Escrito por estudiantes que aprobaron Inmediatamente disponible después del pago Leer en línea o como PDF ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis 4,6 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary Kommentaar and memo for Assignment 1-2 plus exam preparation

Puntuación
-
Vendido
-
Páginas
13
Subido en
21-12-2025
Escrito en
2023/2024

This document is a great tool to use for your preparation for the exams for the module AFK1502. It's also a good document to help you with your first two Assignments(Werkopdragte) and also contain amazing notes and very use full summary and memo you can use to complete and prepare for your exams and assignments.

Mostrar más Leer menos
Institución
Grado

Vista previa del contenido

KOMMENTAAR OP WERKOPDRAG 1, WERKOPDRAG 2 EN

EKSAMENTOELIGTING



AFK1502

2022

SEMESTER 1 – WERKOPDRAG 1

MEMORANDUM

Bestudeer asseblief die antwoorde vir Werkopdrag 1, asook die bespreking van die antwoorde en
maak seker dat jy die werk vir die eksamen verstaan.

ONTHOU ASB. DAT DIE ANTWOORDE IN DIE QUIZ GESKOMMEL IS. HIERDIE VOORBEELDE IS
NET OM VIR JOU ‘N AANDUIDING TE GEE VAN DIE KORREKTE ANTWOORDE VIR
WERKOPDRAG 1.

1. Bestudeer die onderstaande teksfragment:

Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het in Desember 2019 bewus geword van
’n uitbreking van ‘longontsteking’ in Wuhan, China, wat anders lyk as enige ander
virusinfeksie wat aan medici bekend is. In dieselfde week het Chinese dokters
probeer om die lewe van Bloomberg (’n 61-jarige man) te red. Hy het aan erge
longontsteking gely wat deur ’n onbekende virus veroorsaak is. Bloomberg is op 9
Januarie 2020 oorlede. Dit was nie ’n gewone sterfgeval nie. Wuhan se stadsraad het
daardie dag aangeteken as dié dag met die eerste amptelike sterfte aan die dodelike
koronavirus - ’n stam afkomstig uit die familie van koronavirusse wat verkoues
veroorsaak.

Bostaande teks is ’n voorbeeld van ’n … teks.

[1] instruktiewe
[2] oorredende
[3] informatiewe
[4] letterkundige

Bostaande teks maak geen appèl op die leser nie. Dit gee ook geen instruksies nie. Dit is
duidelik dat hierdie teks slegs ten doel het om die leser van inligting te voorsien (Studiegids:
bl. 3-6).

2. In watter een van die onderstaande opsies is daar ’n spelfout?

[1] ongelukkig, formulering, temasinne
[2] prieel, teksvaardighede, interpretasie
[3] diëet, kernantwoorde, oplossing
[4] finansieel, woordeboek, referent

, Die woord dieet kry nie ’n deelteken nie. Onthou dat die afgeleide vorm van dieet, naamlik
diëte, wel ’n deelteken kry.

3. In skriftelike kommunikasie kan ons die sender ook die ... noem.

[1] luisteraar
[2] leser
[3] skrywer
[4] spreker

Die sender is die persoon wat die kommunikasie rig aan iemand anders, nie die persoon of die
persone wat dit ontvang nie. Lesers en sprekers is ontvangers; sprekers en skrywers is
senders. In skriftelike kommunikasie noem ons die sender die skrywer; in mondelinge
taalgebruik die spreker. Die korrekte opsie is vanselfsprekend opsie 3. Die leser (opsie 2) is
die ontvanger van ’n skriftelike uiting, terwyl die spreker (opsie 4) wel die sender van ’n
boodskap is, maar nie van ’n skriftelike uiting nie (Studiegids: bl. 8-9).

4. Onder ’n struktuurbreuk verstaan ons die volgende:

[1] Die skrywer slaan skielik oor na ’n ander register in een en dieselfde teks.
[2] Belangrike inligting word weggelaat uit die teks.
[3] Die skrywer breek sy woorde op die verkeerde plek af aan die einde van die sin.
[4] Die inligting in ’n teks word nie in logiese volgorde aangebied nie.

Opsie 1: Daar is sprake van ’n stylbreuk, nie van ’n struktuurbreuk nie (Studiegids: bl. 131-
132).
Opsie 2: Die weglating van belangrike inligting is ’n ernstige tekortkoming in ’n teks, maar dui
nie op ’n struktuurbreuk nie.
Opsie 3: Die afbreek van woorde op die verkeerde plek is ’n spelfout. ’n Struktuurbreuk
verwys na ’n tekortkoming ten opsigte van die logiese volgorde van inligting in die
teks.
Opsie 4: Hierdie opsie is dus korrek (Studiegids: bl. 40; 45).


5. ’n ... is ’n voorbeeld van ’n instruktiewe teks?

[1] Bemarkingsbrief vir ’n liefdadigheidsorganisasie
[2] Advertensie vir ’n woonstel
[3] Handleiding vir ’n elektriese stoompot
[4] Verkiesingspamflet van ’n politieke party

Al bogenoemde opsies is oorredend van aard en beoog dat jy iets moet doen, behalwe opsie 3
waar instruksies gegee word oor hoe mens met die apparaat moet werk.

6. ’n Elementêre bouplan bestaan uit …

[1] die tema van die teks en die hoofvrae.
[2] die tema van die teks, die hoofvrae en kernantwoorde.
[3] die tema van die teks, die hoofvrae en kernantwoorde en subvrae.
[4] slegs die hoofvrae van die teks.

’n Elementêre bouplan vir ’n teks bestaan uit die tema en die hoofvrae van die teks. Opsie 1 is
dus korrek. ’n Uitgebreide bouplan voeg ook kernantwoorde en/of subvrae by (Studiegids: bl.
42-44). As ʼn bouplan in die eksamen gevra word, sal dit altyd ’n elementêre bouplan
2

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado

Información del documento

Subido en
21 de diciembre de 2025
Número de páginas
13
Escrito en
2023/2024
Tipo
RESUMEN

Temas

$10.27
Accede al documento completo:

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Conoce al vendedor
Seller avatar
Ashwin20
4.0
(1)

Documento también disponible en un lote

Conoce al vendedor

Seller avatar
Ashwin20 University of South Africa (Unisa)
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
3
Miembro desde
3 año
Número de seguidores
3
Documentos
34
Última venta
2 año hace

4.0

1 reseñas

5
0
4
1
3
0
2
0
1
0

Documentos populares

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes