SELFSTANDIGE NAAMWOORDE
Tipes Selfstandige Naamwoorde
Man
Soortname
Dogter
Eiename
Suid-
Afrika
Abstrakte
Selfstandige
Gelukkig
Naamwoorde
Versamelname Bos
Blomme
,Enkelvoud en Meervoud
Reëls
Beskrywing Reël Voorbeeld
Woorde met ‘n kort vokaal Die laaste letter Kop – Koppe
wat op ‘n enkel konsonant verdubbel en ‘n “e” Bak – Bakke
eindig word bygevoeg Tas – Tasse
Woorde wat op ‘n enkel Die een konsonant Saal – Sale
konsonant eindig en deur ‘n val weg en die word Skool – Skole
dubbel vokaal van die kry ‘n “e” aan die Vuur – Vure
dieselfde soort voorafgegaan einde. Deel – Dele
word.
Woorde wat met ‘n dubbel Die word kry ‘n “e” Boek – Boeke
konsonant geksryf word wat Huis – Huise
nie van dieselfde soort is nie Dier – Diere
Woorde wat op ‘n “f” eindig. Die “f” val weg en Dief – Diewe
word deur ‘n “w” Brief – Briewe
vervang.
Woorde wat op ‘n kort Die word kry ‘n ‘s Pa – Pa’s
beklemtoonde vokaal eindig aan die einde. Ma – Ma’s
Skadu –
Skadu’s
Woorde wat op l, n, r, en s Die woorde kry ‘n Skoen –
eindig “e” vir die meervoud. Skoene
Kers – Kerse
Beskrywing Reël Voorbeeld
Woorde wat op ‘n “og” Die “g” val weg Oorlog – Oorloë
eindig en die woord kry Vlieg – Vlieë
‘n “ë”. Boog – Boë
Woorde wat op ‘n “ig” Die woorde kry Gesig – Gesigte
eindig “te”. Lig – Ligte
Plig – Pligte
Woorde wat met Die “heid” word Besigheid – Besighede
“heid” eindig vervang met Moeilikheid – Moeilikhede
“hede”
Woorde wat eindig Die woorde kry Koning – Konings
met “ing” “s” Woning – Wonings
Woorde wat eindig op Die woorde kry Broekie – Broekies
“ie” ‘n “s” Katjie – Katjies
, Verkleiningsvorme
Reëls
Beskrywing Reël Voorbeeld
Woorde met ‘n kort vokaal Die laaste letter Dak – Dakkie
wat met ‘n enkel konsonant verdubbel en die Rok Rokkie
eindig woord kry ‘n “ie” Rug – Ruggie
Woorde wat op ‘n “n” eindig Die woorde kry “tjie” Tuin – Tuintjie
Lyn – Lyntjie
Woorde wat op ‘n enkel Die een konsonant Aap – Apie
konsonant eindig en deur ‘n val weg en die word Rook – Rokie
dubbel vokaal van die kry ‘n “ie” aan die Neef – Nefie
dieselfde soort einde. Draak – Drakie
voorafgegaan word.
Woorde wat op “d” en “t” Die woorde kry “jie” Kat – Katjie
eindig Hond – Hondjie
Woorde wat op ‘n kort Die word kry ‘n ‘tjie Pa – Pa’tjie
beklemtoonde vokaal eindig aan die einde. Ma – Ma’tjie
Skadu – Skadu’tjie
Woorde wat ‘n dubbel Die “ing” word deur Koning – Koninkie
lettergreep is en op ‘n “ing” “kie” vervang. Garing – Garinkie
eindig.
Woorde wat op ‘n “m” Die woorde kry “pie” Oom – Oompie
eindig Raam – Raampie
Woorde wat kort Die woorde kry Bal – Balletjie
beklemtoonde vokaal het “etjie” Stal – Stalletjie
gevolg deur die konsonant Rol – Rolletjie
“l”
Woorde wat een lettergreep Die woorde kry Ring – Ringetjie
is en op “ang”, “ing” en “etjie” Long – Longetjie
“ong” eindig Slang – Slangetjie
Woorde met ‘n kort vokaal Die woorde kry Kan – Kannetjie
wat op “n” of “m” eindig “etjie” Dam – Dammetjie
Woorde wat ‘n dubbel Die woorde kry “tjie” Vloer – Vloertjie
lettergreep of twee Motor – Motortjie
verskillende vokale het en
op “r” eindig
Woorde wat ‘n dubbel Die woorde kry “ie” Kerk – Kerkie
vokaal of twee lettergrepe Broek - Broekie