GossClass Opsommings ©
GEOGRAFIE
Graad 8, Kwartaal 4
Eenheid 1: Handel en vervoer oor die wêreld heen
Nuwe woorde:
1. Uitvoer?
Om goedere uit n land te stuur.
2. Invoer?
Om goedere in n land in te bring.
3. Vrag?
Kommersiële goedere wat per skip, trok, spoor of lug vervoer
word.
4. Grootmaatvrag?
Vrag wat in grootmaat vervoer word, soos suiker, olie, ystererts en
steenkool.
5. Pyplyn?
'n Lang pyp waardeur vloeistowwe soos petrol en diesel na dorpe
of stede gepomp kan word.
Bl. 92
1. Wat is een ding wat vervoer moontlik maak?
Vervoer maak handel dryf moontlik.
2. Wat veroorsaak handel in terme van vervoer?
Handel veroorsaak dat vervoerroetes ontwikkel.
3. Gee 2 redes hoekom mense handeldryf?
Want hulle het goedere om te verkoop.
Want hulle het dinge nodig wat ander mense kan voorsien.
4. Waarvoor het die 1ste handelaars in Afrika goud verruil?
Vir brood en porselein.
5. Waarvoor word goedere in die moderne tyd verruil?
Vir geld.
1
, GossClass Opsommings ©
6. Waarin word die handel wat in en uit die land gaan (ivoere en uitvoere)
bereken?
Dit word bereken in geld: Euro, Dollar, Rand, Pond, Jen, Peso ens.
Bl. 93
1. Noem 4 goed waarmee het die mense in die vroeër jare gereis?
Seilskepe.
Perde.
Kamele.
Olifante.
2. Hoe lank was hierdie handelsreise dikwels?
6 maande lank of partykeer langer.
3. Vroeër jare was die vervoer baie stadig en net bruikbare, rare of kosbare
items kon verhandel word. Noem 3 van hierdie items?
Sy.
Speserye.
Goud.
4. Waarna was handelaars altyd aan die soek?
Handelaars was altyd aan die soek na beter vervoermetodes om
handel te dryf en meer geld te maak.
5. Deesdae het ons n groot verskeidenheid en vinniger metodes van
vervoer, noem 4 voorbeelde van vervoer in vandag se tyd?
Padvervoer.
Spoorweg.
Lugvervoer.
Seevervoer.
6. Leer wat die volgende items se spesifieke vervoer is:
Grootmaatystererts – per spoor en dan daarna na ander lande
met n groot skip.
Vars vrugte – per vliegtuig.
2