Let betekenis = ’n persoon wat op ’n tou bo die grond loop: hy moet homself balanseer.
Fig betekenis = ’n tiener wat ’n manier probeer vind om konflik te hanteer.
Woed Rage
Durf Bravery
Skuifel Shuffle
Verby Pass
Verwyt Accusatory
Gekwelde Worried
Ver verywder Far removed
Kollig Spotlight
Almanakke Calendars
Bou/Tipografie
• Geen vaste rymskema nie.
• Versreëls wissel.
• Woordherhaling.
• Klankherhaling.
Tema
Die gedig is ’n metaforiese vergelyking met ’n persoon wat ’n balanstoertjie op ’n tou
uitvoer.
1. die storms woed weer in ons huis vandag
Daar is probleme/uiterlike konflik by die huis. Dit is nie die eerste keer nie.
2. maar vol durf klim ek op die tou
Maar: hy sien ’n uitweg van die konflik. Die tiener klim vol moed op die denkbeeldige tou
(metafoor vir sy lewenspad).
3. voetjie vir voetjie skuifel ek vorentoe
Hy beweeg stadig en versigtig.
4. verby die verwyt-winde van
Metafoor vir die verwyte en beskuldigings by die huis.
5. het jy al weer Daar is verywte Skuinsdruk =
teenoor wat die italics.
6. ek het mos gesê tiener (volgens sy Wys direkte
ouers) verkeerd woorde / beslis
7. wat het jy gedoen gedoen het. wat die ouers sê