESSE IN WARM HUMIEDE GEBIEDE
• Chemiese verwering is baie aktief
• Daarom breek rotse hoofsaaklik af deur die chemiese verandering van minerale:
➢ Hidrolise
➢ Oplossing
➢ Oksidasie
➢ Plante en bakterieë
MENSLIKE GEBRUIK VAN HEUWELAGTIGE LANDSKAPPE IN VOGTIGE GEBIED
• Grond kan ontwikkel word vir landbou bedrywighede.
• Hellings word beter dreineer. Agv plantegroei en kontoerploeg word gronderosie beperk.
• Swaar masjienerie boerderye sal teen steil hellings beperk word en sal slegs met die hand
bewerk kan word.
Badlands – heuwelagtige landskappe in droë gebiede
Bladsy 3 van 31 ©Copyright reserved/Kopiereg voorbehou At Hattingh©