100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4,6 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary Graad 11 Verbruikerstudies Opsommings Kwartaal 1 (Verken)

Puntuación
-
Vendido
-
Páginas
31
Subido en
09-12-2025
Escrito en
2025/2026

Hierdie produk bevat al die werk vir Verbruikerstudies Graad 11, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Verken” Handboek in Afrikaans. Onderwerp 3:  Ontwerpelemente en -beginsels. Onderwerp 4:  Vesels en tekstielstowwe. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.

Mostrar más Leer menos
Institución
Grado











Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

Subido en
9 de diciembre de 2025
Número de páginas
31
Escrito en
2025/2026
Tipo
Resumen

Temas

Vista previa del contenido

Die eienskappe van kleur Kleurterminologie, -klassifikasie
en die kleurwiel
Invloed van kleur op gevoelens en emosies
• Ware kleur – die eienskap waardeur 'n kleur herken word
• Warm kleure is stimulerend en energiek. (chromatiese kleure).
• Koel kleure is stil en terughoudend. • Waarde – die relatiewe ligtheid of donkerte van 'n kleur:
• Ooglopende kontraste (swart en wit) is aktief en stimulerend. o Donkerder kleur = minder lig word gereflekteer = moeiliker
• Donker kleure kan hartseer aandui, terwyl helder kleure met om die kleur te identifiseer.
geluk geassosieer word. o Skakering – om swart by 'n kleurtoon te voeg.
• . o Tint – om wit by 'n kleurtoon te voeg.
o Toon – om grys by 'n kleurtoon te voeg.
• • Intensiteit - hoë-intensiteit kleure is helder, en lae-intensiteit
Faktore wat beïnvloed hoe ons kleur sien kleure is dof.
•• Natuurlike en kunsmatige lig. H10: • .
Kleurteorie
Sample
• Tekstuur - gladde oppervlaktes weerkaats meer lig en
grein (hout) of getekstureerd (fluweel) absorbeer meer •
lig. Klassifikasie van kleur en die kleurwiel
• Plasing - kleure wat naby mekaar geplaas word, sal •
• Chromatiese kleure:
mekaar beïnvloed. o Primêre kleure - rooi, blou en geel.

Summaries after sample



Patrone ontwerpe - versterk belangstelling en karakter
in uitrustings en binnenshuise versiering.
o Sekondêre kleure - oranje (rooi + geel), groen (geel + blou) en
violet (rooi + blou).
o Tersiêre kleure - rooi-oranje, geel-oranje, geelgroen, blougroen,
blou-pers en rooi-pers.

Kleurkombinasies • Achromatiese kleure - neutrale kleure (wit, swart en grys).

• Kleurharmonieë - 2 of meer kleure met ‘n vaste verwantskap op die kleurwiel
wat bevredigende kleurkombinasies vorm. •
• Monochromatiese kleurharmonieë - gebruik 1 kleur dwarsdeur.
• Analogiese kleurharmonieë - gebruik kleure wat aangrensend op die kleurwiel is. •
• Komplementêr - ware kleure oorkant mekaar op die kleurwiel.
• Dubbel-komplementêr - die kombinasie van 2 of meer aangrensende kleure op
die kleurwiel met hul komplementêre kleure.
• Verdeelde-komplementêr - 'n variasie van komplementêre kleurharmonieë.
• Triade - 3 kleure wat eweredig op die kleurwiel gespasieer is.


GR11 VS K1-O3 Breinkaart Verken Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)


,Sample
Summaries after sample

,Sample
Summaries after sample

,Sample
Summaries after sample
$5.88
Accede al documento completo:

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada

Conoce al vendedor

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
SummariesSA Summaries SA
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
550
Miembro desde
2 año
Número de seguidores
193
Documentos
694
Última venta
1 día hace

4.4

67 reseñas

5
44
4
12
3
8
2
3
1
0

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes