100% tevredenheidsgarantie Direct beschikbaar na je betaling Lees online óf als PDF Geen vaste maandelijkse kosten 4,6 TrustPilot
logo-home
Samenvatting

Summary Graad 9 Lewensoriëntering (LO) Kwartaal 1 Opsommings (Via Afrika)

Beoordeling
-
Verkocht
-
Pagina's
27
Geüpload op
24-02-2025
Geschreven in
2024/2025

Hierdie produk bevat al die werk vir Lewensoriëntering LO Graad 9, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. Graad 9 LO Kwartaal 1 Opsommings Week 1-3:  Selfontwikkeling in die samelewing | Liggaamsopvoeding Eenheid 1:  Doelwitstellingsvaardighede: persoonlike lewenstylkeuses Eenheid 2:  Veiligheidskwessies met betrekking tot fiksheids-  aktiwiteite Eenheid 3:  Deelname aan aktiwiteite wat fisiese welsyn Week 4-7:  Selfontwikkeling in die samelewing | Liggaamsopvoeding Eenheid 1:  Seksuele gedrag en seksuele gesondheid Eenheid 2:  Deelname aan aktiwiteite wat fisiese welsyn verbeter Eenheid 3:  Deelname aan en bewegingsuitvoering in aktiwiteite wat fisiese welsyn verbeter Week 8-10:  Wêreld van werk | Liggaamsopvoeding Eenheid 1:  Tydsbestuursvaardighede: aanspreeklikheid wanneer jy verantwoordelikhede uitvoer Eenheid 2:  Lees en skryf vir verskillende doelstellings Eenheid 3:  Deelname aan aktiwiteite wat fisiese welsyn verbeter Eenheid 4:  Deelname aan en bewegingsuitvoering in aktiwiteite wat fisiese welsyn verbeter

Meer zien Lees minder
Instelling
Vak










Oeps! We kunnen je document nu niet laden. Probeer het nog eens of neem contact op met support.

Geschreven voor

Instelling
Vak
Schooljaar
200

Documentinformatie

Geüpload op
24 februari 2025
Aantal pagina's
27
Geschreven in
2024/2025
Type
Samenvatting

Onderwerpen

Voorbeeld van de inhoud

Sample
Summaries after sample

,Sample
Summaries after sample

, Nadelige gevolge en implikasies
Risikofaktore wat lei tot
van tienerswangerskap
ongesonde seksuele gedrag
• Swangerskap kan fisiese gesondheid van tienermoeders negatief
beïnvloed - wat moontlik beenskade en skeuring veroorsaak. • Fisiese en geestelike gesondheid, selfbeeld, verhoudings
• Tienermoeders het dikwels 'n gebrek aan gemeenskapsrespek, wat en waardes sal seksuele gesondheid beïnvloed.
selfbeeld en toegang tot hulp belemmer. • Ongesonde seksuele gedrag = om op ‘n te jong
• Tienerouers kan aan depressie, verlies van vriende en stres ly. ouderdom seks te hê, seks sonder 'n kondoom te hê, nie
• Baie tienerouers verlaat die skool om werk te kry en die kind te voorbehoeding te gebruik nie, of seks met verskeie
versorg – beïnvloed hul opvoeding en loopbaanvooruitsigte. maats te hê.
• Kulturele vergoeding (lobola) kan vereis word vir ongetroude vaders • Gesonde keuses = onthouding, getrou wees aan een
- finansiële las op die gesin. maat en die gebruik van 'n kondoom.
• Alkohol of dwelmgebruik kan lei tot swak besluitneming
– verhoogde risiko van ongesonde seksuele gedrag.





Sample
Strategieë om ongesonde
seksuele gedrag te hanteer
Onthouding – veilige en effektiewe opsie, selfs
E1: Seksuele
gedrag en seksuele
Ongewenste gevolge van
gesondheid

Summaries after sample
al het vorige seksuele ontmoetings plaasgevind.
• Ken jou MIV-status en maat se MIV-status.
ongesonde seksuele gedrag
• Gebruik kondome tydens seksuele aktiwiteit. • Tienerswangerskap.
• Wees getrou aan een maat. • SOI’s.
• Selfversekerd – die ontwikkeling van • MIV en vigs.
selfvertroue en die vermoë om “nee” te sê. • Lae selfbeeld.
• Daar is groepe wat swanger tieners en diegene • Emosionele letsels.
met vigs en verwante siektes ondersteun. Faktore wat persoonlike •
gedrag beïnvloed

• Beïnvloed deur gesin, maats, portuurgroep en gemeenskap.
• Toon karakter, houding en persoonlikheid.
• Beïnvloed gesondheid, verhoudings en toekoms.
• Bou selfbeeld en selfvertroue.
• Positiewe gedrag lei tot 'n gesonde leefstyl,
verantwoordelike keuses, beter opvoeding, positiewe
selfbeeld en veilige verhoudings.


GR9 LO K1:W4-7 Breinkaart• Via Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

Maak kennis met de verkoper

Seller avatar
De reputatie van een verkoper is gebaseerd op het aantal documenten dat iemand tegen betaling verkocht heeft en de beoordelingen die voor die items ontvangen zijn. Er zijn drie niveau’s te onderscheiden: brons, zilver en goud. Hoe beter de reputatie, hoe meer de kwaliteit van zijn of haar werk te vertrouwen is.
SummariesSA Summaries SA
Volgen Je moet ingelogd zijn om studenten of vakken te kunnen volgen
Verkocht
550
Lid sinds
2 jaar
Aantal volgers
193
Documenten
694
Laatst verkocht
2 dagen geleden

4,4

67 beoordelingen

5
44
4
12
3
8
2
3
1
0

Recent door jou bekeken

Waarom studenten kiezen voor Stuvia

Gemaakt door medestudenten, geverifieerd door reviews

Kwaliteit die je kunt vertrouwen: geschreven door studenten die slaagden en beoordeeld door anderen die dit document gebruikten.

Niet tevreden? Kies een ander document

Geen zorgen! Je kunt voor hetzelfde geld direct een ander document kiezen dat beter past bij wat je zoekt.

Betaal zoals je wilt, start meteen met leren

Geen abonnement, geen verplichtingen. Betaal zoals je gewend bent via Bancontact, iDeal of creditcard en download je PDF-document meteen.

Student with book image

“Gekocht, gedownload en geslaagd. Zo eenvoudig kan het zijn.”

Alisha Student

Veelgestelde vragen