100% tevredenheidsgarantie Direct beschikbaar na je betaling Lees online óf als PDF Geen vaste maandelijkse kosten 4,6 TrustPilot
logo-home
Samenvatting

Summary Afrikaans

Beoordeling
-
Verkocht
-
Pagina's
66
Geüpload op
14-11-2025
Geschreven in
2025/2026

Afrikaans (Afrikaans)

Instelling
Vak

Voorbeeld van de inhoud

SELF-STUDIEGIDS


VIR TAALONDERWYSERS
AFRIKAANS
HUISTAAL
EERSTE ADDISIONELE TAAL
TWEEDE ADDISIONELE TAAL


SKRYF VAN:
KREATIEWE TEKSTE
LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE
KORTER TRANSAKSIONELE / NASLAAN /
INFORMATIEWE TEKSTE

GRAAD 10 - 12

JULIE 2010


Self-Studiegids vir Taalonderwysers: Skryf van tekste, Julie 2010

, 2

INHOUD



1 INLEIDING 3

2 AKTIWITEITE EN ASSESSERING 4

3 AANHANGSELS 7
3.1 Hulpbronne 7

3.1.1 ‘n Seleksie van tekste om te produseer in Graad 10-12 vir formele assessering (Kontrolelys)
3.1.2 Definisies en wenke: Kreatiewe tekste
3.1.3 Definisies, formate en wenke: Langer transaksionele tekste
3.1.4 Definisies, formate en wenke: Korter transaksionele / naslaan / informatiewe tekste

3.2 Voorbeeldvrae 43

3.3 Rubrieke vir die assessering van tekste: 55

• Kreatiewe tekste: Opstelle
• Langer transaksionele tekste
• Korter transaksionele / naslaan / informatiewe tekste

3.4 Wenke om onderwysers se werklas t.o.v. skryfwerk te vergemaklik 64

3.5 Bibliografie 66




Self-Studiegids vir Taalonderwysers: Skryf van tekste, Julie 2010

, 3


1. INLEIDING

Aan die onderwyser

Hierdie self-studiegids poog om onderwysers en leerders deeglik oor die skryf van kreatiewe, langer
transaksionele en korter transaksionele / naslaan / informatiewe tekste vir Afrikaans Huistaal, Eerste en Tweede
Addisionele Tale en die assessering daarvan in te lig. Dit is ook ’n poging om standaardisering te bewerkstellig
en om verwarring wat mag bestaan, uit die weg te ruim.

In Afdeling 2 word die onderwyser aktiwiteite gegee om self vertroud te raak met die definisies van tekste wat
geproduseer moet word, skryf as ‘n proses, die beplanning vir skryfwerk en die assessering daarvan.

Definisies, formate en wenke vir langer transaksionele tekste en korter transaksionele / naslaan / informatiewe
tekste word in Afdeling 3 onder Aanhangsels as ‘n hulpbron verskaf. Die Afdeling sluit ook die
assesseringsrubrieke in. Dit is verkry in die Riglyne vir die opstel van Graad 12 Eksamenvraestelle vir Tale 2009,
Departement van Onderwys. Die Afdeling fokus ook op voorbeeldvrae en wenke om onderwysers se werklas
t.o.v. skryfwerk te vergemaklik

Die seleksie van tekste wat deur leerders in Graad 10-12 geproduseer moet word en waarop gefokus gaan word,
is in die Graad 10-12 Nasionale Kurrikulum Vakverklarings vir Huistaal, Eerste Addisionele en Tweede
Addisionele Tale en die Januarie 2008 Assesseringsriglyne vir Tale verkry. Dit is die taak van die onderwyser om
die voorbeelde by die vlak wat hy/sy onderrig, aan te pas.

Enige ander formate van tekste wat geproduseer moet word kan ook korrek wees. Hierdie formate moet egter in
’n handboek wat op die voorgeskrewe katalogus van die Nasionale Departement van Onderwys voorkom, wees.
Die Hoof-Nasiener of Interne Nasien Moderator moet seker maak dat hulle die alternatiewe formaat tydens die
nasionale memorandum besprekings onder die aandag van die panele bring sodat dit by die memorandum
gevoeg kan word.




Self-Studiegids vir Taalonderwysers: Skryf van tekste, Julie 2010

, 4

2. AKTIWITEITE EN ASSESSERING
2.1 Definisies van skryfstukke

2.1 Soek die korrekte definisie in kolom B wat by die soort teks in kolom A sal pas

Skryftekste
Soort Teks A Definisie B
1. Kreatiewe tekste i. Funksionele tekste (bv. briewe, notules, verslae)
2. Transaksionele tekste ii. Dis skryfwerk oor idees of situasies op skeppende en ongewone
maniere met die doel om die situasie of idee beter te verstaan en op ‘n
nuwe konstruktiewe manier daarop te reageer.
Kreatiewe tekste
Soort Teks A Definisie B
1. Argumenterende opstel i. Die skrywer stel feite wat aan hom bekend is/nagevors is op ’n
2. Beredenerende opstel saaklike manier. Sinvolle argumente sal lei tot logiese gevolgtrekkings.
3. Beskrywende opstel ii. Dis objektief en probeer om ’n gebalanseerde gesigspunt van beide
4. Bespiegelende opstel kante van ’n argument te gee.
5. Verhalende opstel iii. Dis ʼn interessante vertelling van ʼn storie/gebeurtenis(-se) (gewoonlik
6. Verklarende/feitelike uit die verlede).
opstel iv. Die skrywer het ’n spesifieke mening/opinie en argumenteer daaroor
om sy/haar standpunt te motiveer.
v. Die skrywer oorweeg/deurdink ’n idée/lewenswaarheid en gee sy/haar
emosionele reaksies en gevoelens weer.
vi. Die skrywer beskryf iets/iemand soos hy/sy dit ervaar (dis moeilik om
iets te beskryf wat nie eerstehands ervaar is nie) en stel die leser in
staat om die onderwerp wat beskryf word, net so lewendig soos hy/sy
te beleef.
Langer transaksionele tekste
Soort Teks A Definisie B
1. Agenda & i. Dis’n verslag wat oor byvoorbeeld ’n sporttoer of klasuitstappie of
2. Notule matriekafskeid handel.
3. Vriendskaplike brief ii. Dis die verkorte, geskrewe verslag van alle besprekings op ’n
4. Brief van simpatie vergadering.
5. Aansoek om ‘n betrekking iii. Die skrywer bemoedig die leser wat in geestelike of fisiese pyn verkeer
6. Brief met ‘n versoek of simpatiseer.
7. Brief waarin gekla word iv. Die brief spreek ‘n skrywer se ongelukkigheid oor een of ander
8. Uitnodigingsbrief probleem of saak uit.
9. Bedankingsbrief v. Die brief rig ‘n uitnodiging aan iemand om ‘n funksie / geleentheid by
10. Brief van gelukwensing te woon.
11. Sakebrief vi. Die brief wens iemand met ’n prestasie geluk.
12. Formele brief aan die pers vii. Die brief aan die pers gaan oor meer informele inligting.. Dit kan
13. Informele brief aan die byvoorbeeld ’n brief wees wat aan ’n tydskrif geskryf word. Die verskil
pers tussen die twee briewe word bepaal deur die onderwerp.
14. Brosjure viii. Dis ‘n dokument wat ‘n persoon se identiteit, persoonlike
15. Curriculum Vitae besonderhede, loopbaan, kwalifikasies en prestasies beskryf. Dit word
16. Dialoë vereis tydens aansoek om ‘n betrekking.
17. Geskrewe onderhoud ix. Dis die kommunukasie /gesprekvoering tussen twee of meer mense.
18. Geskrewe formele x. Die onderhoud word in ’n vraag-antwoord- metode (dialoog) gedoen
toespraak of word as ’n artikel geskryf. Dis gewoonlik gerig op die versameling
19. Geskrewe informele van kennis of vir navorsing..
toespraak xi. Die toespraak word voor die tyd voorberei en gelewer om die gehoor
20. Huldeblyk van jou standpunt te oortuig, om hulle oor ’n saak in te lig, om iemand
21. Koerant- en geluk te wens of te bedank.
tydskrifartikels xii. In die brief word iemand bedank vir dit wat hy/sy vir die skrywer
22. Memorandum gedoen het.
23. Redaksionele xiii. ‘n Skryfstuk wat oor ‘n bepaalde onderwerp geskryf is. Dit word

Self-Studiegids vir Taalonderwysers: Skryf van tekste, Julie 2010

Geschreven voor

Instelling
Vak
Schooljaar
203

Documentinformatie

Geüpload op
14 november 2025
Aantal pagina's
66
Geschreven in
2025/2026
Type
SAMENVATTING

Onderwerpen

€7,11
Krijg toegang tot het volledige document:

100% tevredenheidsgarantie
Direct beschikbaar na je betaling
Lees online óf als PDF
Geen vaste maandelijkse kosten

Maak kennis met de verkoper
Seller avatar
ernecoetser

Maak kennis met de verkoper

Seller avatar
ernecoetser
Volgen Je moet ingelogd zijn om studenten of vakken te kunnen volgen
Verkocht
-
Lid sinds
3 maanden
Aantal volgers
0
Documenten
23
Laatst verkocht
-

0,0

0 beoordelingen

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Populaire documenten

Recent door jou bekeken

Waarom studenten kiezen voor Stuvia

Gemaakt door medestudenten, geverifieerd door reviews

Kwaliteit die je kunt vertrouwen: geschreven door studenten die slaagden en beoordeeld door anderen die dit document gebruikten.

Niet tevreden? Kies een ander document

Geen zorgen! Je kunt voor hetzelfde geld direct een ander document kiezen dat beter past bij wat je zoekt.

Betaal zoals je wilt, start meteen met leren

Geen abonnement, geen verplichtingen. Betaal zoals je gewend bent via Bancontact, iDeal of creditcard en download je PDF-document meteen.

Student with book image

“Gekocht, gedownload en geslaagd. Zo eenvoudig kan het zijn.”

Alisha Student

Veelgestelde vragen