Garantie de satisfaction à 100% Disponible immédiatement après paiement En ligne et en PDF Tu n'es attaché à rien 4,6 TrustPilot
logo-home
Autre

Aandeelhouer poem annotations

Vendu
1
Pages
2
Publié le
31-08-2021
Écrit en
2021/2022

An in depth analysis of the poem "Aandeelhouer" in Afrikaans for easy understanding prescribed by the IEB for 2021 FAL.

Établissement
Cours

Aperçu du contenu

1.Kapitalistiese term:
•Aandeel (share) in 'n maatskappy / firma (company) •Aandeelhouer deel in die wins (profit) •het stemreg (voting
rights) •Reg op dividend •Dra risiko •Doel van maatskappy: om maksimum waarde / rykdom te skep vir
aandeelhouers •Jou kinders kan jou aandele erf (inherit) – ironies: besigheidswêreld is vervelig vir jongmense
2. Die rol wat iemand in ‘n saak speel (your share in an issue)

Aandeelhouer •Die pa speel ‘n rol / het ‘n aandeel in sy seun se toekoms
•Die seun deel in sy pa se geld, maar stel nie belang om daarvoor te werk nie
Vraag aan die nuwe generasie: •Verwagting dat hy soos sy pa sal
1. ​En die jongeheer? wees: besigheidsman, suksesvol, gefokus op geldmaak •Ignoreer
seun se eie drome & ideale
2.Strofe 2 –​Gkontraste:
aan hydieook eendag in sy pa se voetspore volg?
pa se wêreld (stres; geld maak; risiko’s) vs die seun se wêreld
(ontspanning; sport; meisies; voorkoms) Seun se “interest”: Seun stel nie belang waar geld
3. ​No ways Meneer my vandaan kom nie – stel net belang om dit uit te gee
4. ​interest is nie in finance ek produksie & verkope; – bepaal hoeveel geld jy in
Swak mark: minder Pa se “interest”: Rentekoerse

Waarde 5. ​rate nie baie hoog woorde werkloosheid jou sak het
Aandelebeurs – bepaal hoeveel
dering 6. ​soos inflasie resessie aandele die
vermin
langtermyn waarde/




geld in jou beursie isPa se beurs:
van Aandelebeurs (JSE)
7. I ​beurs dra ek in my sak ek Seun se beurs:Beursie met geld wat
Iets wat op die




geld Inligting oor geld/
oor tyd hy kan geniet Gee dit uit op pret, bv.
markte
8. ​invest my tyd en energy in meisies, nie ernstig oor geld nie
meriete het




Kennis bepaal hoeveel
Pa se belegging: By implikasie – bv. geld jy maak
9. ​sport my muscles is my eiendom;firmas; goud, ens.
Pa se bates: Effekte op die beurs / aandele Seun se belegging: Minder gekompliseerd
Sinonie
m: 10. I ​bates dit het By implikasie: eiendom / beleggings Goed soos sport Enigiets wat meisies sal
Enigiets wat meer geld genereer beïndruk
aandele
11. ​effekte op die girls laat Seun se bates: Sy spiere; voorkoms
Enigiets wat meisies beïndruk
12. ​hulle bloeddruk opwaarts neig Pa se risiko’s & lopies: Sy beleggings –
13. ​my risiko’s is matig vir stewige veroorsaak stres Hoë risiko-belegging =
goeie lopies (sukses) op die beurs
14. ​lopies kyk ek krieket Seun se risiko’s & lopies: Hy volg veilige
opsies – lae risiko Enigiets wat passief is /
15. ​en anyway who cares wat die min moeite, bv. kyk na iemand anders (King
Virat Kohli!!!) se sukses op TV…
16. ​prys
Wat vir die seun belangrik is:
17. ​is van koring mielies en •Die geld wat hy by sy pa kry om te geniet
•Stel glad nie belang in hoeveel moeite dit
18. ​sonneblom Wat vir die pa belangrik
is: Markpryse Sy is om geld te verdien nie
aandele / beleggings - •Ironie: As jy nie die moeite doen nie, sal
Alta Marincowitz Bepaal hoeveel sy geld
werd is
daar ook niks geld wees om te geniet nie
•Positief: Jongmense leef
ongekompliseerd / vry / min stres




Struktuur
!Vrye vers
!Twee strofes
Strofe 1 – 2 reels
Strofe 2 – 16 reels
!Gesprek tussen twee persone
!Spreker in strofe 1:
Ouer persoon (onderwyser / oupa / vriend/kollega van ouer / pa van die seun?)
Taal: formeel, outyds, deftig (pompous), korrekte leestekens
!Spreker in strofe 2
Jong seun (die “jongeheer”) – Deel in sy pa se geld, dus “aandeelhouer”
Wil geld geniet, maar stel nie belang om daarvoor te
werk nie; bedorwe brokkie!!!
Taal: informeel, modern, tiener “slang”, vol Engelse woorde, geen leestekens, vry

École, étude et sujet

Établissement
Cours

Infos sur le Document

Publié le
31 août 2021
Nombre de pages
2
Écrit en
2021/2022
Type
AUTRE
Personne
Inconnu

Sujets

€2,67
Accéder à l'intégralité du document:

Garantie de satisfaction à 100%
Disponible immédiatement après paiement
En ligne et en PDF
Tu n'es attaché à rien


Document également disponible en groupe

Reviews from verified buyers

Affichage de tous les avis
3 année de cela

2,0

1 revues

5
0
4
0
3
0
2
1
1
0
Avis fiables sur Stuvia

Tous les avis sont réalisés par de vrais utilisateurs de Stuvia après des achats vérifiés.

Faites connaissance avec le vendeur

Seller avatar
Les scores de réputation sont basés sur le nombre de documents qu'un vendeur a vendus contre paiement ainsi que sur les avis qu'il a reçu pour ces documents. Il y a trois niveaux: Bronze, Argent et Or. Plus la réputation est bonne, plus vous pouvez faire confiance sur la qualité du travail des vendeurs.
hannahmoore3 University of Cape Town
S'abonner Vous devez être connecté afin de suivre les étudiants ou les cours
Vendu
124
Membre depuis
4 année
Nombre de followers
97
Documents
32
Dernière vente
1 mois de cela

3,7

22 revues

5
12
4
2
3
1
2
3
1
4

Documents populaires

Récemment consulté par vous

Pourquoi les étudiants choisissent Stuvia

Créé par d'autres étudiants, vérifié par les avis

Une qualité sur laquelle compter : rédigé par des étudiants qui ont réussi et évalué par d'autres qui ont utilisé ce document.

Le document ne convient pas ? Choisis un autre document

Aucun souci ! Tu peux sélectionner directement un autre document qui correspond mieux à ce que tu cherches.

Paye comme tu veux, apprends aussitôt

Aucun abonnement, aucun engagement. Paye selon tes habitudes par carte de crédit et télécharge ton document PDF instantanément.

Student with book image

“Acheté, téléchargé et réussi. C'est aussi simple que ça.”

Alisha Student

Foire aux questions