Die menslike skelet
, 4 Groepe bene :
Asskelet : skedel
ruggraat
ribbes
Aanhangskelet : skouergordel
bekkengordel
Die Asskelet :
Die Skedel :
• Beskerm die brein , bestaan uit kranium met gesigsbene wat met die skedelnaat aanmekaar geheg is
• kranium beskerm die brein en die sinusholtes
• Sinusholtes verminder die gewig van die skedel en maak die stem harder
• Die foramen magnum is die opening aan die basis van die skedel waardeur die rugmurg loop
• Die maksilla(bokaak) en mandibel(onderkaak) is die twee belangrikste gesigbene.
• Slegs die mandibel(onderkaak) is beweeglik
• Die maksilla(bokaak) bestaan uit : Harde en sagte verhemelte
Tande op beide kake.