100% tevredenheidsgarantie Direct beschikbaar na je betaling Lees online óf als PDF Geen vaste maandelijkse kosten 4.2 TrustPilot
logo-home
Samenvatting

Summary Everything you need to know about Afrikaans Taal!

Beoordeling
-
Verkocht
-
Pagina's
194
Geüpload op
14-10-2021
Geschreven in
2021/2022

Everything you need to know about afrikaans taal is REALLY everything you need to know! It includes a comprehensive guide to EVERY taal section with illustrations, step by step instructions, examples and practice. I have highlighted the main aspect and provided the english translation to each section. All the hard work is done, all you have to do is read and you're ready to ace your exam! Every aspect of taal is thoroughly covered, nothing is left out!

Meer zien Lees minder
Instelling
Vak











Oeps! We kunnen je document nu niet laden. Probeer het nog eens of neem contact op met support.

Geschreven voor

Instelling
Vak
Schooljaar
200

Documentinformatie

Geüpload op
14 oktober 2021
Aantal pagina's
194
Geschreven in
2021/2022
Type
Samenvatting

Onderwerpen

Voorbeeld van de inhoud

Downloaded from Stanmorephysics.com




telwoorde
betekenisleer BYWOORDE
SAMESTELLENDE AFLEIDINGS
idiome KLANKE Voornaamwoorde
SKRYF- EN LEESTEKENS AFKORTINGS
Trappe van vergelyking Tussenwerpsels
Negatiewe vorm Bedrywende vorm
verkleinwoorde INTENSIEWE VORM
Sv1TOMPv2I
DEELWOORD
VOORSETSELS
Voeg-
Byvoeglike woorde
naam- INDIREKTE
woorde REDE
lettergrepe
lidwoorde
GESLAG
TYD
Afrikaanse Taalboek - E. Cronje bladsy 1
Saamgestel deur: Ettie CRONJE

,Downloaded from Stanmorephysics.com




NELSON MANDELA SE WOORDE TYDENS ’N BESOEK AAN DIE ATKV
IN 1995.
“Afrikaans is ’n taal wat uit die bodem van Suid-Afrika gegroei en ontwikkel het,
gevoed deur die verskeidenheid van tale en kulture in ons land, gewortel in die
soeke na eie identiteit en vryheid. Sy krag en hoop op die toekoms was nog nooit
spesiale bevoorregting nie, maar as een van die tale van Suid-Afrika wat skouer
aan skouer tesame met ander tale met respek en gelyke regte die toekoms
tegemoet moet gaan.”




(Bron: Elandré Schwartz)

Afrikaanse Taalboek - E. Cronje bladsy 2

,Downloaded from Stanmorephysics.com

’N KORT GESKIEDENIS VAN AFRIKAANS AS TAAL
Afrikaans is ’n taal wat uit verskillende tale en dialekte ontstaan het. Die Afrikaanse
spreektaal lyk dikwels anders as Standaardafrikaans. Die verskillende vorme van die
Afrikaanse omgangstaal is baie ouer as Standaardafrikaans, omdat Afrikaans tot na die
helfte van die negentiende eeu net ’n spreektaal was.

Prof. Christo van Rensburg bewys in sy navorsing dat Afrikaans reeds sy ontstaan in
1595 gehad het toe Khoi-Afrikaans ontstaan het, toe die Khoi-Khoin met die seevaarders
begin handel dryf het. Vanaf 1595 het Nederlandse skepe die Kaap besoek en tussen
1610 en 1650 het daar nie minder nie as 363 skepe, uit Nederland, aan die Kaap anker
gegooi. Die Khoi-Khoin het vee aan die bemanning van die besoekende skepe verskaf.
Die seelui het Khoi-woorde aangeleer, en die Khoi-Khoin het die Nederlands van die
seemanne probeer napraat.

Met die stigting, in 1652 van die VOC se verversingspos aan die Kaap, het hierdie
ruilhandel verander en moes die Khoi-Khoin die beheer wat hulle voor 1652 oor die
veeruiltransaksies gehad het, prysgee. Die vee-eienaars het in ’n kort rukkie se tyd die
veewagters geword. Met ’n kennis van Khoi-Afrikaans was dit moontlik om
plaasarbeiders te word (op die buitewyke), transportryers, smouse, gidse, huishulpe,
ensovoorts, oor ʼn al groterwordende gebied, mettertyd tot diep in die binneland in.
Hierdie aanleerstaal wat hulle geleer het, het ʼn deel van hulle daaglikse bestaan geword.
Nederlands was, in die tyd van die VOC, die enigste amptelike taal.

Hierdie Khoi-Afrikaans vind ook aanklank by die slawe en koloniste aan die Kaap en
elkeen het sy invloed en bydra tot die ontstaan van ’n nuwe taal. Hierdie taal se
hooffunksie is kommunikasie. Ander tale, soos Maleise woorde soos bv. baie en piering,
vind ook hulle weg tot, en blyplek, in hierdie nuwe aanleerstaal.

In die 18de eeu het twee groepe oor die Hottentots-Holland-berge getrek. Die Khoi-Khion
wat Khoin-Afrikaans, gepraat het en die Veeboere wat Veeboerafrikaans gepraat het.
Hulle het mekaar se dialekte van Afrikaans beïnvloed, en teen die middel van die 18de
eeu, was Afrikaans op die voorposte ’n nuwe taal met ’n eie identiteit.

Na 1806 het Engeland die Kaap vir die tweede keer oorgeneem en daarop aangedring
dat Engels die voertaal word, maar omdat die boere en die slawe nie in dieselfde sosiale
lae as die Engelse geval het nie, het dit nie juis gewerk nie. Die slawe en die veeboere
het maar aangehou om die nuwe taal te praat.




Die meeste van die slawe was van Moslem afkoms en ons sien dan ook dat die eerste
boek Bayab-al Din, wat in 1877 in Afrikaans gepubliseer is, deur Abu Bakr in Arabiese
skrif geskryf is. Die eerste Afrikaanse skool was in Dorpstraat 37 in die Bo-Kaap en die
Moslem-kinders het hulle godsdiensonderrig in dié nuwe taal ontvang. In 1807 was daar
ongeveer 375 leerders aan hierdie skool en een van hulle take was om hulle lesse oor
Afrikaanse Taalboek - E. Cronje bladsy 3

, Downloaded from Stanmorephysics.com
die Koran in Afrikaans in Arabiese skrif oor te skryf. Van al die heilige boeke was die
Koran dus die eerste om in Afrikaans geskryf te word.

‘n Paarlse predikant, ds. Van der Lingen, het in 1858 ’n private skool met Nederlands as
voertaal gestig om kinders te onderrig. Die skool was De Gimnasium en een van die
onderwysers was Arnoldus Pannevis, ’n Nederlander, wat in 1866 in die Paarl aangekom
het. Die Nederlands wat hy kom onderrig het en die taal wat die mense gepraat het was
so ver verwyderd van mekaar dat daar nie van hierdie taal as ’n dialek van Nederlands
gepraat kon word nie. Arnoldus Pannevis was die eerste om hierdie nuwe taal Afrikaans
te noem.

Die wens van die gemeenskap was dat ’n Bybel in Afrikaans moet verskyn. Die
Genootskap van Regte Afrikaners wat Afrikaanse eers as skryftaal sou ontwikkel om dit
’n volwaardige taal te kan maak sodat werk in Afrikaans gepubliseer kan word, word
gestig. Kort hierna volg die eerste koerant ‘Die Afrikaanse Patriot’(1876) en dan ook die
tweede Afrikaanse skool op die plaas Kleinbosch (1882).

Baie mense was nie met hierdie verheffing van Afrikaans as taal
tevrede nie en wou Nederlands as onderrig taal behou. Volgens
hulle het Afrikaans nie literêre waarde gehad nie. Gedigte
soos “Winternag “ deur Eugene Marais en “Die Vlakte” deur
JF Celliers het gou die teendeel bewys. Die spelreëls en
taalreëls word in 1917 opgestel en baie van die Nederlandse
aspekte word behou en sekere Afrikaanse woorde moes in die
slag bly ten koste van die Nederlands wat voorkeur geniet het
(Die begin van Standaardafrikaans).

Die eerste Afrikaanse tydskrif “DIE BRANDWAG” word in 1910
gepubliseer,die eerste Kinderbybel in 1912 en Afrikaans word die
eerste keer as amptelike skooltaal in 1914 erken. In 1916 verskyn
die tydskrif “Die Huisgenoot” vir die eerste keer. In 1925 word
Afrikaans aanvaar as een van die amptelike tale in die plek van
Nederlands.

Prof Kwasi Prah van Ghana het in 2010 die Afrikaanse taal vereer deur dit te loof deurdat
dit in 50 jaar vanaf ’n kombuistaal tot ‘n wetenskaplike- en ekonomiese-taal ontwikkel het.
Vandag word daar steeds oor en in Afrikaans gestry en praat
meer as 7 miljoen mense die taal as moedertaal. Afrikaans bly
as ‘n taal ontwikkel en het ook al sy stempel op ander tale begin
afgedruk.

Afrikaans het in Afrika ontstaan en sal altyd deel van Afrika
wees.




(verwerk uit: Afrikaans.comOorsprong van Afrikaans)



Afrikaanse Taalboek - E. Cronje bladsy 4

Maak kennis met de verkoper

Seller avatar
De reputatie van een verkoper is gebaseerd op het aantal documenten dat iemand tegen betaling verkocht heeft en de beoordelingen die voor die items ontvangen zijn. Er zijn drie niveau’s te onderscheiden: brons, zilver en goud. Hoe beter de reputatie, hoe meer de kwaliteit van zijn of haar werk te vertrouwen is.
cassidyreece
Volgen Je moet ingelogd zijn om studenten of vakken te kunnen volgen
Verkocht
43
Lid sinds
5 jaar
Aantal volgers
35
Documenten
24
Laatst verkocht
6 maanden geleden

3,2

5 beoordelingen

5
1
4
1
3
1
2
2
1
0

Recent door jou bekeken

Waarom studenten kiezen voor Stuvia

Gemaakt door medestudenten, geverifieerd door reviews

Kwaliteit die je kunt vertrouwen: geschreven door studenten die slaagden en beoordeeld door anderen die dit document gebruikten.

Niet tevreden? Kies een ander document

Geen zorgen! Je kunt voor hetzelfde geld direct een ander document kiezen dat beter past bij wat je zoekt.

Betaal zoals je wilt, start meteen met leren

Geen abonnement, geen verplichtingen. Betaal zoals je gewend bent via Bancontact, iDeal of creditcard en download je PDF-document meteen.

Student with book image

“Gekocht, gedownload en geslaagd. Zo eenvoudig kan het zijn.”

Alisha Student

Veelgestelde vragen