Garantie de satisfaction à 100% Disponible immédiatement après paiement En ligne et en PDF Tu n'es attaché à rien 4.2 TrustPilot
logo-home
Examen

AFK2601 Assignment 3 PORTFOLIO (ANSWERS) Semester 1 2025 - DISTINCTION GUARANTEED

Note
-
Vendu
-
Pages
14
Qualité
A+
Publié le
30-04-2025
Écrit en
2024/2025

Well-structured AFK2601 Assignment 3 PORTFOLIO (ANSWERS) Semester 1 2025 - DISTINCTION GUARANTEED. (DETAILED ANSWERS - DISTINCTION GUARANTEED!)..... Vraag 1 (leereenheid 3) Lees leereenheid 3 in die studiegids. Leereenheid 3 handel oor die digkuns van Loftus Marais. Bestudeer dan die gedig “17:15” deur Loftus Marais. Die gedig is op die e-reserwes beskikbaar. Nommer die gedig se reéls van 1 tot 27. Beantwoord die volgende vrae: 1.1 Verklaar die titel, “17:15”. Wat beteken hierdie syfers? (1) 1.2 Raadpleeg ’n woordeboek en gee ’n bondige definisie van die volgende woorde/frases wat in die gedig “17:15” voorkom: afgemete (reél 3) my blik (reél 4) vergunning (reél 10) uurwerkie (reél 12) kolonnades (reél 16) minarette (reél 16) dronkverdriet (reél 19) bedrewe (reél 22) (8x %=4) 1.3 Waar speel die gedig af? Haal ’n enkele woord aan om jou antwoord te staaf. (1) 1.4 Identifiseer die binnerym (twee rymwoorde) in reél 6. (2x %= 1) 1.5 Wat bedoel die spreker met die stelling “’n vreemde gevoel van vergunning / jy’s in die backstage van vandag’ in reél 10-11? Verduidelik. (2) 1.6 In die derde strofe (reél 14 tot 19) is daar ’n aantal boukundige terme (“balkonne’, “skoorstene”, “kolonnades’, “minarette”, “opritte”). Wat is die implikasie van al hierdie boukundige terme in die konteks van die poésie? (2) 1.7 Vergelyk die parentese (gedeelte in hakies) in reél 19. Hoe dryf die spreker hier die spot met homself en met die poésie in die algemeen? (2) 1.8 Die gedig “17:15” is kenmerkend van Loftus Marais se spesifieke digterlike taalgebruik. Noem twee kenmerke van Loftus Marais se taalgebruik en verskaf ’n duidelike aanhaling uit die gedig as voorbeeld van elkeen van die kenmerke. (4) 1.9 Skryf ’n paragraaf van 100 woorde waarin jy al die beelde en metafore in “17:15” wat met tyd verband hou, bespreek. Gee telkens 'n aanhaling van die versreél waarin die betrokke beeld/metafoor voorkom. (4) Tee university of south africa UNISA 1.10 Een van die kenmerke van Loftus Marais se digkuns is dat sy gedigte dikwels fokus op homo€érotiese/queer begeerte. Bespreek hierdie kenmerk van Marais se digterskap aan die hand van twee voorbeelde uit “17:15”. (4) Subtotaal: Vraag 1: [25] Vraag 2 (leereenheid 4) Lees leereenheid 4 in die studiegids. Leereenheid 4 handel oor die digkuns van Ronelda Kamfer. Bestudeer dan die gedigte “antie Gerty, suster Kamfer, antie Trui” en “Wees lief vir mekaar, kyk agter haar, Neldie, sy is jou suster...” deur Ronelda Kamfer. Albei gedigte is op die e-reserwes beskikbaar. Nommer die gedigte se reéls. Beantwoord die volgende vraag: 2.1 Skryf ’n opstel van 750 woorde waarin jy die belangrikste verskille én ooreenkomste tussen “antie Gerty, suster Kamfer, antie Trui”’ en “Wees lief vir mekaar, kyk agter haar, Neldie, sy is jou suster...” deur Ronelda Kamfer noem en bespreek. Gee deurgaans gepaste voorbeelde/aanhalings uit beide gedigte om jou stellings te staaf. Skenk in jou opstel aandag aan die volgende aspekte: = die kenmerke van Ronelda Kamfer se digterlike taalgebruik (byvoorbeeld die gebruik van informele gesprekstaal, Kaapse Afrikaans, en die vermenging van Afrikaans en Engels); = die narratiewe aard van die gedigte (“praatverse” wat sekere prosa-elemente bevat soos vertelling, handeling/plot, chronologiese tydsverloop, en karakterisering); = temas en aktualiteite (insluitende enige maatskaplike probleme en/of sosiale kommentaar wat in die gedigte ter sprake kom). Die opstel sal aan die hand van die volgende nasienrubriek geévalueer word: Nasienkriteria: Punt M | Inhoud: = Student bespreek die kenmerke van Kamfer se poétiese 5 taalgebruik in die twee gedigte (met ondersteunende voorbeelde/aanhalings daaruit). = Student bespreek die narratiewe aard van die gedigte (met 5 ondersteunende voorbeelde/aanhalings). = Student bespreek die temas en aktualiteite in die gedigte (met 5 ondersteunende voorbeelde/aanhalings). MM | Struktuur: 5 = Die opstel bevat ’n inleiding en gevolgtrekking. = Die opstel bestaan uit logiese volsinne en paragrawe. | Taal: 5 = Die opstel is in die student se eie stem geskryf (nie Kl-gegenereer nie). Tee UNISA university of south africa = Die student gebruik die gepaste register vir ’n akademiese opstel. = Die opstel is geredigeer en oorwegend korrek (geen ooglopende spelen tikfoute nie). Subtotaal 25 Subtotaal: Vraag 2: [25] Vraag 3 (leereenheid 5) Lees leereenheid 5 in die studiegids. Leereenheid 5 handel oor die spesievers as genre. Bestudeer dan die gedigte “Luiperd” en “Rooiduiker” deur Johann Lodewyk Marais. Albei gedigte is op die e-reserwes beskikbaar. 3.1 Beantwoord die volgende vrae oor die gedig “Luiperd”. Nommer die gedig se reéls van 1 tot 4: 3.1.1 Raadpleeg ’n woordeboek en gee ’n bondige definisie van die volgende woorde/frases wat in die gedig “Luiperd” voorkom: Gerugte (reél 1) mank (reél 1) hink (reél 2) adelaarsvarings (reél 3) karkas (reél 3) slagyster (reél 4) (6x %=3) 3.1.2 Verduidelik kortliks in jou eie woorde wat gebeur met die luiperd in hierdie gedig. (2) 3.1.3 Watter twee woorde rym met mekaar in reél 3 en 4? (2x %= 1) 3.1.4 Hoe kontrasteer die bogenoemde twee woorde in terme van beweging/spoed? (1) 3.1.5 Waarom is die slotreél (reél 4), en spesifiek die eufemistiese frase “in ’n slagyster lé en stink”, besonder skokkend? (1) 3.2 Beantwoord die volgende vrae oor die gedig “Rooiduiker”. Nommer die gedig se reéls van 1 tot 10: 3.2.1 Raadpleeg ’n woordeboek en gee ’n bondige definisie van die volgende woorde/frases wat in die gedig “Rooiduiker’ voorkom: Tee UNISA university of south africa in die stof byt (reél 2) oopgesperde (reél 3) uitroggel (reél 4) waai van die Lebombo (reél 9) (4x %=2) 3.2.2 Word ’n rooiduiker letterlik of figuurlik in hierdie gedig gevang? Gee ’n direkte aanhaling uit die gedig om jou antwoord te staaf. (2) 3.2.3 Soek ’n foto van ’n rooiduiker (Cephalophus natalensis) wat by hierdie vers van Johann Lodewyk Marais pas. Plak die foto in jou antwoordstel en vermeld die bron van die foto. (2) 3.2.4 Dinkj y poésie kan reg laat geskied aan ’n lewende dier? Of, dinkj y ’n dier word as 't ware “vrekgemaak” (reél 1) wanneer ’n mens daaroor probeer dig, soos wat die spreker in Marais se gedig “Rooiduiker’ suggereer? Motiveejro u standpunt. (2) 3.2.5 Albei gedigte by hierdie afdeling, “Luiperd” en “Rooiduiker’ deur Johann Lodewyk Marais, kan as ’n aanklag teen die menslike aktiwiteit van stropery beskou word. Bespreek hierdie stelling met behulp van ten minste een direkte aanhaling uit elkeen van die twee gedigte. (4) Subtotaal: Vraag 3: [20] Vraag 4 (leereenheid 6) Lees leereenheid 6 in die studiegids. Leereenheid 6 handel oor die voorgeskrewe boek, Die dag toe ek my hare losgemaak het van Willemien Brummer. Lees ook die afdeling “2.3 Perspektief/fokalisering”’ in Chanette Paul (2012:27-34) se bydrae tot Die Afrikaanse skryfgids. Die leesstuk is op die e-reserwes beskikbaar. Bestudeer dan die verhaal, “Ragel is ek gedoop’”, op bl. 65-71 van jou voorgeskrewe boek, Die dag toe ek my hare losgemaak het deur Willemien Brummer. Beantwoord die volgende vraag: 4.1 Mia meen die storie van die 1941-vloede wat aan haar ocorgelewer is, eindig “stomp en oop en triestig” (bl. 70). Hoe herverbeel sy uiteindelik die storie van die 1941-vloed? Skryf ’n opstel van 1000 woorde waarin jy die slot van die verhaal — dit wil sé, die laaste vier paragrawe vanaf “Sy ry hotel toe ...” tot aan die einde (bl. 71) — volledig bespreek. Gee ’n gepaste voorbeeld/aanhaling uit die verhaal vir elke stelling wat jy maak. Skenk in jou opstel aandag aan die volgende aspekte: =» Watter soort verteller (volgens Paul 2012:31) is aan die woord, en deur wie se perspektief word daar gefokaliseer (met ander woorde, wie is die fokalisator)? Hoe weet ons dat dié karakter as fokalisator optree? Gee ’n gepaste aanhaling. 5 Tee university of south africa UNISA = Hoe word die ooreenkomste tussen Mia en haar ouma in die slot voltrek? Byvoorbeeld, ten opsigte van die hotel waar Mia tuisgaan nadat sy eers die huis (“Eindelik”) besoek het, asook die verband tussen Mia se rooiwyn en haar ouma se jenewer. =" Water is 'n deurlopende motief in die verhaal. Wat is die funksie van water in hierdie slottoneel? Verduidelik waarom die slottoneel as ’n doopritueel beskou kan word. =» Aanvaar Mia ten slotte haar tweede naam (“Ragel’), nadat sy vroeér “half skaam” (bl. 66) gekry het daarvoor? Wat impliseer dit omtrent Mia se karakterontwikkeling en haar identiteit? Gesien in die lig van die slottoneel (bl. 71), wat dinkjy is die oorhoofse tema van die verhaal?

Montrer plus Lire moins
Établissement
Cours









Oups ! Impossible de charger votre document. Réessayez ou contactez le support.

Livre connecté

École, étude et sujet

Établissement
Cours

Infos sur le Document

Publié le
30 avril 2025
Nombre de pages
14
Écrit en
2024/2025
Type
Examen
Contenu
Questions et réponses

Sujets

Aperçu du contenu

AFK2601
Assignment 2 Semester 1 2025
Unique Number:
Due Date: May 2025
VRAAG 1

1.1

Die titel ―17:15‖ verwys na ‘n spesifieke tyd — kwart oor vyf in die middag — net ná werktyd.
Dit is die tyd wanneer die spreker in die kroeg wag vir sy afspraak.



1.2

1. afgemete (r.3) – Presies gemeet of streng afgebaken; volgens ’n vaste tyd of
patroon.

2. my blik (r.4) – My kyk, my manier van sien of perspektief.

3. vergunning (r.10) – Toestemming of vryheid om iets te doen; ’n gevoel van
toestemming of afsondering van die gewone.




DISCLAIMER & TERMS OF USE
 Educational Aid: These study notes are intended to be used as educational resources and should not be seen as a
replacement for individual research, critical analysis, or professional consultation. Students are encouraged to perform
their own research and seek advice from their instructors or academic advisors for specific assignment guidelines.
 Personal Responsibility: While every effort has been made to ensure the accuracy and reliability of the information in
these study notes, the seller does not guarantee the completeness or correctness of all content. The buyer is
responsible for verifying the accuracy of the information and exercising their own judgment when applying it to their
assignments.
 Academic Integrity: It is essential for students to maintain academic integrity and follow their institution's policies
regarding plagiarism, citation, and referencing. These study notes should be used as learning tools and sources of
inspiration. Any direct reproduction of the content without proper citation and acknowledgment may be considered
academic misconduct.
 Limited Liability: The seller shall not be liable for any direct or indirect damages, losses, or consequences arising from
the use of these notes. This includes, but is not limited to, poor academic performance, penalties, or any other negative
consequences resulting from the application or misuse of the information provided.

, For additional support +27 81 278 3372

VRAAG 1

1.1

Die titel ―17:15‖ verwys na ‘n spesifieke tyd — kwart oor vyf in die middag — net ná
werktyd. Dit is die tyd wanneer die spreker in die kroeg wag vir sy afspraak.



1.2

1. afgemete (r.3) – Presies gemeet of streng afgebaken; volgens ’n vaste tyd of
patroon.

2. my blik (r.4) – My kyk, my manier van sien of perspektief.

3. vergunning (r.10) – Toestemming of vryheid om iets te doen; ’n gevoel van
toestemming of afsondering van die gewone.

4. uurwerkie (r.12) – ’n Klein horlosie; verwysend na die stadige tydsverloop
soos die ys tik.

5. kolonnades (r.16) – ’n Ryl kolomme wat ’n gang of portaal vorm; klassieke
boustyl.

6. minarette (r.16) – Torings van Islamitiese moskees waarvandaan die oproep
tot gebed gemaak word.

7. dronkverdriet (r.19) – Melankoliese gevoel of hartseer wat ontstaan tydens
of ná alkoholgebruik.

8. bedrewe (r.22) – Vaardig of kundig in iets; hier verwys dit na seksuele
ervaring of vertroudheid.



1.3

Woord: kroeg (r.1)

Die gedig speel af in ‘n kroeg in Groenpunt.



1.4 Binnerym in reël 6 (1)
2,66 €
Accéder à l'intégralité du document:

Garantie de satisfaction à 100%
Disponible immédiatement après paiement
En ligne et en PDF
Tu n'es attaché à rien

Faites connaissance avec le vendeur

Seller avatar
Les scores de réputation sont basés sur le nombre de documents qu'un vendeur a vendus contre paiement ainsi que sur les avis qu'il a reçu pour ces documents. Il y a trois niveaux: Bronze, Argent et Or. Plus la réputation est bonne, plus vous pouvez faire confiance sur la qualité du travail des vendeurs.
Edge
S'abonner Vous devez être connecté afin de pouvoir suivre les étudiants ou les formations
Vendu
9706
Membre depuis
2 année
Nombre de followers
4253
Documents
2686
Dernière vente
7 heures de cela

4,2

1182 revues

5
667
4
237
3
178
2
27
1
73

Récemment consulté par vous

Pourquoi les étudiants choisissent Stuvia

Créé par d'autres étudiants, vérifié par les avis

Une qualité sur laquelle compter : rédigé par des étudiants qui ont réussi et évalué par d'autres qui ont utilisé ce document.

Le document ne convient pas ? Choisis un autre document

Aucun souci ! Tu peux sélectionner directement un autre document qui correspond mieux à ce que tu cherches.

Paye comme tu veux, apprends aussitôt

Aucun abonnement, aucun engagement. Paye selon tes habitudes par carte de crédit et télécharge ton document PDF instantanément.

Student with book image

“Acheté, téléchargé et réussi. C'est aussi simple que ça.”

Alisha Student

Foire aux questions