Garantie de satisfaction à 100% Disponible immédiatement après paiement En ligne et en PDF Tu n'es attaché à rien 4.2 TrustPilot
logo-home
Examen

AFK2601 Assignment 2 (COMPLETE ANSWERS) Semester 1 2025 (208053) - DUE 15 April 2025

Vendu
26
Pages
19
Qualité
A+
Publié le
22-03-2025
Écrit en
2024/2025

AFK2601 Assignment 2 (COMPLETE ANSWERS) Semester 1 2025 (208053) - DUE 15 April 2025; 100% TRUSTED Complete, trusted solutions and explanations. For assistance, Whats-App 0.6.7-1.7.1-1.7.3.9. Ensure your success with us. . Vraag 1 (leereenheid 3) Lees leereenheid 3 in die studiegids. Leereenheid 3 handel oor die digkuns van Loftus Marais. Bestudeer dan die gedig “Fabulisha de la Queillerie beskou ’n Kaaps-Hollandse gewel” deur Loftus Marais. Die gedig is op die e-reserwes beskikbaar. Nommer die gedig se reëls van 1 tot 26. Beantwoord die volgende vrae: 1.1 Bespreek twee van Loftus Marais se literatuuropvattings (poëtikale beskouings). (4) 1.2 Oorweeg die titel van die gedig: “Fabulisha de la Queillerie beskou ’n Kaaps-Hollandse gewel”. Bespreek twee ooglopende verbande met Suid-Afrika se koloniale verlede wat in die gedigtitel deurskemer. (2) 1.3 Soek ’n foto van ’n Kaaps-Hollandse gewel wat volgens jou ten beste by hierdie gedig van Loftus Marais pas. Plak die foto in jou antwoordstel en vermeld die bron van die foto. (2) 1.4 Verduidelik, met behulp van ’n aanhaling of aanhalings uit die gedig, waarom hierdie spesifieke foto volgens jou by “Fabulisha de la Queillerie beskou ’n Kaaps-Hollandse gewel” pas. (1) 1.5 In reël 10 tot 17 word die gewel metafories om die beurt aan sewe verskillende dinge gelykgestel. Bespreek enige drie van hierdie metafore. Verklaar telkens die figuurlike betekenis van elke metafoor in jou eie woorde. (Byvoorbeeld, as die spreker in ’n gedig sê “sy hart is ’n vuis” kan dit daarop dui dat hy vreesbevange of kwaad is.) (3) 1.6 Op watter Engelse woord sinspeel Fabulisha se naam? Wat is ’n moontlike genderkonnotasie van dié woord? (2) 1.7 Net soos die gewel, is Fabulisha ook nie wat sy op die oog af skyn te wees nie. Hoe weet ons dat Fabulisha ’n fopdosser is? Haal een volledige reël uit die gedig aan om jou antwoord te staaf. (1) 1.8 In reël 5-8 is daar 'n opmerklike voorbeeld van enjambement. Wat is volgens jou die poëtiese effek van die enjambement in reël 5-8? (1) 1.9 Die gedig is kenmerkend van Loftus Marais se spesifieke digterlike taalgebruik. Noem twee kenmerke van Loftus Marais se taalgebruik en verskaf ʼn duidelike aanhaling uit die gedig as voorbeeld van elkeen van die kenmerke. (4) 1.10 In reël 19-26 kry ons die regstreekse woorde van Fabulisha tussen aanhalingstekens. Wie of wat spreek sy hier direk aan? (1) 1.11 Hoe sou jy Fabulisha se houding beskryf wanneer sy dié woorde in reël 19-26 uiter? (1) 3 1.12 Bespreek die tema van vooruitgang en verandering in “Fabulisha de la Queillerie beskou ’n Kaaps-Hollandse gewel”. In die besonder: Hoe daag Fabulisha de la Queillerie se identiteit gevestigde, heteronormatiewe idees oor gender uit? Verwys in jou antwoord uitdruklik na reëls 9, 17, en 21-23. (3) Subtotaal: Vraag 1: [25] Vraag 2 (leereenheid 4) Lees leereenheid 4 in die studiegids. Leereenheid 4 handel oor die digkuns van Ronelda Kamfer. Bestudeer dan die gedig “antie Gerty, suster Kamfer, antie Trui” deur Ronelda Kamfer. Die gedig is op die e-reserwes beskikbaar. Nommer die gedig se reëls van 1 tot 98. Beantwoord die volgende vrae: 2.1 Wat is die effek van die herhaling in reël 6 en 7? Met ander woorde, hoe beklemtoon die herhaling in reël 6 en 7 die spreker se gemoedstoestand? (1) 2.2 Oorweeg die gedigtitel: “antie Gerty, suster Kamfer, antie Trui”. Hoe kan die titel tipografies geïnterpreteer word? Hou in gedagte dat “suster Kamfer” waarskynlik verwys na die digter-spreker self, en dat die gedig handel oor die begrafnis van haar moeder. (2) 2.3 Die meeste van die naasbestaandes na wie daar in die gedig verwys word, is vroue (“anties” en “susters”). Wat is die implikasie hiervan vanuit ’n feministiese hoek? (2) 2.4 Vanaf reël 15 beskryf die spreker terugskouend wie haar moeder was (“dié is wie sy was”). Noem twee dinge wat die spreker se moeder gedoen het wat daarop dui dat sy ’n goeie ma vir haar kinders was. (2) 2.5 Ronelda Kamfer dig dikwels oor maatskaplike probleme. Identifiseer een maatskaplike probleem wat in “antie Gerty, suster Kamfer, antie Trui” ter sprake kom. (1) 2.6 Wat is die digter-spreker se bynaam vir haar moeder gewees? Haal ’n reël uit die gedig aan waarin die bynaam voorkom. (1) 2.7 Verduidelik die funksie van die gedeelte in skuinsdruk op bl. 76. Met ander woorde, waarom word hierdie betrokke reëls in skuinsdruk weergegee? (1) 2.8 Die frase “my ma is die vrou” word telkens deur die loop van die gedig herhaal (reël 21, 31, 40, 68, 77). Wat is die poëtiese effek van hierdie herhaling by ’n vrye vers soos “antie Gerty, suster Kamfer, antie Trui” waarin daar geen vaste rymskema is nie? (1) 2.9 Identifiseer agt Engelse woorde wat in die gedig voorkom. (8 x ½ = 4) 2.10 Identifiseer twee kenmerke van Ronelda Kamfer se digterlike taalgebruik wat voorkom in “antie Gerty, suster Kamfer, antie Trui”. Gee telkens ʼn gepaste aanhaling uit die gedig om jou antwoord te ondersteun. (4) 4 2.11 Verklaar in jou eie woorde die laaste strofe (reël 92-98). Waaroor is die spreker “sorry”? (2) 2.12 Noem en bespreek twee redes waarom “antie Gerty, suster Kamfer, antie Trui” as ʼn narratiewe gedig (praatvers) beskou kan word. Lig jou antwoord toe met relevante voorbeelde uit die gedig. (4) Subtotaal: Vraag 2: [25] Vraag 3 (leereenheid 5) Lees leereenheid 5 in die studiegids. Leereenheid 5 handel oor die spesievers as genre. Bestudeer dan die gedig “Blouwildebees” deur Johann Lodewyk Marais. Die gedig is op die e-reserwes beskikbaar. Nommer die gedig se reëls van 1 tot 20. Beantwoord die volgende vrae: 3.1 Voldoen die titel van hierdie gedig deur Johann Lodewyk Marais aan die tipiese vormlike kenmerke van die spesievers-genre? Verduidelik. (1) 3.2 Identifiseer drie geografiese merkers wat die gedig in ’n herkenbare ruimte plaas. Met ander woorde, gee drie aanhalings uit die gedig wat dui op ’n bepaalde plek. (3) 3.3 Soek ’n foto van ’n blouwildebees wat volgens jou ten beste by hierdie gedig van Johann Lodewyk Marais pas. Plak die foto in jou antwoordstel en vermeld die bron van die foto. (2) 3.4 Verduidelik, met behulp van ’n aanhaling of aanhalings uit die gedig, waarom hierdie spesifieke foto volgens jou by “Blouwildebees” deur Johann Lodewyk Marais pas. (1) 3.5 Noem drie dinge omtrent die blouwildebees se fisiese voorkoms wat in die gedig beskryf word. (3) 3.6 Noem enige twee voorbeelde van die blouwildebees se unieke gewoontes en/of gedrag wat in hierdie vers uitgebeeld word. Verskaf telkens ’n gepaste aanhaling uit die gedig om jou antwoord te staaf. (2) 3.7 Identifiseer die rympatroon in die slotstrofe (reël 19 en 20). (1) 3.8 ’n Spesievers handel hoofsaaklik oor die natuurlike aard van ’n spesie, maar die digter kan ook simboliese of figuurlike betekenis aan die betrokke spesie heg. Watter simboliese of figuurlike betekenis word daar aan die blouwildebees toegedig in die laaste strofe van “Blouwildebees” deur Johann Lodewyk Marais? Met ander woorde, wat dink jy simboliseer die blouwildebees in die slotstrofe (reël 19 en 20)? Motiveer. (2) 3.9 Wat beteken die term “antropomorfisme”? Gee kortliks die definisie van dié term. Vermeld die woordeboek of ander naslaanbron wat jy geraadpleeg het. (2) 5 3.10 Dink jy dat die spreker in hierdie gedig, “Blouwildebees” deur Johann Lodewyk Marais, van antropomorfisme beskuldig kan word? Waarom, of waarom nie? Beredeneer jou standpunt met behulp van direkte verwysings na die inhoud van die gedig. (3) Subtotaal: Vraag 3: [20] Vraag 4 (leereenheid 6) Lees leereenheid 6 in die studiegids. Leereenheid 6 handel oor die voorgeskrewe boek, Die dag toe ek my hare losgemaak het van Willemien Brümmer. Lees ook die afdeling “2.3 Perspektief/fokalisering” in Chanette Paul (2012:27-34) se bydrae tot Die Afrikaanse skryfgids. Die leesstuk is op die e-reserwes beskikbaar. Bestudeer dan die verhaal, “Ragel is ek gedoop”, op bl. 65-71 van jou voorgeskrewe boek, Die dag toe ek my hare losgemaak het deur Willemien Brümmer. Beantwoord die volgende vrae: 4.1 Waaroor handel die verhaal, “Ragel is ek gedoop” deur Willemien Brümmer? Gee ’n kort opsomming van die plot van die verhaal in jou eie woorde (nie meer as 50 woorde nie). (3) 4.2 Waar speel die verhaal af? Gee die naam van die dorp en straat waar die huis (“Eindelik”) geleë is. (2 x ½ = 1) 4.3 In watter jaar speel die verhaal af? Met ander woorde, in watter jaar besoek Mia die bogenoemde huis? (1) 4.4 Hoe lyk Mia? Gee ’n aanhaling uit die verhaal wat vir die leser ’n aanduiding gee van Mia se voorkoms. (1) 4.5 By wie hoor Mia die storie van die 1941-vloed? (1) 4.6 Hoe oud was Mia se vader ten tyde van die vloed? (1) 4.7 Verskaf ’n aanhaling wat daarop dui dat Mia se ouma en oupa miskien nié so ’n gelukkige huwelik gehad het nie. (1) 4.8 Watter aanduidings is daar dat Mia se ouma waarskynlik ’n drankprobleem gehad het? Gee ’n gepaste aanhaling om jou antwoord te staaf. (1) 4.9 Verduidelik in jou eie woorde die metafoor wat Chanette Paul (2012:28) gebruik om die konsep van fokalisering/fokaliseerder te illustreer. (2) 4.10 In haar bydrae, onderskei Chanette Paul (2012:31-32) twee soorte derdepersoonsperspektief. Watter tipe derdepersoonsperspektief kry ons in hierdie verhaal, “Ragel is ek gedoop” deur Willemien Brümmer? (1) 4.11 Op die eerste bladsy van die verhaal is daar reeds leidrade wat vir die leser aandui dat hier hoofsaaklik deur middel van Mia, die hoofkarakter, se perspektief gefokaliseer 6 word, byvoorbeeld: “Die dorp is groter as wat sy gedink het ...” (bl. 65). Identifiseer nog twee sulke sinne of sinsnedes wat verklap dat daar deur Mia se oë “gekyk” of “verbeel” word. (2) 4.12 Wat is die funksie van die gedeeltes in skuinsdruk op bl. 68-70? Met ander woorde, verklaar waarom hierdie gedeeltes in skuinsdruk weergegee word. (1) 4.13 Word die skuinsdruk-gedeeltes in die verledetydsvorm of die teenwoordigetydsvorm weergegee? (1) 4.14 Wie is die fokaliseerder in die skuinsdruk-gedeeltes op bl. 68-70? Met ander woorde, deur wie se perspektief word daar in dié skuinsdruk-gedeeltes vertel? (1) 4.15 Water is ’n deurlopende motief in die verhaal. Kan jy enige waterverwante beelde en -beskrywings in die verhaal opspoor? Gee minstens drie aanhalings uit die verhaal wat met water, reën, nattigheid of mis verband hou. (3) 4.16 Vergelyk die slot van die verhaal, dit wil sê, die laaste vier paragrawe, vanaf “Sy ry hotel toe ...” tot aan die einde (bl. 71). Skryf ’n paragraaf van ongeveer 250 woorde waarin jy die verhaalslot (verhaaleinde) bespreek. Gee ’n gepaste voorbeeld uit die teks vir elke stelling wat jy maak. Skenk in jou antwoord onder meer aandag aan die volgende aspekte: – Hoe word die ooreenkomste tussen Mia en haar ouma in die slot voltrek? Byvoorbeeld, ten opsigte van die hotel waar Mia tuisgaan nadat sy eers die huis (“Eindelik”) besoek het, asook die verband tussen Mia se rooiwyn en haar ouma se jenewer. – Wat is die funksie van water in die slottoneel? Verduidelik waarom die slottoneel as ’n doopritueel beskou kan word. – Aanvaar Mia ten slotte haar tweede naam (“Ragel”), nadat sy vroeër “half skaam” (bl. 66) gekry het daarvoor? Wat impliseer dit omtrent Mia se karakterontwikkeling? – Mia meen die storie van die 1941-vloede wat aan haar oorgelewer is, eindig “stomp en oop en triestig” (bl. 70). Hoe herverbeel sý uiteindelik die storie van die 1941-vloed? – Gesien in die lig van die slottoneel (bl 71), wat dink jy is die oorhoofse tema van die verhaal? (10)

Montrer plus Lire moins
Établissement
Cours








Oups ! Impossible de charger votre document. Réessayez ou contactez le support.

Livre connecté

École, étude et sujet

Établissement
Cours

Infos sur le Document

Publié le
22 mars 2025
Nombre de pages
19
Écrit en
2024/2025
Type
Examen
Contenu
Questions et réponses

Sujets

Aperçu du contenu

AFK2601
Werkopdrag 2 Semester 1 2025
Detailed Solutions, References & Explanations

Unieke werkopdragnommer : 208053

Sperdatum : 15 April 2025 (23:00)
VRAAG 1 (LEEREENHEID 3)



1.1 Twee literatuuropvattings van Loftus Marais



Postmodernistiese verwarring van realiteit en verbeelding

Marais speel met wat werklik en wat verbeel is. Hy vermeng die materiële met die simboliese
– byvoorbeeld, die gewel word nie letterlik beskryf nie, maar as ‘n reeks metafore.



Popkultuur en ironie

Marais gebruik elemente van popkultuur (bv. "Farrah Fawcett flick backs") en kitsch om
ernstige temas met ligsinnigheid te benader. Dit breek af aanvaarde grense van ―ernstige‖
poësie. Terms of use
By making use of this document you agree to:
 Use this document as a guide for learning, comparison and reference purpose,
Terms of use
 Not to duplicate, reproduce and/or misrepresent the contents of this document as your own work,
By making use of this document you agree to:
 Use this document
Fully accept the consequences
solely as a guide forshould you plagiarise
learning, reference,or and
misuse this document.
comparison purposes,
 Ensure originality of your own work, and fully accept the consequences should you plagiarise or misuse this document.
 Comply with all relevant standards, guidelines, regulations, and legislation governing academic and written work.

Disclaimer
Great care has been taken in the preparation of this document; however, the contents are provided "as is" without any express or
implied representations or warranties. The author accepts no responsibility or liability for any actions taken based on the
information contained within this document. This document is intended solely for comparison, research, and reference purposes.
Reproduction, resale, or transmission of any part of this document, in any form or by any means, is strictly prohibited.
2,66 €
Accéder à l'intégralité du document:
Acheté par 26 étudiants

Garantie de satisfaction à 100%
Disponible immédiatement après paiement
En ligne et en PDF
Tu n'es attaché à rien

Avis des acheteurs vérifiés

Affichage de tous les 5 avis
8 mois de cela

8 mois de cela

8 mois de cela

8 mois de cela

9 mois de cela

3,8

5 revues

5
1
4
2
3
2
2
0
1
0
Avis fiables sur Stuvia

Tous les avis sont réalisés par de vrais utilisateurs de Stuvia après des achats vérifiés.

Faites connaissance avec le vendeur

Seller avatar
Les scores de réputation sont basés sur le nombre de documents qu'un vendeur a vendus contre paiement ainsi que sur les avis qu'il a reçu pour ces documents. Il y a trois niveaux: Bronze, Argent et Or. Plus la réputation est bonne, plus vous pouvez faire confiance sur la qualité du travail des vendeurs.
EduPal University of South Africa (Unisa)
S'abonner Vous devez être connecté afin de pouvoir suivre les étudiants ou les formations
Vendu
149208
Membre depuis
7 année
Nombre de followers
35996
Documents
4352
Dernière vente
5 heures de cela

4,2

13562 revues

5
7808
4
2689
3
1791
2
455
1
819

Récemment consulté par vous

Pourquoi les étudiants choisissent Stuvia

Créé par d'autres étudiants, vérifié par les avis

Une qualité sur laquelle compter : rédigé par des étudiants qui ont réussi et évalué par d'autres qui ont utilisé ce document.

Le document ne convient pas ? Choisis un autre document

Aucun souci ! Tu peux sélectionner directement un autre document qui correspond mieux à ce que tu cherches.

Paye comme tu veux, apprends aussitôt

Aucun abonnement, aucun engagement. Paye selon tes habitudes par carte de crédit et télécharge ton document PDF instantanément.

Student with book image

“Acheté, téléchargé et réussi. C'est aussi simple que ça.”

Alisha Student

Foire aux questions