DIE KOUE
OORLOG
, 2
Die Kerntydperk en die Koue Oorlog (1945-1990)
Toenemende spanning tussen die Geallieerdes na die einde
van die Tweede Wêreldoorlog in Europa
Kommunisme- ‘n Stelsel waarin die regering die ekonomie beheer en daar net
een politieke party bestaan.
Kapitalisme – ‘n Ekonomiese stelsel gegrond op mededinging en private besit.
Skadevergoeding – Betaling vir skade wat berokken is.
Atoombom – ‘n Kragtige en dodelike bom wat die energie gebruik wat
vrygestel word wanneer atome gedeel word.
>Die Verenigde State, die Sowjetunie en Brittanje het tydens die Tweede
Wêreldoorlog ‘n “Groot Alliansie” gevorm om teen Duitsland te veg.
>Nadat Duitsland in 1945 oorgegee het, het die spanning tussen hulle begin
toeneem en die alliansie is ontbind.
USSR versus VSA en die Weste
Hoofverskil tussen
Unie van Sosialistiese
Sowjet Republiek en sy
bondgenote enersyds en
die Verenigde State en sy
bondgenote andersyds,
was dat hulle in total
verskillende politieke en
ekonomiese stelsels geglo
het.
Die Weste (VN en
bondgenote) het aan
kapitalisme en demokrasie
geglo.