100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4.2 TrustPilot
logo-home
Notas de lectura

Lecture notes Afrikaans (AFK2604)

Puntuación
-
Vendido
1
Páginas
24
Subido en
11-11-2025
Escrito en
2025/2026

This document contains the final crucial information for your final Afrikaans paper.

Institución
Grado










Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado

Información del documento

Subido en
11 de noviembre de 2025
Número de páginas
24
Escrito en
2025/2026
Tipo
Notas de lectura
Profesor(es)
Erika lemmer
Contiene
Todas las clases

Temas

Vista previa del contenido

AFK2604/201/0/2025




STUDIEBRIEF 201/0/202
Storiewêrelde en/in genrefiksie
AFK2604
Departement Afrikaans en
Algemene Literatuurwetenskap

BELANGRIKE INLIGTING / IMPORTANT INFORMATION
WERKOPDRAG 02 EN 03 (Leereenhede 1- 4)
ASSIGNMENT 02 AND 03 (Learning units 1- 4)
Terugvoer en eksamenriglyne vir Oktober 2025
Feedback and exam guidelines for October 2025
Die bogenoemde inligting verskyn ook op die webtuiste vir AFK2604.
Sien gereeld die aankondigings @ Announcements
This information is also available on the website for AFK2604. Please
check your announcements on a regular basis




1

, AFK2604/201/0/2025


Beste Student

In hierdie studiebrief sal jy kommentaar op Werkopdragte 02 en 03 vind, wat oor
leereenhede 1 tot 4 gehandel het. Die studiebrief is reeds beskikbaar op die webblad as
bylaag tot ‘n aankondiging en sal ook tydens die kuberklas/se bespreek word. Let
asseblief daarop dat die onderstaande kommentaar slegs riglyne is - veral wat die
langer essayvrae aanbetref. Jou beste voorbereiding vir die eksamen sal egter wees om
solank die werk wat in die werkopdragte gevra is, deeglik te probeer begryp. Ek sal wel aan
die einde van elke deel breë eksamenriglyne (in groen) verskaf. Tegniese riglyne oor die
eksamen sal op myModules en myExams geplaas word.

Die eksamen word aanlyn afgelê tydens ‘n sessie van vier ure wat deur die Invigilator App
bestuur sal word, maar nadere besonderhede daaroor sal binnekort op die algemene
webblad vir AFK2604 asook op myExams as aankondigings geplaas word. Dis daarom
belangrik dat jy deurentyd jou tuisblad vir AFK2604 besoek om te kyk watter aankondigings
ons daar plaas. Let ook op na die inligting oor die eksamen by Additional Resources op
albei webtuistes. Besoek ook gereeld jou e-tutorblad – sommige van die tutorplasings
verskyn ook op die algemene webblad.

NB: Neem in elk geval solank deeglik kennis van die volgende punteverdeling vir die
eksamen (50 punte), wat baie gaan verskil van die punteverdeling in die
werkopdragte:

 Leereenheid 1 (5 punte)
 Leereenheid 2 (15 punte)
 Leereenheid 3 (15 punte)
 Leereenheid 4 (15 punte)

TOTAAL VIR OKTOBER 2025: 50 punte x 2 = 100

Die eksamen tel steeds 60 % van die finale punt, terwyl al die werkopdragte saam
40% uitmaak. Jy moet in die eksamen ‘n subminimum van 40% behaal vir jou jaarpunt
om in ag geneem te kan word.

In this study letter you will find feedback on Assignment 02 and 03, which tested your
knowledge of learning units 1- 4. Please note that the feedback below should be seen as a
mere guideline (especially with reference to the essay type questions). Your best
preparation for the exam will be to grasp and internalise the work covered in the
assignments. I also add some exam guidelines (in green) wrt Learning units 1 - 4.
Technical guidelines on the exam will be posted on myModules and myExams.

This exam will be conducted online (duration 4 hours) and we will relay more information
to you by means of (an) announcement/s on the general website for AFK2604 and on
myExams. It is therefore of utmost importance that you regularly consult your AFK2604
home page and myLife-addresses for important announcements regarding this online
exam.



2

, AFK2604/201/0/2025


NB: Please note the weights for the different learning units in the exam (50 marks),
which differ from the assignment weighting:

 Learning unit 1 (5 marks)
 Learning unit 2 (15 marks)
 Learning unit 3 (15 marks)
 Learning unit 4 (15 marks)
TOTAL: 50 marks x 2 = 100

The exam still accounts for 60% of your final mark (and the assignments for 40%),
but you have to obtain a subminimum of 40% in the exam for the year mark to be
taken into account.

Dr Erika Lemmer ()
Dr Neil van Heerden ()
Dr Ihette Jacobs-Senekal ()




TERUGVOER: WERKOPDRAG 02 (LEEREENHEDE 1 EN 2)
FEEDBACK: ASSIGNMENT 02 (LEARNING UNITS 1 and 2)




LEEREENHEID 1: SOOS FAMILIE: OOR GENRE EN GENREFIKSIE



Vraag 1 (10 punte)
Om hierdie vraag te kan beantwoord, moet jy eers die hele studiegids (al vier leereenhede)
oorsigtelik lees - insluitend die inleiding - soos wat jy alreeds gedoen het vir Werkopdrag 01.
Jy moet JOU EIE WOORDE gebruik en studente wat direk uit die gids oorskryf, sal
gepenaliseer word:
Skryf telkens by elke vraag hieronder ‘n paar verduidelikende paragrawe:
a) Wat is die doelwit (goal) van die module? (4)
b) Waaroor handel hierdie module (content)? (3)
c) Wat is die leeruitkomste (learning outcomes) van die module? (3)
[10]



3
$5.65
Accede al documento completo:

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada

Conoce al vendedor
Seller avatar
amirah2

Documento también disponible en un lote

Conoce al vendedor

Seller avatar
amirah2 University of South Africa (Unisa)
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
1
Miembro desde
1 mes
Número de seguidores
0
Documentos
12
Última venta
4 semanas hace

0.0

0 reseñas

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes