Formele Sakebrief Template
Ek hoop dit gaan goed met u.
Ek skryf hierdie brief om vir u te vertel van ____________________ (noem die doel van die
brief).
Eerstens wil ek graag noem dat ____________________.
Dit is belangrik omdat ____________________.
Verder wil ek byvoeg dat ____________________.
Hierdie saak beïnvloed ____________________ omdat ____________________.
Laastens wil ek graag verduidelik dat ____________________.
Ek glo dit is nodig dat ____________________.
Ek hoop u neem my brief in ag.
Dankie dat u die tyd geneem het om my brief te lees.
Ek sien uit na u antwoord.
Formele Simpatiebrief Template
Ek het met hartseer gehoor van ____________________ (die persoon/saak).
Ek skryf hierdie brief om my innige meegevoel aan u en u familie te betuig.
Ek weet dit is ’n moeilike tyd vir u.
Ek wil hê u moet weet dat ek aan u dink en vir u krag en moed toewens.
Ons sal altyd onthou ____________________ (bv. die goeie eienskappe van die persoon / die
mooi herinneringe). Mag u troos vind in die liefde en ondersteuning van familie en vriende.
Ek hoop dat u vrede en vertroosting sal vind.
Weet asseblief dat my gedagtes en gebede by u is in hierdie tyd.
, Formele Versoekbrief Template
Ek hoop dit gaan goed met u.
Ek skryf hierdie brief om beleefd ’n versoek aan u te rig oor ____________________ (noem
kortliks die saak).
Eerstens wil ek verduidelik waarom ek hierdie versoek doen.
Die rede is ____________________ (gee rede).
Verder glo ek dat dit voordelig sal wees omdat ____________________.
Ek wil u vriendelik vra om in ag te neem dat ____________________.
Laastens wil ek noem dat ek bereid is om ____________________ (bv. saam te werk / reëlings
te tref / nodige dokumente te voorsien) om die versoek moontlik te maak.
Ek sal dit baie waardeer as u my versoek kan oorweeg.
Dankie vir u tyd en aandag aan hierdie saak.
Ek sien uit na u antwoord.
Formele Klagtebrief Template
Ek hoop dit gaan goed met u.
Ek skryf hierdie brief om my ontevredenheid oor__ (noem die saak/produk/diens) uit te spreek.
Eerstens wil ek verduidelik wat gebeur het.
Op ___________ (datum/geleentheid) het ek __________ (beskryf die probleem).
Ek was teleurgesteld omdat ____________________.
Hierdie situasie het vir my baie probleme veroorsaak, soos ____________________.
Verder voel ek dat dit onregverdig is omdat ____________________.
Ek glo dat ’n organisasie/maatskappy soos u verantwoordelik moet wees vir goeie diens en
kwaliteit.
Ek vra vriendelik dat u die saak so gou moontlik sal regstel.
Ek sal dit waardeer as u vir my ’n oplossing kan gee, soos ____________________ (bv.
terugbetaling / vervanging / herstel).
Dankie vir u tyd en aandag.
Ek sien uit na u spoedige antwoord.