100% tevredenheidsgarantie Direct beschikbaar na je betaling Lees online óf als PDF Geen vaste maandelijkse kosten 4,6 TrustPilot
logo-home
Samenvatting

Summary Geskiedenis Sosiale Wetenskappe Graad 6 Kwartaal 1 tot 4 opsomming Via Afrika handboek

Beoordeling
-
Verkocht
-
Pagina's
21
Geüpload op
11-01-2026
Geschreven in
2025/2026

Hierdie dokument is ’n volledige opsomming van Geskiedenis vir Sosiale Wetenskappe Graad 6, gebaseer op die Via Afrika handboek, en dek Kwartaal 1 tot 4. Dit sluit kerninhoud in oor onderwerpe soos Mapungubwe en Groot Zimbabwe, Marco Polo en wêreldhandel, Europese ontdekkingsreise, demokrasie in Suid-Afrika, kinders se regte, nasionale simbole, inheemse genesing, en moderne wetenskaplike mediese ontdekkings. Die inhoud is duidelik gestruktureer, bevat definisies, vrae en sleutelgebeure – ideaal vir eksamenvoorbereiding en hersiening deur leerders.

Meer zien Lees minder
Instelling
Vak










Oeps! We kunnen je document nu niet laden. Probeer het nog eens of neem contact op met support.

Geschreven voor

Instelling
Vak
Schooljaar
200

Documentinformatie

Geüpload op
11 januari 2026
Aantal pagina's
21
Geschreven in
2025/2026
Type
Samenvatting

Onderwerpen

Voorbeeld van de inhoud

, Onderwerp 2: ’n Afrika -koninkryk in Mapungubwe

EENHEID :1GEMEENSKAPPE IN DIE LIMPOPOVALLEI

TERM DEFINISIE
Limpopovallei ’n Vrugbare gebied rondom die Limpoporivier.
Nedersetting ’n Plek waar mense bly en ’n gemeenskap vorm.
Jagter-versamelaars Mense wat jag en kos in die natuur versamel.
Veewagters Mense wat diere soos beeste aanhou en oppas.
Langafstandhandel Handel met mense baie ver weg.

MAPUNGUBWE EN VERANDERINGE IN DIE VALLEI
• Ongeveer 800 jaar gelede was Mapungubwe ’n florerende plek.
• Tussen 900 en 1300 het dinge vinnig begin verander in die Limpopovallei.
• Voor dit het mense in klein familiegroepe gewoon.
• Die oudste man het gewoonlik gelei.
• Meeste mense het gelyke status gehad en almal het werk gedoen.

HOEKOM HET DINGE VERANDER? (MOONTLIKE REDES)
OORLOG
• ’n Groep kon sterker of ryker geword het.
• Groepe kon saamgespan het om ander te oorwin.
• ’n Nuwe magtige groep kon ook van buite af gekom het.

HANDEL
• ’n Groep kon begin handel dryf met mense ver weg.
• Hulle kon dinge gekry het wat nie in die vallei was nie.
• Hulle kon ook geleer het om iets baie kosbaar te maak (bv. goud).

RYKDOM
• Die vallei was goed vir beeste.
• Mense met meer beeste kon ryker word.
• Rykdom maak dit makliker om mag te kry.

DIE OMGEWING
• Die gebied kon beter geword het vir boerdery met beeste.
• Vuurmaakhout vir ystersmeltery kon mense gelok het.
• Naby aan roetes vir handel oor land en see was handig.
• Klimaat kon verander het (koel/droog na warm/nat).

OORTUIGINGS EN GODSDIENS
• Priesters of geestelike leiers kon meer mag gekry het.
• Nuwe geloofsidees kon mense se manier van leef verander het.

SCHRODA – DIE EERSTE NEDERSETTING
• Schroda was die eerste nedersetting in die Limpopovallei.
• Ongeveer 400 mense het daar gewoon.
• Hulle het waarskynlik ivoor vir glaskrale verhandel.


Kopiereg © Skool Notas Geskiedenis Graad 6 Via Afrika handboek Bladsy 1 van 21

, Onderwerp 2: ’n Afrika -koninkryk in Mapungubwe

EENHEID :1GEMEENSKAPPE IN DIE LIMPOPOVALLEI

K2 – ’N NUWE, GROTER EN MAGTIGER GEMEENSKAP
• Later het ’n nuwe, magtiger groep mense aangekom.
• K2 is toe gebou.
• Ongeveer 1 500 mense het daar gewoon.
• Handel en beeste het mense ryker gemaak.
• ’n Heersende groep het gevorm, met ’n koning as leier.

WAT SÊ ARGEOLOË SE VONDSTE? (5 TEORIEË)
TEORIE BEWYSE WAT GEVIND IS
Oorlog Sommige mense het in hoër areas gewoon; goue juwele; spesiale begrafnisse .
Handel Ivoor en glaskrale by Schroda; soortgelyke krale ook in ander lande (bv. Tanzanië).
Rykdom Baie beeste se bene; tekens van ystersmeltery naby (bv. Botswana).
Omgewing Nedersettings naby handelroetes; tekens van klimaatsverandering (ongeveer 900 n.C.) .
Geloof Artefakte vir geestelike gebruik; heilige begraafplekke vir voorouers.




Kopiereg © Skool Notas Geskiedenis Graad 6 Via Afrika handboek Bladsy 2 van 21

Maak kennis met de verkoper

Seller avatar
De reputatie van een verkoper is gebaseerd op het aantal documenten dat iemand tegen betaling verkocht heeft en de beoordelingen die voor die items ontvangen zijn. Er zijn drie niveau’s te onderscheiden: brons, zilver en goud. Hoe beter de reputatie, hoe meer de kwaliteit van zijn of haar werk te vertrouwen is.
skoolnotas
Volgen Je moet ingelogd zijn om studenten of vakken te kunnen volgen
Verkocht
2514
Lid sinds
5 jaar
Aantal volgers
1427
Documenten
92
Laatst verkocht
4 dagen geleden
Skool_Notas

Welcome to Skool Notas! We're passionate about education and dedicated to providing vibrant educational resources tailored for Grade 04 to 12. Our mission is to support students, teachers, and parents alike with colourful and engaging materials designed to enhance learning experiences. With Skool Notas, you'll find a wide range of educational tools, from insightful notes to interactive exercises, all aimed at making learning both effective and enjoyable.

Lees meer Lees minder
4,7

195 beoordelingen

5
156
4
31
3
4
2
2
1
2

Recent door jou bekeken

Waarom studenten kiezen voor Stuvia

Gemaakt door medestudenten, geverifieerd door reviews

Kwaliteit die je kunt vertrouwen: geschreven door studenten die slaagden en beoordeeld door anderen die dit document gebruikten.

Niet tevreden? Kies een ander document

Geen zorgen! Je kunt voor hetzelfde geld direct een ander document kiezen dat beter past bij wat je zoekt.

Betaal zoals je wilt, start meteen met leren

Geen abonnement, geen verplichtingen. Betaal zoals je gewend bent via iDeal of creditcard en download je PDF-document meteen.

Student with book image

“Gekocht, gedownload en geslaagd. Zo makkelijk kan het dus zijn.”

Alisha Student

Veelgestelde vragen