ontwikkel en verbeter werknemers se vaardighede om produktiwiteit te verhoog
verbeter voorheen benadeelde persone se kanse om werk te kry
moedig werknemers aan om aan leerprogramme en opleidingsprogramme deel te
1. Doel
neem
herstel ongelykhede van verlede deur onderwys en opleiding
ontwikkel vaardighede om meer mededingend in die arbeidsmark te wees
lei werknemers op om produktiwiteit in werkplek te verbeter
besigheid kan wêreldwyd mededingend word wat lei to meer winsgewendheid
2. Voordele verhoog die aantal vaardige werknemers in gebiede waar vaardighede skaars is
werksplek word n leerplek waar werknemers praktiese ervaring opdoen
daar is dan meer werknemers met skaars vaardighede
verhoog koste aangesien die proses n groot hoeveelheid papierwerk vereis
vaardigheidsontwikkelingsheffing is n ekstra finansiële las op reeds sukkelende
ondernemings
3. Nadele
SETA’s is nie goed georganiseerd nie en kursusse is nie altyd op standaard nie
werknemers doen leerderskappe gedurende werksure, wat produktiwiteit benadeel
kos geld om persoon aan te stel wat leerderskappe bestuur
werkgewers wat LBS invorder moet by SETA’s registreer
1% van werkgewer se totale betaalstaat moet aan SETA oorbetaal word
werkgewers moet vaardigheidsplan vir werkplek indien en bewys lewer dat dit
geimplementeer is
Hoe besigheid
4. besigheid met meer as 50 werknemers moet vaardigheidsontwikkelingsfasilliteerder
wet kan nakom
aanstel
moedig werknemers aan om aan leerderskappe en ander opleidingsprogramme
deel te neem
voorsien alle werknemers die geleentheid om vaardighede te verbeter
besighede wat nie Vaardigheidsontwikkelingsheffing betaal nie, mag nie
Gevolge van leerderskappe aanbied nie
5.
nie-nakoming arbeidinspekteur kan besigheid beveel om op te hou met sake indien besigheid
skuldig bevind word aan onwettige praktyke
die verskaffing van vals inligting in enige voorgeskrewe dokument
6. Diskriminering onbillike bevordering of vaardigheidsontwikkeling vir sekere werknemers
keer werknemers om deel te neem aan leerderskappe a.g.v ouderdom of posisie
Betekenis van leerderskap
teoretiese/praktiese opleidingsgeleenthede wat kan lei na erkende beroeps-kwalifikasie
gestruktureerde leerpgramme voltooi gedurende werksure vir spesifieke tydperk
ooreenkoms tussen leerder, werkgewer en opleidingsverskaffer