Kwartaal 3
Eenheid 1 redes waarom 1ste wereld oorlog
uitgebreek het
1. Nasionalisme
-Is die gevoel dat jou nasie of land beteras ander nasies is .
-Burgers het soveel trots en toewyding vir hulle nasie gevoel dat
hul bereid was om te veg en te sterf om hul land te help wereldmag
word
-Nasionalisme het opstande en rebelies in die balkanlande
veroorsaak omdat hul nie langer deur Oostenryk-Hongarye regger
wou word nie .
-Balkan Oorloe van 1912-1913 het spanning tussen eropese magte
verhoog ,omdat hulle aan die opponerende kante was van die
mense wat by die balkan krisis betrokke was
2. Industriele ekonomie
-Brittanje en frankryk het ryk geword ceur beheer oor diesese
handel,markte,grondgebied en mense.
-Industriele rewolisie het in brittanje begin en later na eropa versprei
1
,-Duitsland ,Oostenryk hongarye,Italie en rusland was gefrustreerd
omdat hulle behoefte aan markte en Industriele grondstowwe deur
brittanje en frankryk beperk was.
-Duitsland het brittanje se ekonomiese oorhersing uitgedaag
-teen 1914 het hulle meer steenkool ,yster ,netaal en motors as
brittanje geproduseer.
-Hulle weermag was sterker as enige ander weermag in Europa
-Hierdie wedywering en kompetiesid tussen die magte het
spanning tussen hulle verhoog.
3. Beheer oor die see
-Brittanje was gedurende 1800 s die onbewiste “wereldherser oor
die see”
-Hul het meer en sterker skepe as eninge teenstaander se vloot
gehad.
-Brittanje het hul vloot uitgeberei om voor duitsers te bly
-Hulle het begin om groot oorlogskepe genaamd Dreadnoughts te
bou
-Duitse keiser was vasbeslote om om sterker as sy britse familie te
wees,het in die geheim duikbote te bou.
-Dit was die begin van die wapenwedloop wat spanning tussen
die twee lande het en het tot oorlog gelei
Sleutel
Wapenwedloop: mededingging tussen opponerende
lande om meer wapens as die ander te
bekom.
Spaning: Vyandigheid en negatiewe gevoelens tussen
mense of lande
2
, 4. Ryke
Britse ryk
- was grootste ( ⅟4 van mensdom bestaan)
- Om ryk en handel te beskerm,het groot vloot gehad
Oostenryk-Hongrye ryk
- Onder 84-jarige Franz Josef I beheer ,het oor verskeie
nasionaliteite geheers:
Duitsers
Oostenrykers
Hongarye
Tsjegge
Pole
Serwiers
- Meeste van rykdom was in hande van die Oostenrykers en
hongare.
-Ander nasionaliteite wou hulself beheer.
Russiese ryk
-Meer grond as enige mag gehad
-was egter swak-meeste van was arm en onopgevoed
-ryk was swak deur Tsaar(Keiser)Nickolas II bestuur-mense het
geen se gehad nie ,baie het by rewolusionere groepe aangesluit
Duitse ryk
3