HOOFSTUK 1 : EKONOMIESE STELSELS
WAT IS ‘N EKONOMIESE STELSEL?
, BASIESE BEGINSELS
9(BEGRIPPE:
REKENINGKUNDIGE
→ vorm van besigheid waar net EEN PERSOON die besigheid besit (en
Alleeneienaar bedryf) & is TEN VOLLE verantwoordelik vir skuld van die
onderneming en “skep” al die wins
2 SOORTE BESIGHEDE:
u Dienstebesigheid > verkoop nie goedere nie, vervaardig niks, lewer
‘n diens
u Handelsbesigheid > koop goedere aan om weer te verkoop teen n
hoër prys
Debiet = linkerkant van GROOTBOEKREKENING [Staat van Inkomste &
Debiet & Krediet Uitgawes → uitgawe]
Krediet = regterkant van GROOTBOEKREKENING [Staat van Inkomste
& Uitgawes → inkomste]
DUBBELINSKRYWINGBEGINSEL = elke transaksie van ‘n besigheid het
‘n debiet EN ‘n krediet
→ Geld of ander bates wat die eienaar tot die besigheid bydra om
Kapitaal die besigheid te BEGIN
u Lening by die bank
u Beleggings deur vriende / familie
u Eie geld (eienaar)
→ Verteenwoordig die eienaar se belang in die besigheid [bestaan uit
Eienaarsbelang kapitaalbydrae, onttrekkings en wins]
(ekwiteit) → TOTALE kapitaalbydrae wat die eienaar tot die besigheid gemaak
het
KAPITAAL – VERLIES - ONTTREKKINGS = EIENAARSBELANG
KAPITAAL + WINS = EIENAARSBELANG
KAPITAAL + WINS – ONTTREKKINGS = EIENAARSBELANG
→ Die geld wat besigheid ontvang deur dienslewering of die verkoop
Inkomste van goedere [ekwiteit van besigheid word vermeerder]
BEDRYFSINKOMSTE
→ geld wat besigheid verdien vir DIENSTE GELEWER
HUURINKOMSTE
→ geld wat die besigheid verdien wanneer ‘n perseel gehuur word
→Die geld wat besigheid spandeer op goedere en dienste [ekwiteit
Uitgawes van die besigheid verminder]
KOOP VAN BATE = NIE ‘N UITGAWE NIE!
u Huur betaal > betaling vir gebruik van perseel
u Telefoon > vir BESIGHEIDS GEBRUIK
2 © Noted Summaries Graad 8 EBW Deel 2 : Rekeningkunde www.notedsummaries.co.za
, u Water en elektrisiteit > vir BESIGHEIDS GEBRUIK
u Salarisse en lone > betaal aan mense wat vir die besigheid werk
u Handelslisensie > toestemming vir lewering van dienste / verkoop
van produkte
u Skryfbehoeftes > papier, ink vir drukker, visitekaartjies ens.
u Verbruiksgoedere > items gebruik vir LEWERING van diens / maak
van produkte
→ gunstige oorskot van totale inkomste minus die totale uitgawes
Wins
van die besigheid [gemeet binne ‘n finansiële jaar]
WINSMOTIEF > besigheid word bedryf met die OOGMERK om ‘n wins
te maak
WINS (VERLIES) = INKOMSTE - UITGAWE
→ wanneer UITGAWES meer is as die INKOMSTE
Verliese
→ vind plaas wanneer geld van hand verwissel tussen besighede en
Transaksies ander partye
→ rekord van elke inkomste en uitgawe wat binne die besigheid
plaasgevind het
BRONDOKUMENT = boekstaaf transaksies > gebruik om nodige inligting
te verkry sodat die boeke van die besigheid opgestel kan word
[boekhouer]
→ las of skuld wat n besigheid aangaan by n persoon of instansie
Laste 2 TIPES LASTE:
LANGTERMYNLAS (Word oor langer as 'n jaar terug betaal)
OOK GENOEM > nie-bedryfslaste
u Verbandlening
u Voertuig finansiering
u Lenings vir besigheidsuitbreidings
BEDRYFSLAS OF LOPENDE LASTE (word oor minder as n jaar terug
betaal > paar maande)
u Oortrokke bankrekening
u Krediteure
u Inkomstebelasting [BTW]
→ artikels deur besigheid gekoop > land tydperk gebruik & help
Bates besigheid om wins te maak
2 TIPES BATES:
VASTE BATES (leeftyd langer as ‘n jaar > gebruik om besigheid te
bedryf en in stand te hou)
u Grond en geboue
u Voertuie
u Toerusting
BEDRYFSBATES (in kontant omgeskakel binne een jaar > gebruik binne
besigheid en waarde verander)
u Debiteure
u Kontant
3 © Noted Summaries Graad 8 EBW Deel 2 : Rekeningkunde www.notedsummaries.co.za