Garantie de satisfaction à 100% Disponible immédiatement après paiement En ligne et en PDF Tu n'es attaché à rien 4,6 TrustPilot
logo-home
Resume

Summary Complete explanation of Afrikaans sentence structures using the STOMPI method

Note
-
Vendu
6
Pages
5
Publié le
05-02-2019
Écrit en
2018/2019

An in depth, well-detailed, and colourful lesson on the basics of sentence structure in the Afrikaans language. Especially helpful to non-native Afrikaans speakers.

Établissement
Cours

Aperçu du contenu

SUBJECT / ONDERWERP
Who does the work? / Wie Doen die werk?




S
ek / jy / ons / hulle / sy / hy / julle / die man / die vrou / die seun / die dogter / die
hond / die kat / die mense / ma / pa / boetie / sussie… ens.


VERB 1 / GESEGDE 1




v1
1st action word / 1ste aksie woord OF hulpwerkwooord (together with v2)
Werkwoord: speel / sit / loop / slaap / eet / doen... ens.
Hulpwerkwoord: is / moet / sal / probeer / het / was... ens.

TIME / BYWOORD VAN TYD
When does it happen? / Wanneer gebeur dit?




T
gister / vandag / môre / in die oggend / in die aand / elke dag / volgende week /
Maandag / die naweek… ens.


OBJECT / VOORWERP
What is the work done on? / Waarop word werk gedoen? (usually a noun)




O
my huiswerk / sy klere / haar bed / kos / huis / tafel / Afrikaans / boeke / diere /
mense… ens.


MANNER / BYWOORD VAN WYSE
How is it being done? / Hoe word dit gedoen?
vinnig / stadig / met blydskap / uit woede / in liefde / met oorgawe… ens.
M
PLACE / BYWOORD VAN PLEK
Where is it happening? / Waar gebeur dit?
P
by die huis / in die tuin / op die rugbyveld / by die skool / in my kamer / by die
werk / by netbal oefening… ens.


VERB 2 / GESEGDE 2
v2


2nd action word / 2de aksie woord (new verb OR together with v1)
het … gespeel / gesit / geloop / geslaap / geëet / gedoen … ens.
sal … speel / sit / loop / slaap / eet / doen … ens.

INFINITIVE / INFINITIEF
Why is it being done? / Hoekom word dit gedoen?
I




om … te / behoort … te / hoef nie … te … nie
*order = om / behoort / hoef nie → object / voorwep → te → verb / gesegde→ nie

, Whatever you start with (not necessarily the subject)
THE GOLDEN
the verb comes next.
RULE!


Waarmee ookal jy begin (nie noodwendig die
onderwerp) die werkwoord kom volgende.


Sometimes we start a sentence with something other than the subject. Whatever you start with,
the order of STOMPI stays the same afterwards.


Soms begin ‘n sin met iets anders as die onderwerp. Waarmee ookal die sin begin, die
volgorde van STOMPI bly dieselfde daarna.


Subject 1st / Onderwerp 1ste = S V1 T O M P V2 I
Time 1st / Tyd 1ste = T V1 S O M P V2 I
Manner 1st / Wyse 1ste = M V1 S T O P V2 I
Place 1st / Plek 1ste = P V1 S T O M V2 I
Infinitive 1st / Infinitief 1ste = I V1 S T O M P V2
Object 1st / Voorwerp 1ste = These two have special rules!

Verb 1st / Gesegde 1ste = Hierdie twee het spesiale reëls!



We don’t always use every part of STOMPI in a sentence, but if one part is left out the remaining
parts stay in the same order.


Ons gebruik nie altyd elke deel van STOMPI in ‘n sin nie, maar wanneer ‘n deel weggelaat word
bly die oorblywende dele in dieselfde volgorde.



In Afrikaans, the most basic sentence consists of only two words: a subject and a verb.


In Afrikaans bestaan die eenvoudgste sin uit slegs twee woorde: ‘n onderwerp en ‘n gesegde.


Ek kan. / Ons sal. / Hulle wil. / Hy speel. / Sy slaap. / Ons gesels… ens.

École, étude et sujet

Établissement
Cours

Infos sur le Document

Publié le
5 février 2019
Nombre de pages
5
Écrit en
2018/2019
Type
RESUME

Sujets

4,15 €
Accéder à l'intégralité du document:

Garantie de satisfaction à 100%
Disponible immédiatement après paiement
En ligne et en PDF
Tu n'es attaché à rien

Faites connaissance avec le vendeur
Seller avatar
ChelineStander

Faites connaissance avec le vendeur

Seller avatar
ChelineStander University of South Africa (Unisa)
S'abonner Vous devez être connecté afin de pouvoir suivre les étudiants ou les formations
Vendu
6
Membre depuis
7 année
Nombre de followers
5
Documents
1
Dernière vente
1 année de cela

0,0

0 revues

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Récemment consulté par vous

Pourquoi les étudiants choisissent Stuvia

Créé par d'autres étudiants, vérifié par les avis

Une qualité sur laquelle compter : rédigé par des étudiants qui ont réussi et évalué par d'autres qui ont utilisé ce document.

Le document ne convient pas ? Choisis un autre document

Aucun souci ! Tu peux sélectionner directement un autre document qui correspond mieux à ce que tu cherches.

Paye comme tu veux, apprends aussitôt

Aucun abonnement, aucun engagement. Paye selon tes habitudes par carte de crédit et télécharge ton document PDF instantanément.

Student with book image

“Acheté, téléchargé et réussi. C'est aussi simple que ça.”

Alisha Student

Foire aux questions