Hierdie boekie behoort aan: ______________________
1
, Graad 3 kwartaal 1 2021
Sigwoorde (sightwords):
Skryf hierdie woorde 3 x op rofwegpapier om spelling te oefen:
bruin broek brood broer bril
fraai fries frons fraksie front frats
frase plat plus plek plas
plaas plant ploeg pluk wolf
self half twaalf elf golf
tent prent kant lint punt
want kalf sent skip skool
skop skoon skat skryf brei
fris vurk vark snork kerk
sterk werk merk park kers
pers kombers vers wors dors
koors vars boek stoel hoed
koek voet broek lemoen skoen
dier papier pienk vier dief
mier kies
Luister en
praat
https://youtu.be/UAhG6TL_NoA Storietyd!!
Luister aandagtig na die volgende storie en antwoorde die maklike vrae.
1) Hoeveel eiers het die moederhen gelê? ____________________________
2) Hoeveel eiers het nie uitgebroei nie? ______________________________
3) Na watter dier het die een kuiken eerste gegaan toe sy haar mamma soek?
2
, ________________________________________________________________
4) Watter dier het die kuiken laaste gesien voor sy haar mamma gevind het?
________________________________________________________________
5) Watter varkie was die luiste? Die 1ste, 2de of 3de een?

6) Die 1ste varkie het sy huis uit ___________gebou?
7) Die 2de varkie het sy huis uit ___________gebou?
8) Die 3de varkie het sy huis uit ___________gebou?
9) Wie het die 1ste varkie se huisie omgeblaas?_______________________________
10) Hoekom het hy die 1ste huisie omgeblaas?
_____________________________________________________________________
11) Waarheen het die 1ste varkie gehardloop?

12) Waarheen het altwee varkies gehardloop na die wolf hulle huisie ook omgeblaas
het?

13) Kon die wolf die 3de varkie se huisie omblaas? Gee ‘n rede.
14) Wat het die wolf gesê gaan hy volgende doen toe hy sukkel om die 3de huisie om
te blaas?

15) Wat het de 3 varkies gedoen toe die wolf deur die skoorsteen kom?
3
, _____________________________________________________________________
Tekentyd!
Tekentyd!
Vat jou potlood en trek al langs die lyne van die volgende prentjie.
4