Kwartaal 1
Eenheid 1 Nedersetting en grondgebruik
Primere Dit is n bedrywigheid in
bedrywigheid : boerdery,bosbou,visvang of mynebou
Sekondere Dit is n bedrywigheid waardeur
bedrywigheid : grondstowwe in produkte omgeskep word.
Tersiere Dit is n ekonomiese bedrywigheid
bedrywigheid : waardeur dienste
aan die bevolking verskaf word.
Multifunksioneel : beteken om meer as een funksie te he.
Industriele sones : die area van n stad waar
nywerhede aangetref word.
Ligte nywerhede: Dit is nywerhede waar die grondstowwe
en die klaargemaakte produk op klein
skaal is
n voorbeeld hiervan is n bakery
Swaar nywerhede: Dit is nywerhede waar die grondstowwe
en
die klaargemaakte produk n groot volume
het. N voorbeeld hiervan is staal werke.
, NBB ken
*N nedersetiing kan wissel in groote van die kleinste plasie tot die grootste stad
in die wereld.
*In I landelike gebied nederstting is die mederheid mense betrokke by
boerdery,mynbou,visvang of bosbou wat as n primere bedrywigheid bekend
staan
*In n stedelike Nedersetting is die meerderheid van die mense betrokke in die
vervaardigingsbedryf of n ander sekondere bedrywigheid,of andersins in die
lewering van dienste wat as tersiere bedrywigheidbekend staan.Stedelike
nedersettings is dus multifunksioneel
Stedelike nedersettings
Grondgebruike binne stedelike nedersettings is ?
1.Sentrale sakegebied kantore ,winkels
(SGG):
2.ligte nywerhede: bakkery
3.swaar nywerhede: staalwerke
4.residensiele gebied: plekke waar mense bly (soort huis wat
inwoners kan bekostig word gebruik
om te bepaal of die hoe , middle of lae
inkomste gebied is )
5.hoe inkomste: groot erwe privaat vervoer is buite die
stad
6.middle inkomste: tussen stadskern en die buite wyke
aangetref
7.lae inkomste: naby werkplek of vervoerroetes ,klein
erwe
8.winkelsentrums: wissel in groote van grootsentrums tot
individuele,geisoleerde winkeltjies