100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4,6 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary Natuurwetenskappe graad 7 kwartaal 3 en 4 opsommings

Puntuación
-
Vendido
-
Páginas
34
Subido en
29-09-2025
Escrito en
2025/2026

Hierdie dokument bevat al kwartaal 3 en 4 se werk. Daar is ook'n paar aktiwiteite en oefening in

Institución
Grado











Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

Subido en
29 de septiembre de 2025
Número de páginas
34
Escrito en
2025/2026
Tipo
Resumen

Temas

Vista previa del contenido

Kwartaal 3
Eenheid 1 Bronne van energie bl.1
Eenheid 2 : Potensiele en
kinetiese energie bl.3
Eenheid 3 : Hitte-oordrag bl.7
Eenheid 4 : Isolasie en
energiebesparing bl.11
Eenheid 5 :Energie- oordrag bl.14
Eenheid 6: Nasionale
Elektriesiteitsnetwerk bl. 17
Definisies bl.19

, Energie en verandering
Eenheid 1 : Bronne van energie
Inleinding:

Energie is nodig vir alles om te kan beweeg en vir
alle plante, diere en mense om te kan lewe.

Energie bronne:
Daar is twee kategorieë van energiebronne; nie-
hernubare- en herniebare energiebronne.

Nie-hernubare energiebronne- energie kan nie aangevul word nadat dit gebruik
word nie.
Daar is twee nie-hernubare energie bronne
Fossielbrandstowwe (steenkool, ru-olie en aardgasse)
Kernbrandstowwe(uraan)

Fossielbrandstowwe Kernbrandstowwe


Steenkool word gevorm deur
plantmateriaal wat vir miljoene jare
saam gedruk word onder die grond
Uraan word gemyn in die grond
wat turf vorm. Dit word dan verhit
Uraan het n kernenergie wat hitte
om steenkool te maak.
afgee en kan omgeskakel word na
Die verbranding van die steenkool
elektriese energie toe.
veroorsaak lugbesoedling ( Stel
Dit kan baie gevaarlik wees ,want
kweekhuisgasse in atmosfeer vry)
dit is 'n radioaktiewe element.
Aardgasse word gewoonlik diep in
Dit besoedel nie die lug nie.
die see gevind
Ru- olie word gebruik om pertrol te
maak


Hernubare energiebronne- energie word voortdurend aangevul.
Daar is vier verskillende hernubare energie bronne
Sonverhitting
Wind
Water/hidro
Biobrandstowwe

Water Wind


Energie word opgewek deur water
Gebruik wind turbines om
wiele wat draai a.g.v bewegende
elektriese energie op te wek.
water.
Dit veroorsaak baie
Moet naby watervalle of damme
klankbesoedeling
gelee wees

, Sonverhitting Biobrandstowwe


Energie kom van die son Plant materiaal kan in energie
Sonpaneel vang die sonlig op en omgesit word
absorbeer die son energie en Mielies en suiker kan in alkohol
omskakel dit in elektriese energie verander word wat as petrol
deur fotovoltaiese selle te gebruik gebruik kan word.
Sonpanele is duur. Kan ontbossing veroorsaak.

Bron van energie- stoor of bere energie sodat dit later gebruik kan word


Oefening 1:
1) Noem twee kategorieë van energiebronne en verduidelik elkeen.

2) Noem vier hernubare bronne van energie.

3)Die volgende stellings is onwaar . Skryf elke stelling oor en verander slegs een
woord om die stelling waar te maak.

3.1 ) Mielies is 'n voorbeeld van fossielbrandstowwe.
3.2)Wind energie veroorsaak lugbesoedeling.
3.3) 'n Hidro-elektriese skema gebruik sonenergie om elektrisiteit op te wek.
3.4) Hout is 'n niehernubare energie bron.
3.5) Kernbrandstowwe veroorsaak kweekhuisgasse wanneer dit gebrand word.

4) Waarom is biobrandstof 'n bron van hernubare energie?

5) Al die energie wat ons op die Aarde gebruik, is afkomstig van die son. Hoe
voorsien die son die energie in die water wat in n dam opgegaar word?

6) Wat word die sel genoem wat in sonpanele gebruik word?

7) Gee een nadeel en een voordeel van die ses verskillende energie bronne.




Bl. 2

, Energie en verandering
Eenheid 2 : Potensiele en kinetiese energie
Potensiële energie:
Potensiële energie- Energie wat in ‘n stelsel
gestoor word

Energy word in Joule (J) gemeet.

Daar is verskeie soorte potensiële energie:
Elastiese potensiële energie( bv. ‘n rekkie)
Chemiese potensiële energie (gestoor in chemiese bindings)
Gravitasie potensiële energie
Potensiele energie word ook in voedsel gestoor en word gemeet in kJ

Aktiwiteit 1
Graankos A Graankos B

Per Per 30g Per Per 30g
Eenheid Eenheid
100g porsie 100g porsie


Energie kJ 1596 638 Energie kJ 1528 611


Protiëne g 6 2 Protiëne g 14,4 5,8


Koolhidrate g 73 22 Koolhidrate g 57 23


Suiker g 22 7 Suiker g 1 0,4


Stysel g 51 15 Stysel g 30 12


Vette g 0,4 0,1 Vette g 7,9 3,2


Natruim mg 647 194 Natruim mg 18,8 7,5


1. Watter graankos , A of B, het die meeste energie per porsie?

2.Watter ander faktore kan ons vergelyk om te bepaal watter voedsel meer gesond is?

3.Waar dink jy kom die meeste van die energie van die graankos vandaan?

4.Bring ‘n tjips pakkie en enige ander pakkie wat die voedseletiket op het saam.
Vergelyk die verskille in die tabel.


Bl. 3
$7.86
Accede al documento completo:

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada

Conoce al vendedor

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
Roserocker
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
33
Miembro desde
5 año
Número de seguidores
30
Documentos
6
Última venta
1 año hace

4.2

6 reseñas

5
3
4
1
3
2
2
0
1
0

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes