“Mamma” – kan ek nie sê nie - Jelleke Wierenga
Ek onthou die engel
het my van die rand
van wik en weeg
afgeskop in jou in
onmoontlik sê hulle
om te weet van
voor tyd se tyd
maar ek het geweet
wat ek nou weet:
as jy na my kyk
is ek nie
in jou oë nie. Mamma i.p.v. ma = liefde en respek
strofe 1
“Mamma” – kan ek nie Gewoonlik gebruik ons dit as ‘n liefdeswoord/ dit
sê nie - Jelleke dui respek aan. Die spreker voel sy kan nie
Wierenga hierdie woord teenoor haar ma gebruik nie.
Titel Sy verduidelik haar Inversie – Ek kan nie ‘mamma’ sê nie – om die
optrede. woord ‘mamma’ wat sy nie kan sê nie te
beklemtoon.
1 Ek onthou die engel Dit is ironies dat die spreker die rol van die
engel erken, veral as ons kyk na haar gevoelens
oor haar geboorte en menswees.
2 het my van die rand Die ma het getwyfel oor of sy die kind moet hê of
nie.
3 van wik en weeg alliterasie – beklemtoon die onsekerheid
strofe 2
4 afgeskop in jou in Dit is asof die engel ingegryp het in die vrou se
besluit. Haar ma het geen keuse gehad nie en is
teen haar wil swanger.
afgeskop- die engel het die besluit vir die ma
geneem
Alleenplasing: beklemtoon die oomblik wat ‘n
groot invloed op twee mense se lewens sou hê.
strofe 3
5 onmoontlik sê hulle omgekeerde woordorde/ inversie: beklemtoon
die woord ‘onmoontlik’. Mense glo dit is