EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
Graad 7
TELEKOMMUNIKASIEDIENSTE EN INLIGTINGSTEGNOLOGIE
Module 10
Elektroniese bankgeriewe
Die eienaars van sakeondernemings is besige mense en wil nie te veel
tyd aan banksake wy nie. Banke bied elektroniese oplossings wat baie
tydbesparend is.
Almal kan egter toegang hê tot elektroniese bankgeriewe. Op elke dorp
het die verskillende banke elektroniese geriewe wat tot al hul kliënte se
beskikking is.
Selfs by groot motorhawens is daar outomatiese banktellers, die
AutoBank waar mense hul banksake kan doen te enige tyd hul
banksake kan doen sonder om binne die bank in “n tou te staan. Die
volgende transaksies kan by “n outobank gedoen word:
kontant onttrek
geld of tjeks deponeer
n saldonavraag doen
'n mini-staat aanvra
geld oorplaas tussen gekoppelde rekenings
2. Aanlyn-bankdienste
Hierdie diens maak dit moontlik om banktake vanuit die gerief van 'n
mens se huis of kantoor te doen.
Selfoon Internetdiens
Hierdie stelsel maak dit moontlik om toegang te verkry tot die bank se
selfoon bankdiens via die Internet deur die gebruik van jou selfoon. Die
volgende transaksies kan uitgevoer word:
1|Page