WISKUNDE
HERSIENINGSGIDS
2016 BLADSYE PROPVOL OEFENINGE,
VERDUIDELIKINGS, TOETSE, VRAESTELLE EN
MEMORANDUMS
, HOOFREKENE
1. Voltooi die volgende oefening in jou skryfboek. Skryf slegs antwoorde neer.
30×8= 30×5= 90 x 10 =
20×9= 80×8= 60 x 6 =
80×6= 20×7= 50 x 5 =
90×7= 20×4= 50 x 50 =
30×2= 90×2= 80 x 9 =
20×6= 90 x 20 = 60 x 40 =
Vermenigvuldig 3-syfergetalle met 1-syfer getalle. Bestudeer die volgende voorbeeld
.
Breek die
eerste getal
op
2. Gebruik die metode hierbo om jou berekeninge te toon en doen die volgende in jou skryfboek
(a) 563 × 7 (b) 6 × 378
(c) 7 × 493 (d) 908 × 8
OEFEN ELKE DAG
TUISWERK: Voltooi die aktiwiteite in jou Wiskunde skryfboek. Gebruik die memorandum om
jou werk te merk.
3. Een hotel het 238 kamers. Hoeveel kamers is daar in 7 sulke hotelle?
4. Jane moet 4 keer op ‘n dag vir 8 twee week oue bababokkies 375 ml melk elk gee.
Hoeveel melk het sy elke dag nodig? Gee jou antwoord in milliliter.
5. ‘n Sakkie uie weeg 875 g. Bereken die totale massa van 8 sakkies uie. Gee jou antwoord
in kilogram.