Besigheidstudies
Kwartaal 2
,Definisie Topic: Beleggingsekuriteite
Term definisie
Belegging Investering van geld om ‘n beter opbrengs te verkry
JSE Is ‘n formele mark,handel in aandele, bestaande uit al die openbare
maatskappye wat gelys is.
Aandeel Dit gee beleggers die geleentheid om ‘n deelbesit van ‘n maatskappy te verkry
Kapitaalmark Mark vir sekuriteite waar maatskappye en die regering langtermynfondse kan
opdoen
Korttermyn Belegging ‘n Belegging vir ‘n tydperk van korter as een jaar
Langtermyn belegging ‘n Belegging vir langer as een jaar
Vaste koers Die opbrengskoers bly dieselfde vir die tydperk
Opgehoopte Rente verdien oor die beleggingsperiode
Enkelvoudige rente Bereken op die oorspronklike bele
Saamgestelde rente Bereken elke tydperk op die oorspronklike insluitend alle rente wat gedurende
die afgelope tydperke opgehoop is.
Risiko Verwys na die kans dat die bedrag wat bele is in ‘n sekere tydperk in waarde
gegaan kon word weens onvoorsiene omstandighede
Jse
Funksies
Aanwyser vir ekonomiese toestand in Suid-Afrika
Hou beleggers daagliks ingelig oor aandeelpryse
Moedig nuwe beleggers aan
Verhoog primere kapitaal
Reguleer mark vir hantering van aandele
Voorsien beskerming vir beleggers deur streng reels
Aandele gewaardeer en geassesseer deur kundiges
Fasiliteer elektroniese verhandeling van aandele- STRATE
, Beleggingsbesluite
Opbrengs op belegging
>inkomste uit belegging, dividende
>Opbrengs uitgedruk as Nettowins na belasting
>Hoë risikobeleggings= hoër opbrengste
>Direkte verband tussen risiko en opbrengs wees
>Netto na-belastingopgawe moet hoer wees as inflasie koers
Beleggingstydperk
>Duur van belegging beinvloed opbrengs op belegging
> 1.Korttermyn 2.Mediumtermyn 3. Langtermyn
>Hoe langer beleggingsperiode hoe hoer opbrengste
inflasiekoers
>Hoe inflasiekoers= koopkrag daal
>Opbrengs op belegging hoer as inflasiekoers
> Positiewe impak op eiendom- Inkomste styg namate inflasie toeneem
RISIKO
>Lae/medium risiko- langtermyn
>Gewone aandele- hoogste risiko
>Voorkeuraandele- laer risiko
>Aandeelpryse gekoppel aan ekonomiese toestande en bedryfsukses
>Aandelekoers is wisselvallig-dra by tot onsekerheid oor waarde van belegging
Belasting
> goeie belegging sal goeie Netto wins na belasting lewer
>verseker ‘n hoe netto na belastingopgawe te verseker
>belastingkoerse nie dieselfde vir alle beleggings nie
Likiditeit
>Bele in tipe belegging wat maklik na kontant omgeskakel kan word
>Beskryf die gemak en spoed om belegging in kontant te omskep
>Belastingkoerse nie dieselfde vir verskillende beleggings nie