Rédigé par des étudiants ayant réussi Disponible immédiatement après paiement Lire en ligne ou en PDF Mauvais document ? Échangez-le gratuitement 4,6 TrustPilot
logo-home
Resume

Summary Graad 10_Toerisme Opsommings

Vendu
27
Pages
67
Publié le
20-01-2024
Écrit en
2023/2024

Die Graad 10 Toerisme Notastel is die perfekte studiehulpmiddel vir studente wat vir die DBE/IEB-eksamen voorberei. Hierdie omvattende notaboek bevat kleurvolle beelde en illustrasies, veral vir kaartwerk, wat in lyn is met die huidige ATPS. Hierdie notastel, wat ontwerp is om studente te help om belangrike inligting te verstaan ​​en te behou, dek al die nodige onderwerpe vir graad 10-toerisme. Met sy maklik-om-te gebruik formaat en nuttige beeldmateriaal, is die Graad 10 Toerisme Notastel 'n moet-hê vir enige student wat wil uitblink in hul studies.

Montrer plus Lire moins
Établissement
Cours

Aperçu du contenu

TOERISME

, Toerismesektore
[TOERISME → studie van aktiwiteite, dienste en bedrywe wat deel van ’n
reiservaring is > beweging van mense na ‘n toerismebestemming, wyse van
daar aankom (vervoer) + fasiliteite & attraksies en terugkeuring]




vervoersektor akkomodasiesektor Reisreëlings & attraksiesektor
steundienste
[gasvryheid]


Toerismestelsel




Inkomende toeriste = reis in een land in vanuit ’n ander land.

Uitgaande toeriste = reis uit hul tuisland om ’n ander land te besoek

TIPES BESTEMMINGS : TOERISMEKONSEPTE
BINNELANDSE TOERISME STREEKSTOERISME INTERNASIONALE TOERISME
P mense wat binne hul eie P mense wat binne ’n O mense wat buite hul
land reis spesifieke geografiese tuisland reis en ’n
gebied reis internasionale grens met
P Suider-Afrikaanse doeanebeheer
Ontwikkelingsgemeenskap (paspoortbeheer)
(SAOG) oorsteek



2 © Noted Summaries [Graad 10 Toerisme] www.notedsummaries.co.za

,Redes vir reis [behoeftes, voorkeure + verwagtinge]
O sake + professionele redes
O ontspanning
O besoeke aan vriende & familie (BVF)
O brugjaar-toeriste
O basiese behoeftes (suurstof, kos, drinkgoed, behuising, hitte, slaap, beskerming,
veiligheid, wet en orde, beperkings, familie, toegeneentheid, verhoudings en werk)
bevredig = hoërvlakbehoeftes en -begeertes bevredig → prestasies, status,
reputasie, persoonlike groei en verwesenliking [MASLOW SE HIËRARGIE]
O Toerisme = bevrediging van hoërvlakbehoeftes en -begeertes voorsien




Soorte toeriste
[TOERIS → reis vir langer as ’n dag, maar korter as ’n jaar weg van die huis]

[Plesierreisiger (Dag) = arriveer en vertrek op dieselfde dag van ’n bestemming]


Sake / professionele redes

SAKETOERISTE OPVOEDKUNDIGE TOERISTE
O Besigheid + wêreld van werk O Reis om opvoedkundige
O MESE : vergaderings, instellings in ander dorpe
uitstallings & spesiale / lande te besoek >
geleenthede studeer vir kwalifikasie
O Behoeftes : groot stede & (of verbeter)
konferensiesentrums O Bywoon van werksessies
om nuwe vaardighede aan te leer /
huidige te verbeter
O “Study abroad:




3 © Noted Summaries [Graad 10 Toerisme] www.notedsummaries.co.za

, AANSPORINGSTOERISTE GESONDHEIDS / MEDIESE TOERISTE
O Beloon vir harde werk / bereik van O Reis vir besoek aan gesondheidspa,
doelwitte d.m.v betaalde vakansie spesiale mediese behandeling benodig /
(werkgewer) prosedures ondergaan (goedkoper in
O Motiveer om harder te werk + verbeter ander land / gesonder klimaat)
werksverhoudinge & bou spangees




Reis vir plesier / vakansie


AVONTUURTOERISTE KULTURELE TOERISTE
O Ongewone + opwindende O Ervaar verskillende
aktwiteite / ervarings kulture
O “gevaarlike aktiwiteite” O San-rotskuns,
feeste (Nasionale
Kunstefees,
Grahamstad)
O Wêrelderfenisgebiede
EKOTOERISTE ONTSPANNINGSTOERISTE
O Ervaar natuurlike O Rus + ontspan &
omgewing + verskillende wegbreek van normale
kulture roetine
O VOLHOUBARE GEBRUIK
VAN BRONNE!!!
GODSDIENSTIGE TOERISTE INKOPIETOERISTE
O Sien + ervaar plekke van godsdienstige O Inkopiesentrums, fabriekswinkels,
belang handwerkmarkte, feeste ens.
O BV. Paasnaweek > Christelike
pelgrimstog : Zion City Moria, Limpopo




TOERISTE MET SPESIALE BELANGSTELLINGS SPORT & ONTSPANNINGSTOERIS
[SIT : Special Interest Tourist] O FIFA
O Besonderse O Rugby wêreldbeker
belangstellings : voëlkyk, O Branderplankry
wyn + voedsel, fotografie O Swem
ens. O Krieket ens.




4 © Noted Summaries [Graad 10 Toerisme] www.notedsummaries.co.za

École, étude et sujet

Établissement
Cours
Schooljaar
200

Infos sur le Document

Publié le
20 janvier 2024
Nombre de pages
67
Écrit en
2023/2024
Type
RESUME

Sujets

8,44 €
Accéder à l'intégralité du document:
Acheté par 27 étudiants

Mauvais document ? Échangez-le gratuitement Dans les 14 jours suivant votre achat et avant le téléchargement, vous pouvez choisir un autre document. Vous pouvez simplement dépenser le montant à nouveau.
Rédigé par des étudiants ayant réussi
Disponible immédiatement après paiement
Lire en ligne ou en PDF


Document également disponible en groupe

Avis des acheteurs vérifiés

Affichage de tous les 6 avis
1 mois de cela

2 mois de cela

10 mois de cela

1 année de cela

1 année de cela

I love the out lay of the summaries as well as the way it is visually presented

10 mois de cela

4,7

6 revues

5
4
4
2
3
0
2
0
1
0
Avis fiables sur Stuvia

Tous les avis sont réalisés par de vrais utilisateurs de Stuvia après des achats vérifiés.

Faites connaissance avec le vendeur

Seller avatar
Les scores de réputation sont basés sur le nombre de documents qu'un vendeur a vendus contre paiement ainsi que sur les avis qu'il a reçu pour ces documents. Il y a trois niveaux: Bronze, Argent et Or. Plus la réputation est bonne, plus vous pouvez faire confiance sur la qualité du travail des vendeurs.
NotedSummaries STADIO
S'abonner Vous devez être connecté afin de pouvoir suivre les étudiants ou les formations
Vendu
1560
Membre depuis
4 année
Nombre de followers
782
Documents
210
Dernière vente
1 jours de cela
Noted Summaries

4,5

240 revues

5
169
4
45
3
19
2
1
1
6

Récemment consulté par vous

Pourquoi les étudiants choisissent Stuvia

Créé par d'autres étudiants, vérifié par les avis

Une qualité sur laquelle compter : rédigé par des étudiants qui ont réussi et évalué par d'autres qui ont utilisé ce document.

Le document ne convient pas ? Choisis un autre document

Aucun souci ! Tu peux sélectionner directement un autre document qui correspond mieux à ce que tu cherches.

Paye comme tu veux, apprends aussitôt

Aucun abonnement, aucun engagement. Paye selon tes habitudes par carte de crédit et télécharge ton document PDF instantanément.

Student with book image

“Acheté, téléchargé et réussi. C'est aussi simple que ça.”

Alisha Student

Foire aux questions